Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspan 5

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ilana O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lieflike plekkie en ideaal vir 'n gesin. So mooi skoon en puik diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Peaceful and enjoyable. Needs to have WiFi. Also, the shower floor is very slippery. Everything else was great and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik. Uitstekende selfsorg-eenheid met fantastiese braai, pizza en kuier fasiliteite en 'n volle DSTV-pakket wat ek kon gebruik om die Olimpiese spele te kyk. Goeie parkeerplek. Die enigste negatief sal wees as daar twee paartjies saam oorbly, want daar is net 1 badkamer met 'n toilet en stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Die ligging is ideaal naby alles maar tog stil. Alles is skoon en netjies. Ons het 'n heerlike tyd gehad en die verblyf was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilana O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Lieflike plekkie. Die plekkie is baie netjies, skoon en gerieflik vir 'n gesin van 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige, skoon en netjiese plek. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vern L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Fantastic. Waarde vir geld. Vriendlike diens. Skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Baie lekker. Alles was mooi en netjies. Alles wat nodig is was daar. Enigste probleem was dat daar nie water was tydens load shedding nie. Met kinders is dit nie die beste nie. As hulle dit dalk kan addresseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ian K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Terdeë geniet, pragtige eenheid, skoon en netjies. Diens was uitstekend. Eenheid het 100% aan ons verwagtinge voldoen. Braai-area die beste van eenhede nog besoek in St Lucia. Skoonmaakdiens baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Awesome holiday. Absolutely awesome holiday. Enjoyed it so very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 208

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan, Uitspan, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl9IqXthyY6ax06RZstctukQ9ggvVnLV8e9Jp516VUMtgadd7y2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 Steenbras Avenue Uitspan 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.376791130457 32.41244405508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang