Uitspan
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Flamingo- en Steenbraslaan, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Uitspan bied gerieflike selfsorgverblyf in St. Lucia en is net 'n entjie vanaf Ingwe-strand. Hierdie verblyf is die ideale opsie vir 'n gesin.
Verblyf word in 2 woonstelle gebied wat elk 'n privaat ingang het. Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die kamers het elk gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis, eet- en sitarea, asook braaigeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi in elke woonstel.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Vir diegene wat die area wil verken, is daar verskeie restaurante en geriefswinkels binne maklike bereik.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hoek van Flamingo- en Steenbraslaan, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Flamingo- en Steenbraslaan, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang