Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspan Baviaanskloof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Theuns D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very pleasant, totally different from the hustle and bustle of city life. Chalet 1 is nicely secluded and private. Overall, it was a good experience, minimalistic, good place to gather your thoughts and to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wicus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ideaal vir 'n naweek wegbreek. Hierdie is die ideale uitspan voor mens die kloof aandurf of die stap (Leopard) gaan doen. Alta het ons baie vriendelik ontvang en 'n alternatiewe chalet wat nader aan die kampplek is aangebied as wat ons bespreek het, voorwaar 'n baie mooi gebaar, baie dankie! Die plek is netjies, veilig en in 'n baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Uitspan Baviaanskloof
Baie dankie vir jou terugvoer!

Riana N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Het die natuur baie geniet. Die verblyf is gerieflik al is die huisie maar klein. Alles was skoon en netjies. Die winterslakens en elektriese kombers op die bed was wonderlik in die koue! Alta het ons baie vriendelik ontvang en was altyd gereed met meer inligting oor die area. Daar is lekker staproetes om te doen na gelang van fiksheidsvlakke. Die WiFi het nie by die huisie self gewerk nie omdat dit te naby aan die klonte is, maar as mens net 'n entjie uitloop, is die opvangs goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Uitspan Baviaanskloof
Beste Riana Altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gekuier. Baviaanskloof groete

Riaan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rus vir die siel. Dit was so ongelooflik lekker en stil. Baie vriendelik ontvang en mooi staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Uitspan Baviaanskloof
Dankie dat julle ons gekies het. Sien uit om julle weer te ontvang.

Fiona I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Brilliant stay. Highly recommended. Had a fantastic two days at Uitspan Baviaanskloof. What a beautiful part of the Baviaanskloof. Fantastic hike up to the arch guided by Blackie the dog, and Alta and Nico were wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Uitspan Baviaanskloof
Hi Fiona Thank you for the feedback! Would love to see you back in the summer.

Glen K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Everywhere you look is breathtaking! 42 km dirt road to get there was worth it. Mountain cliffs out of this world! Quiet and peaceful! The host had a compressor, which was a relief, and checked my tyres before I left!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Uitspan Baviaanskloof
Dear Glen, Glad to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you back in the Baviaanskloof.

Gavin G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Just make sure that geysers are switched on when you arrive. Peaceful with all amenities that are needed. Everything well maintained and clean. Geysers were not switched on for our house as well as the ablution block next door, so that was a little disappointing, but otherwise a fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Uitspan Baviaanskloof
Dear Gavin, Thank you for the feedback. I'm glad you enjoyed your stay! Please accept our apology for the geyser; this is not the norm.

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie spesiaal. Dit voel of jy deel is van die kloof! Baie lekker gebly. Huisie goed toegerus en netjies. Word sterk aanbeveel. Baie hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Uitspan Baviaanskloof
Pieter Baie bly julle het julle kuier by ons geniet! Sien uit na volgende kuier. Uitspan Span

Deon M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Dit was ons 3de keer en sal weer gaan. Dit was baie gerieflik. Die eienaar was so gaaf om ons 'n beter huis te gee as waarvoor ons bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Uitspan Baviaanskloof
Deon kom kuier gerus weer.

Juli V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Heilsaam, vreedsaam, voëlgesang, wonderskoon. Baie lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Uitspan Baviaanskloof
Juli Dankie vir jou terugvoer. Kom kuier gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA611c31269fa45e03b67a10897a85709ff2fc10b7c8fed953294a0ed787e20566bb5473d3c53fe6d65e0087f80bec6346be84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 Off the R332 Uitspan Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.51585 23.70521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang