Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitsig Cottages

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Hoeko-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitsig Cottages bied die ideale wegbreek tussen Ladismith en Calitzdorp in die Hoeko-vallei. Die verblyf bied lieflike uitsigte op die Swartberge en oor die plaasdamme.

Hemelrand beskik oor 2 slaapkamers en het 'n vuurput en 'n rotsplonspoel. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Gelukstroom beskik oor 2 slaapkamers wat beide 'n uitsig op die Swartberge bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Beide kothuise werk met sonkrag en gas. Die rotsplonspoel kan deur die donkie veerhit word.

Die plaas bied verskeie aktiwiteite, soos stap- en bergfietsroetes op die plaasplaaie of swem in die plaasdam.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Deven B
Saam met vriende
5.0
Spectacular views. Lovely getaway in the Klein Karoo. Spectacular views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Este H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek weg van alles & almal. Die uitsig vanaf die cottage is asemrowend! Ons het 'n fantastiese paar dae gehad. Die uitsig is pragtig en die r...
Sien meer
Des 2024
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lekker. Was rustig met pragtige uitkyk oor die vallei.
Des 2024
Jared H
Saam met vriende
5.0
Perfect place to unwind. Stunning location, absolute relaxation. The perfect break from the outside world, no matter the weather. On a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jacques N
Gesin met tieners
5.0
Baie pragtige plek en rustig, kan lekker afskakel daar en die dorp is nie ver van huis. Baie mooi uitsig oor die dam en berge, lekker gekuier om die d...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Narine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die R62, Hoeko-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitsig Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Seweweekspoort Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Hoeko-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZTdjZmU4LWE0NzAtNDczMy04ZWRhLWIyZjcxMWQ0NmY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 199 5 1 5 Off the R62 Hoeko Farm 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.468953722044 21.35532438373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang