Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspan 5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 208

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Uitspan 5
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ilana O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana O

Lieflike plekkie en ideaal vir 'n gesin. So mooi skoon en puik diens.

Sien sterre.

Bryan H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan H

Peaceful and enjoyable.

Needs to have WiFi. Also, the shower floor is very slippery. Everything else was great and well kept.

Christiaan D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Heerlik.

Uitstekende selfsorg-eenheid met fantastiese braai, pizza en kuier fasiliteite en 'n volle DSTV-pakket wat ek kon gebruik om die Olimpiese spele te kyk. Goeie parkeerplek. Die enigste negatief sal wees as daar twee paartjies saam oorbly, want daar is net 1 badkamer met 'n toilet en stort.

Arnold V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold V

Die ligging is ideaal naby alles maar tog stil. Alles is skoon en netjies.

Ons het 'n heerlike tyd gehad en die verblyf was baie netjies.

Ilana O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana O

Lieflike plekkie.

Die plekkie is baie netjies, skoon en gerieflik vir 'n gesin van 4.

Elize S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Pragtige, skoon en netjiese plek.

Ons het dit baie geniet.

Vern L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vern L

Fantastic.

Waarde vir geld. Vriendlike diens. Skoon en gerieflik.

Morne P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Baie lekker.

Alles was mooi en netjies. Alles wat nodig is was daar. Enigste probleem was dat daar nie water was tydens load shedding nie. Met kinders is dit nie die beste nie. As hulle dit dalk kan addresseer.

Ian K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K

Terdeë geniet, pragtige eenheid, skoon en netjies.

Diens was uitstekend. Eenheid het 100% aan ons verwagtinge voldoen. Braai-area die beste van eenhede nog besoek in St Lucia. Skoonmaakdiens baie goed.

Christie J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie J

Awesome holiday.

Absolutely awesome holiday. Enjoyed it so very much.

Ilana O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana O

Uitspan sal ons beslis gereeld besoek.

Ons het so lekker gebly by uitspan. Veilige kompleks, baie skoon en netjies en puik kliëntediens. Ons sien julle beslis binnekort weer.

Ingrid V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V

Skoon, uitstekende waarde vir geld, gerieflik.

Voorwaar dierevriendelik met genoeg spasie vir ons 3 honde-kinders. Eienaar het uit haar pad gegaan om seker te maak ons verblyf was van topgehalte. Daaglikse skoonmaak van eenheid en skoon handdoeke elke dag. Stil en net om die draai van winkels en eetplekke. Fantastiese waarde vir geld.

Craig L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig L

Amazing!

Deure werk nie lekker nie. Dalk bietjie Tupperware, maar dis al negatief.

Salome J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome J

Lifelike skoon, netjiese woonstel.

Uitspan 5 is ‘n lieflike skoon, netjiese en goed toegeruste woonstel. Stapafstand van die St Lucia se hoofstraat. Michaela is baie vriendelik en was altyd beskikbaar. Sal dit vir enige een kan aanbeveel.

Uitspan 5 se terugvoer

Thank you for the great review.

We look forward to hosting you again in the near future.

Uitspan 5
Japie K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie K

Well equipped and neat flat with everthing you could possibly need.

Just be well aware that it is a ground level apartment and you might have to put up with unruly neighbours upstairs. The braai needs serious attention to improve the draft if you don't want to smoke everyone out!

Uitspan 5 se terugvoer

Hello Japie,

Thank you for the feedback. We will have the braai ventilation seen to soonest.

We are in close contact with the managing agent for the upstairs holiday unit and hope that in future we are given the opportunity to rectify the situation in regards to any unruly guests.

We sincerely appreciate your insight as it helps us improve the stay for future guests. We hope to see you again in the near future.

Uitspan 5
Chantal G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal G

The host was most helpful, the apartment is beautiful.

We had a great time.

Uitspan 5 se terugvoer

Thank you Chantal.

We hope to see you again in the near future!

Uitspan 5
Marina D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Uitspan 5 is a great place to stay!

The place is pet friendly and I mean really pet friendly - we even found water and food bowls in the kitchen cupboard! Totally secure for the pooch, totally secure parking, spotlessly clean and with daily service and frequent towel and linen changes - we thought we were in paradise. Excellent value for money - we will be back!

Cobus B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Skoon, gerieflik en veilig.

Skoon, gerieflik, veilig en naby alles. Sal enige tyd weer daar oorbly vir my vakansie. Die lugversorgers is 'n bonus vir die bedompige warm dae.

Nicola R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola R

Baie lekker gebly en welkom gevoel met my honde.

Die verblyf was baie lekker en die plekkie het alles wat jy nodig het. My enigste voorstel sal wees dat daar meer as 2 plastiek stoele op die stoep sal wees. Dit is goed ingerig verder en my honde het welkom gevoel!

Wilna P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna P

Was heerlik en ontspannend.

Dis lekker as jou vakansie kan begin met goeie organisasie. Om eers 14:00 in te boek en dan weer 10:00 uit sal maar altyd 'n pyn wees. Ek weet dis maar die besigheid, maar as vakansieganger voel 'n mens altyd dat geld gemors word om net oor te slaap vir 'n aand.

Roelien K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien K

Baie netjies, veilig en gerieflik.

Mooi, veilige kompleks. Woonstel is op grondvlak, met onderdakparkeerplek. Netjies met skoonmaak dienste. Braai-area. Veilige swembad in kompleks.

Christel R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel R

Was baie, baie lekker gewees, sal definitief weer so 'n vakansie wil hê.

Was baie, baie lekker gewees.

Riana V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Uitstekend dankie.

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Lynette K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette K

Ek sal definitief weer by Uitspan 5 boek. Indien hy nie beskikbaar is nie sal ek wag tot hy beskikbaar is.

Baie gesellig en alles wat mens nodig gehad het was daar. Ek sal by geen ander plek wil bly as by Uitspan 5 nie. Van al die ander eenhede was uitspan 5 die beste.

Lelanie J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie J

Pragtig, gemaklik en skoon. Het die blyplek geniet.

Dekor is pragtig. En braaiplek is lieflik.

Rochelle B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B

Presies waarna ons op soek was.

Puik akkommodasie wat aan al ons verwagtinge voldoen het. Ons en ons 2 honde-kinders het dit terdeë geniet.

Elga And Alastair Yule Y - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elga And Alastair Yule Y

'n Heerlike vakansie in St Lucia met ons miniatuur Schnauzer!

Ons het op Uitspan 5 besluit omdat ons ons miniatuur Schnauzer wou see toe neem vir 'n vakansie en hulle is troeteldiervriendelik. Dit was die ideale plek vir die drie van ons. Dit is gerieflik met aantreklike meubels, maar is nie die tipe plek waar jy bang is dat jou hond enigiets sal beskadig nie! Die woonstel is naby aan die dorp en ons kon stap na die restaurante en na baie van die besienswaardighede. Die plek het ook 'n heerlike, privaat braai-area.

Christine P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine P

Troeteldiervriendelik en veilig.

Baie lekker plek. Perseel baie veilig vir ons honde wat ons saamgeneem het. Kan bietjie aandag gee aan die breekware en kaste wat nie heeltemal skoon was nie. Maar ons het ons tydjie baie geniet.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan, Uitspan, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl9IqXthyY6ax06RZstctukQ9ggvVnLV8e9Jp516VUMtgadd7y2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 Steenbras Avenue Uitspan 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.376791130457 32.41244405508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang