Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Syndicate-straat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 574 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uitspan is binne 'n kort entjie se stap van die strand af geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde huis vir tot 6 mense in Arniston.

Die ruim huis het 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Die 1 kamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. 'n Enkelbed is in die sitkamer beskikbaar en nog een in die braai-area. Gerieflikheidshalwe word beddegoed voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook hul etes by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met Gastehuispakket DStv. 'n Binnebraai-area is beskikbaar vir gebruik. Die leefarea maak oop op 'n groot grasperkbraaigeriewe buite. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie, en parkeerplek is beskikbaar in die enkelvoertuigmotorhuis.

Arniston bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos bergfiets- en voetslaanroetes, visvang, walviskyk asook duik tussen die wrakke wat aan die kus gevind word. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel, die Waenhuiskransgrot, en verskeie restaurante in die omgewing besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Uitspan
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 159

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Syndicate-straat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitspan het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 574
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 574
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Syndicate-straat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17f556716c046a3c59c30356e14f3e798c966e625239015a542cf9895665d3d97330f4dce1ddd9f613e55630b3cb45840312?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 574 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 8 Syndicate Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.666683 20.231209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang