Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspan 5

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan, Uitspan, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Uitspan 5 is in 'n veilige kompleks geleë en bied gehalte vakansieverblyf in St. Lucia aan die Noordkus van KwaZulu Natal. Die woonstel is naby alle geriewe, doendinge en besienswaardighede en maak 'n uitstekende basis van bedrywighede vanwaar u die area kan verken.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die woonstel beskik ook oor lugversorging vir daardie warm, somerdae.

Die kombuis is toegerus met alles wat nodig is vir sorgvrye selfsorgverblyf en daar is braaigeriewe en buitemeubels waar gaste lekker saam 'n maaltyd kan voorberei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.

Gaste is welkom om hul troeteldier saam te bring indien vooraf gereël. Neem asseblief kennis dat 'n addisionele bedrag per nag bygevoeg sal word indien troeteldiere saamkom vir vakansie, afhangende van die aantal diere, sal dit met kwotasie bygevoeg word.

Die kompleks bied veilige parkeerplek voor die eenheid en ook 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Corlea H
5.0
Lekker lekkerste plek! Uitstekend. Stylvol, super skoon. Veilig vir my hond en veilige parkering. Die straat se geraas en woonstel bo die eenheid kan ...
Sien meer
Sep 2024
Ilana O
Gesin met tieners
5.0
Lieflike plekkie en ideaal vir 'n gesin. So mooi skoon en puik diens. Sien sterre.
Sep 2024
Bryan H
Saam met vriende
5.0
Peaceful and enjoyable. Needs to have WiFi. Also, the shower floor is very slippery. Everything else was great and well kept.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Christiaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Uitstekende selfsorg-eenheid met fantastiese braai, pizza en kuier fasiliteite en 'n volle DSTV-pakket wat ek kon gebruik om die Olimpiese sp...
Sien meer
Jul 2024
Ilana O
Gesin met tieners
5.0
Lieflike plekkie. Die plekkie is baie netjies, skoon en gerieflik vir 'n gesin van 4.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 213

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Steenbraslaan, Uitspan, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uitspan 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan, Uitspan, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl9IqXthyY6ax06RZstctukQ9ggvVnLV8e9Jp516VUMtgadd7y2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 Steenbras Avenue Uitspan 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.376791130457 32.41244405508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang