Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rina J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Fantasies. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was awesome lekker! Tops. Alles was uit die boonste rak! 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
Uitspan
Baie dankie, julle was puik gaste.

Tanya N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Uitstekende plek en absoluut die moeite werd! Uitstekend! Die plekkie is mooi! Die beste! Sal beslis weer by Uitspan inboek. Alles was baie netjies en dit was fantasties! Dankie. Jy sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Mmer sa great. Is regtig awesome. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent place and nice location. Very nice and clean place, would recommend for anyone, the place is well located and close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

N huis weg van die huis. Die plek is baie sentraal geleë. Netjies en skoon. Die eienaar is ook baie vriendelik en behulpsaam. Sy het selfs so ver gegaan om elke dag se loadshedding tye vir ons aan te stuur. As enige iets nie reg is nie, word dit dadelik nagesien. Dit was 'n baie lekker bly. Sal beslis weer by uitspan inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kareen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Uitstekend. Baie rustige omgewing, die plekkie is mooi toegerus en ons gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karin P
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Baie lekker gewees. Sentraal gelee. Kon strand toe stap veral met padwerke was dit ideaal. Eienares was vriendelik en behulpsaam. Het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carlyle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Pleasant, convenient, too short. We enjoyed our brief stay, staying in the area for a wedding. We were welcomed by the host, who also allowed us an early check-in. The bed was comfortable, and all the basics were there. The bathroom is downstairs in comparison to the rest of the living space upstairs, which may be an issue for some, but we were happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda F
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2024

Ok. Het 'n probleem gehad, maar het met die eienaar gekontak. Ek het ook 'n voorstel gemaak dat die eienaar ten minste tee, koffie, suiker en melk in die kamer sit, aangesien gaste wat ver gery het, 'n koppie koffie sal waardeer. Ek sal nie aanbeveel vir bejaardes nie, dit is ongemaklik met trappe en 'n badkamer in die aand as jy op en af moet loop.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R400
R400 R360
per nag (plek vir 4)
Vanaf R400
R400 R360
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Svea-laan 63, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73671b045859b3bf2a104e6eb731041d05e52a92bcc322e9f67af63ce93ed4a6a262666cb67016c8ad9948fa8ba3081bf4e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R360 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 63 Svea Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 08:00-19:00 10:00 -30.843678679405 30.3898736946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang