Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitsig Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Juanita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons gasvrou, Debbie, loop die ekstra myl vir haar gaste. Sal beslis weer daar bly. Heerlik gebly, pragtig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheree J
1 nag
5.0
Jan 2025

Outstanding! Debbie was really welcoming and made me feel at home. I loved everything about my stay from the chocolates on the bedside tables to the little tortoise running amok around the garden like a guard dog. There was coffee, tea, milk and water in the room. Would 10/10 stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marty S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absolutely stunning. A stunning place, beautifully decorated and had everything we needed and more. Really a 5 star place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het ongelooflik lekker gebly by Uitsig Guesthouse. Die natuur en omgewing is presies wat ons nodig gehad het om ons batterye weer te laai. Dankie aan Debbie en Vincent vir julle gasvryheid en dat julle so 'n pragtige plek met ander deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Very relaxing. Very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag
5.0
Des 2024

Gerieflik en privaat. Baie lekker gebly vir die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Baie dankie, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoffel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

BG. Baie lekker, rustig, ontspanne, naby winkels, petolstasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diether E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Privaat, toegang tot tuintjie, met 'n tafel en bankies onder 'n prieël. Ons het al te lekker gekuier. Baie tuis gevoel, en sien uit na ons volgende (alreeds bespreekte) besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis R
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie aangenaam. Baie lekker, baie netjies, pet friendly met goeie omheining en apart, bonus park oorkant die straat vir honde stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 158

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richterlaan 3, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7959c959dcdac20817952c129da8191460f7f95c0b6ae8068c86e793228c3a68956212cc55ade26bf9c7f0441c4105cd1dfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 158 5 1 5 Richter Avenue Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.65245822062 19.009841359282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang