Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitsig Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Marlene W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Baie dankie, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoffel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

BG. Baie lekker, rustig, ontspanne, naby winkels, petolstasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diether E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Privaat, toegang tot tuintjie, met 'n tafel en bankies onder 'n prieël. Ons het al te lekker gekuier. Baie tuis gevoel, en sien uit na ons volgende (alreeds bespreekte) besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis R
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie aangenaam. Baie lekker, baie netjies, pet friendly met goeie omheining en apart, bonus park oorkant die straat vir honde stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conwill B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

My kuier was lekker. Ek het lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige buurt en naby die dorp en wynplase. Goed ingerigte sentrale plekkie met alles wat mens nodig het, en 'n baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mishe H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties en gemaklik. Verblyf by Uitsig Guesthouse was fantasties. Die eienaars was baie vriendelik met ons aankoms. Die plek was netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James N
1 nag
5.0
Sep 2024

Goed vir die siel, omdat dit jou rus, vrede en veiligheid bied. Hi, jammer dat ek nie vroeër kon iets sê nie, maar ek sal beslis iemand aanraai om van julle dienste gebruik te maak. Dis netjies, veilig en baie goed georganiseer. Hou ook aan met julle goeie menseverhouding. Die plek is ook bekostigbaar en billike prys vir die uitstekende diens, dis baie waarderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Uitsig Guesthouse
Dankie, dit was heerlik om jul hier te hê! Tot 'n volgende keer!

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitsig Guesthouse is beslis uitstekende waarde vir geld. Debbie as gasvrou het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die eenheid was perfek en het 100% aan ons behoeftes voldoen. Ons sal beslis weer hier kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Uitsig Guesthouse
Dit was heerlik om Pieter en sy vrou by ons te hê. Vriendelike hartsmense!

Alex C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie mooi plek en wat 'n goeie waarde vir geld. It is very nice, Debbie het ons goed ontvang. Rustig, mooi and netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richterlaan 3, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7959c959dcdac20817952c129da8191460f7f95c0b6ae8068c86e793228c3a68956212cc55ade26bf9c7f0441c4105cd1dfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 152 5 1 5 Richter Avenue Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.65245822062 19.009841359282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang