Uitsig Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 138
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jackie L - Aug 2024
Algehele gradering
Puik gasvryheid.
Johan W - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Audra A - Jul 2024
Algehele gradering
Definitely go again.
Norman D - Jul 2024
Algehele gradering
We will definitely be back soon.
Erna S - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Deidré R - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike en pragtige dorpie!
Ruth K - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect.
Janke D - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Abraham K - Apr 2024
Algehele gradering
Het dit geniet.
Tarryn P - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Francois H - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing view, safe and comfortable.
Pieter R - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Vriendelik, rustig en stil.
Allison W - Jan 2024
Algehele gradering
Happy with my stay as I just spent the night.
Leentjie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflike selfsorgeenheid.
Sharon R - Feb 2024
Algehele gradering
Short overnight stay.
Johann H - Des 2023
Algehele gradering
Voldoen aan verwagtinge.
Liezelle H - Nov 2023
Algehele gradering
Everything you need is there.
Noma L - Nov 2023
Algehele gradering
My stay was well, relaxing. Could take a nice long warm bath.
Theresa V - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Sarina L - Okt 2023
Algehele gradering
Mooi, skoon en gerieflik!
Ina V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was regtig 'n plesier om daar te kon bly. Alles was baie netjies.
Stephani V - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflik.
Erika L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie geniet
Julius Z - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Pikkie M - Apr 2023
Algehele gradering
Luuks en baie privaat.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dit was n groot plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer!
Ek gee dadelik aandag aan reeling by trappe! Dankie dat jul dit onder my aandag gebring het.
Nandi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfek.
Waldo R - Mrt 2023
Algehele gradering
Diamond in the rough.
Johan K - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik soos altyd.
Stacy A - Jan 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Jean M - Des 2023
Algehele gradering
Goeie oorslaap vir Bördinghuis aktiwiteite.
Frank G - Okt 2023
Algehele gradering
Very comfortable with friendly service.
Gerhard S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. Netjies, skoon en sentraal geleë.
Marlene K - Okt 2023
Algehele gradering
Silwerskoon, volledig toegerus.
Elsa V - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, luuks en baie gemaklik.
Riekie S - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker oornag, baie dankie.
Gerrit D - Jul 2023
Algehele gradering
Met most of our requirements and standards.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
It was an absolute pleasure having Gerrit and his wife with us. All requirements according to the site have been in place. I am sorry I was not home to deliver the soap that you have forgotten, since I was not home and only returned late.
Sarel D - Des 2023
Algehele gradering
Gasvrou het baie vriendelik geklink, sou graag wou ontmoet.
Jan S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam met meer as wat ek benodig het.
Bernice M - Jun 2023
Algehele gradering
Dis baie rustig.
Dilla W - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Gerhard S - Okt 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam. Vriendelike eienaar. Alles wat mens nodig het.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Was n groot plesier om Gerhard en sy vrou te akkomodeer. Hulle is enige tyd welkom.
Shannen S - Sep 2022
Algehele gradering
Great stay.
Erna R - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Welma V - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte plekkie, perfekte gasvrou, perfekte dorpie.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Welma, jy was 'n uitmuntende gas en sal jou vir enige gasvrou aanbeveel.
My deure is oop vir jou.
Danika D - Jul 2022
Algehele gradering
Tuis. Knus. Warm. Skoon.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dankie Danika, was heerlik om jul hier te he. Kom gerus weer!
Bradley R - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely place.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
It was an absolute pleasure hosting Bradley and spouse. I recommend them highly to any host.
Ashwin P - Jul 2022
Algehele gradering
My stay at Uitsig Guesthouse was amazing.
Johan K - Jun 2022
Algehele gradering
Oornag.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
More Elize
Ek vra groot omverskoning oor die warm water. Ek was nie bewus nie en ek sal seker maak dit gebeur nie weer nie.
Dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.
Groete
Cornelia S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Rykie H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi.
Rendo B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Skoon en netjies en gasvrou vreeslik behulpsaam.
Annette C - Apr 2022
Algehele gradering
Very comfortable and private.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Absolutely loving having Annette and her hubby over. Friendly and peaceful couple. Recommend any host to accommodate them.
Riana V - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Jean-marie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Kort, maar baie lekker.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Was n groot plesier om julle hier te he!
Kom gerus weer!
Jodri O - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker vinnige wegbreek.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n plesier om Jordi en haar metgesel te ontvang. Sal hul enige tyd aanbeveel.
Leigh M - Mrt 2022
Algehele gradering
Stunning.
Johan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Oornag vir reis tussen huis en Wellington.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dankie Elize, vir weereens 'n kuier.
Altyd 'n plesier om jou hier te ontvang.
Tot 'n volgende keer.
Leon L - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, net wat nodig is.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dankie Leon. Jy is altyd welkom.
Radia C - Feb 2022
Algehele gradering
Sien onder
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n absolute plesier. Kom kuier weer
Mardine S - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Lizette M - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige plek.
Paul G - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik en gasvry.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Vriendelike en bedagsame gaste. Kom gerus weer.
Johan M - Sep 2022
Algehele gradering
Uitsig Heusthouse is goed geleë en skoon met 'n groot genoeg kamer.
Alvaretha A - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Norman T - Nov 2021
Algehele gradering
It was exactly what we were looking for.
Melanie W - Nov 2021
Algehele gradering
Relaxed, quiet, away from the hustle and bustle of Cape Town - just what the soul needed to unwind.
Lees meerCarl P - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, al was dit net vir een aand, maar ons sou langer bly as ons kon.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dankie Tami, was 'n plesier om jul hier te he! Kom gerus weer.
Cassidy V - Aug 2021
Algehele gradering
Die kamer is perfek vir twee verliefdes.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dankie Cassidy, dit was lekker om jul hier te akkommodeer.
Johan K - Aug 2021
Algehele gradering
Oornag.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dankie Elize, dit was goed om jul hier te he. Nie eers geweet hier is gaste nie.
Shelley J - Aug 2021
Algehele gradering
Great stay.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Was heerlik om jul te akkomodeer. Maak gerus weer so!
Martie D - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese eenheid.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Was heerlik om sulke hartsmense te ontvang.
Melissa S - Apr 2021
Algehele gradering
Clean and quiet accommodation.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Thank you Melissa, it was great hosting you!
Till next time!
Marliese M - Apr 2021
Algehele gradering
Safe, private, clean, comfortable, great bathroom.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dear Marliese,
Thank you so much, was great having you here!
Till next time, DZ.
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Nice, peaceful and quiet. Neat and tidy.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dankie. Julle was awesome gaste.
Hesthea B - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik, maklik en definitief 'n goeie ervaring!
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dankie Hestea, dit was lekker om jul hier te he. Kom gerus weer.
Jacques K - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik en presies wat nodig is.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dankie en dit was heerlik om jul hier te he! Kom gerus weer!
Pieter R - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, met baie goeie diens.
Lee-ann V - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely hostess who went beyond the call of duty. Best shower in Wellington. A welcoming space.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dankie Lee Ann. Dit is so lekker om sulke vry, vriendelike en gemaklike gaste te ontvang.
Jul is enige tyd welkom.
Michelle J - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie-baie rustig.
Micheline M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dankie Micheline, en dankie vir die voorstel. Ons is in 'n baie veilige area met 24/7 buurtwag wat straat patrollie doen. Ons het al voorheen ons motorhuis afgestaan as iemand dit so gevra het.
Ria R - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Martin C - Des 2020
Algehele gradering
A fantastic visit to Wellington, staying at Uitsig Guesthouse.
Anthelicia L - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Nicola B - Okt 2020
Algehele gradering
We really enjoyed our stay.
Maria T - Okt 2020
Algehele gradering
Bekostigbaar, pragtige, netjiese kamer en badkamer, vriendelike, warm ontvangs.
Nikki V - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het net 'n kamer nodig gehad vir een aand se oorslaap. Uitsig Gastehuis het als gehad wat ons nodig gehad het.
Inus V - Sep 2020
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornag!
Fanie B - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en goed ingerigte kamer!
Audra D - Mrt 2020
Algehele gradering
Awesome stay, 100% customer service. Debbie you rock thank you for all you have done. Will come again and again.
Elaine J - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende gerieflike verblyf!
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Elaine, was heerlik om jul hier te hê!
Kom gerus weer.
Ockie K - Sep 2020
Algehele gradering
N' Ongelooflike plek om te bly. Ons kamer was elke dag gediens deur eienaar. Haar vriendelikheid en hulpvaardigheid is so kosbaar.
George H - Aug 2020
Algehele gradering
Mooi, netjiese, rustige verblyf.
Pierre L - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het net een nag daar geslaap maar dit was heerlik!
Miemmie B - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie met 'n kalm maar welkom atmosfeer.
Pieter R - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Alles baie mooi netjies en skoon. Die eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.
Heinri G - Des 2019
Algehele gradering
Goeie ligging, netjies en waarde vir geld.
Chesne S - Sep 2019
Algehele gradering
This is a really lovely cottage.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Thank you! And it was only my pleasure having you here, until next time.
Gloudina B - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike kuier!
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Baie dankie aan julle. Kom gerus weer.
Salome V - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dankie aan julle. Ek het nie eers geweet hier is gaste nie. Kom gerus weer.
Fransciska B - Aug 2019
Algehele gradering
10 uit 10.
Lydia V - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtig skoon, heerlik gebly en vreeslik lekker geslaap. Debbie is so vriendelik en gee regtig om. Ons sal vir seker weer teruggaan!
Tashwell L - Apr 2019
Algehele gradering
Amazing.
Engela C - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies en lekker oorslaapplekkie.
Bertus T - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Corine R - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese oorslaap plekkie!
Hester J - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon en gesellig.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Almal praat van die bed wat so lekker slaap. Dalk moet ek self 'n aand inboek. Kom gerus weer.
Marshall C - Jan 2019
Algehele gradering
Just what I needed.
Mandy P - Jul 2019
Algehele gradering
It was a comfortable stay.
Marli S - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderful service and friendly people!
Nadia N - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en vreeslike oulike mense! Sal definitief weer kom!
Noluthando T - Des 2018
Algehele gradering
I don't want to lie everything was perfect and on point.
Marco S - Okt 2018
Algehele gradering
Daar is geen ander plek waar ek sal bly op Wellington nie!
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Dankie Marco, dit was heerlik om jul hier te hê.
Gert B - Okt 2018
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf vir twee persone en waarde vir geld.
Lees meerChristina K - Okt 2018
Algehele gradering
Gehalte van verblyf was uitstekend.
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek! Julle was sulke goeie gaste!
Marilie C - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf vir min geld!
Christelle T - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Betta H - Sep 2018
Algehele gradering
Tuis in jou eie huis.
Lusan S - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut uitstekend!
Uitsig Guesthouse se terugvoer
Beste Lusan,
Baie dankie, dit was 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer - amper nie eers geweet hier is gaste nie!
Inge-ann M - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en hulpvaardig!
Nadine F - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasmagories. Netjies.
Eddie C - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Gabriel A - Jun 2018
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gebly.
Tessna H - Mei 2018
Algehele gradering
Too short, but great!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Te kort, maar lekker!
Ons was by 'n konferensie in Paarl en kon ongelukkig net 1 aand bly. Maar Uitsig Guesthouse het regtig 'n indruk gemaak en ons sal beslis terugkom om langer te bly. Die gasvrou was baie aangenaam en verwelkomend!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riki K - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker plekkie om in te bly.
Christiaan K - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Telicia W - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelik en heerlik.
Dawid V - Mrt 2018
Algehele gradering
Alles wat ek nodig gehad het, baie skoon, baie netjies.
Mienke Human H - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, netjies en gerieflik.
Olive C - Nov 2018
Algehele gradering
Perfect.
Dries V - Jun 2018
Algehele gradering
Puik diens en baie goeie geriewe in 'n stil en rustige omgewing.
Frans D - Jun 2018
Algehele gradering
Soek nie beter nie.
Imelda G - Mrt 2018
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, netjies en lekker!
Ben V - Mei 2018
Algehele gradering
Alles wat nodig is is daar.
Etienne T - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker en gemaklike plek.
Francois J - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon.
Linda P - Nov 2018
Algehele gradering
Simple, clean and comfortable. Just what we needed for our 1 night overnight stay.
Reinetta V - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Zenobia G - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was werklik baie goed.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richterlaan 3, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang