Uitspan Baviaanskloof
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Riaan M - Jul 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Dankie dat julle ons gekies het.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Fiona I - Jul 2024
Algehele gradering
Brilliant stay. Highly recommended.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Hi Fiona
Thank you for the feedback!
Would love to see you back in the summer.
Glen K - Mei 2024
Algehele gradering
Everywhere you look is breathtaking! 42 km dirt road to get there was worth it.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Dear Glen,
Glad to hear that you enjoyed your stay with us.
Hope to see you back in the Baviaanskloof.
Gavin G - Apr 2024
Algehele gradering
Just make sure that geysers are switched on when you arrive.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Dear Gavin,
Thank you for the feedback. I'm glad you enjoyed your stay! Please accept our apology for the geyser; this is not the norm.
Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie spesiaal.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Pieter
Baie bly julle het julle kuier by ons geniet!
Sien uit na volgende kuier.
Uitspan Span
Juli V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heilsaam, vreedsaam, voëlgesang, wonderskoon.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Juli
Dankie vir jou terugvoer.
Kom kuier gerus weer!
Laura K - Jan 2024
Algehele gradering
Stunning location.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Laura,
Thank you for your feedback!
Love to see you back in the Baiaanskloof.
Joe S - Jun 2024
Algehele gradering
Unieke deel om te besoek.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Joe,
Dankie vir die terugvoer, kom kuier gerus weer in die Baviaanskloof!
Andre J - Des 2023
Algehele gradering
Veilig, skoon en mooi.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Dankie Andre
Volgende keer 'n langer kuier!
Louis M - Des 2023
Algehele gradering
Absoluut 'n wonderlike ervaring.
Lees meerUitspan Baviaanskloof se terugvoer
Louis,
Dit was 'n voorreg om julle op Uitspan te gehad het.
Kom kuier gerus weer.
Dankie vir julle terugvoer.
Beste Wense
Christo V - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasies.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Christo
Dit was 'n voorreg om ons mooi met julle te deel! Kom kuier gerus weer.
Karmelle S - Nov 2023
Algehele gradering
We had a phenomenal stay, our chalet at Uitspan Baviaanskloof was modern, clean and well kitted out.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Thank you Karmelle!
Jo F - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende blyplek.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Julle moet kom kyk hoe mooi lyk die wereld na al die reen.
Beste wense
Meryll V - Sep 2023
Algehele gradering
A little piece of heaven on earth.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Thank you Meryll. So glad you had a nice Baviaans experience.
Wouter C - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies en lekker stil en privaat.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Hi Salome
Dankie vir die terugvoer.
Sien uit na julle volgende kuier.
Johan M - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike ondervinding en die natuurskoon was ongelooflik.
Lees meerArminda S - Sep 2023
Algehele gradering
Salig vir die siel.
Ernest S - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome!
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Ernest
Baie dankie vir jou terugvoer.
Altyd lekker om te hoor as ons gaste hulle kuier geniet het.
Groete
Deon V - Aug 2023
Algehele gradering
Ruim, goed toegeruste karavaan onder afdak. Stort en toilet net langs die afdak.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Deon
Dankie vir jou terugvoer.
Jip ons het n paar koue dae gehad sien nou uit na lente.
Beste wense
Janine F - Jul 2023
Algehele gradering
Kos vir die siel, rustigheid.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Janine
Dankie vir jou terugvoer .
Sien uit na julle volgende kuier in die Baviaanskloof.
Hannes L - Jun 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf teen 'n sakpasprys.
Lees meerUitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Hannes en familie
Baie dankie vir jou terugvoer so so lekker as ons gaste lekker gekuier het
Kyk Blackie is ons self aangestelde gids en sekuriteits man verrig sy pligte met groot trots.
Kom kuier weer
Groete
Alta
Molly R - Jun 2023
Algehele gradering
A relaxing stay amongst the mountains.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Hi Molly
Thank you for the feedback.
Looking forward to your net stay.
John H - Mei 2023
Algehele gradering
The perfect weekend away surrounded by pristine nature!
Liza V - Apr 2023
Algehele gradering
Overnight stop on our way through the Baviaanskloof.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Thank you for the lovely review. We are so happy that you have enjoyed your stay with us and hope to see you again. Regards.
Tharina J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Tharina
Altyd lekker om julle te ontvang, jammer die tyd was so kort.
Jy sal jou kinders moet terug bring.
Christel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Klein oase in die middel van die berge!
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Christel
Ek is bly julle het die natuur geniet, dit is waarvoor mens hier by ons moet kom kuier! Hoop om julle weer by ons te ontvang
Anita V - Feb 2023
Algehele gradering
Uitspan het alle verwagtinge oortref.
Lees meerUitspan Baviaanskloof se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Kom kuier gerus weer, die keer langer.
Nelia H - Feb 2023
Algehele gradering
Pure plaas.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Nelia,
Dankie vir jou terugvoer.
Eendag is altyd te kort om regtig die plaas lewe te beleef.
Sien uit na julle volgende kuier.
Gerhard J - Jan 2023
Algehele gradering
Mooiste omgewing so tussen die klowe en kranse.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Gerhard,
Baie dankie vir die terugvoer, bly julle het kuiertjie geniet.
Sien uit na julle volgende kuier , die keer in by Nuwekloofkloof pas.
Beste wense
Raeesah S - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful and spectacular.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Raeesah
Thank you for your feedback.
So glad you guys had a good hike hope to see you back in the Baviaanskloof.
Regards
Alta
Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig goed toegeruste huisie.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Johan
Dankie vir jou terugvoer.
Sien uit na julle volgende kuier.
Wessel M - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende kommunikasie. Goeie raad.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Hi Wessel, dankie vir jou terugvoering. Ons is geseend met lekker reen.
Annelie B - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek om te oornag voordat jy deur die Kloof gaan.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Annelie.
Kom kuier gerus weer.
Elsje D - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon. Lieflike fasiliteit. Vriendelike diens.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Hi Elsje,
Dankie vir jou terugvoer dit was heerlik om julle hier op Uitspan te gehad het
Jessica C - Feb 2023
Algehele gradering
Breathtaking.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Thank you for the feedback Jessica and the beautiful photo's that you posted.
Eddie O - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker. Lekker.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Hi Eddie, baie dankie vir terugvoering. Sien uit na julle volgende kuietjie. Hierdie keer in die nie so warm maande nie. Die Makoutjies het groot geword.
Johan S - Des 2023
Algehele gradering
N houthuisie in die berge, en privaat.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Johan, dankie vir terugvoer.
Christel V - Jun 2023
Algehele gradering
Uitspan voel soos 'n oase in die middel van die Karoo.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Christel, baie dankie vir jou terugvoering altyd goed om te hoor as ons gaste dit geniet het.
Groetnis
Annelize K - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves
Jeffrey B - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely super and well-run.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Thank you for the feedback, Jeffrey.
Rainier K - Okt 2022
Algehele gradering
Great place to stay with fantastic hosts, will definitely be back.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Rainier,
We're looking forward to your next stay.
Keep well
Engela A - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, pragtige natuurskoon.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Regg B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne omgewing. Die natuurskoon is baie mooi.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer stem met jou saam na 2 dae ontspan jy eers!!
Kom kuier gerus wees
Nicola V - Sep 2022
Algehele gradering
We really enjoyed our stay in this cottage surrounded by trees and rocks.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Thank you Nicola.
Hope to see you back in the Baviaans.
Annerene P - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig baie om te doen.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Baie dankie Annerene.
Sien uit na julle volgnde kuier.
Tharina J - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Tharina
Sien uit na julle volgende kuier in die Baviaanskloof.
Susan En Gideon V - Jan 2022
Algehele gradering
Cosy romantic cottage at the foot of gigantic mountains.
Jan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Dankie Jan!
Altyd lekker om te hoor as ons gaste lekker gekuier het
Uitspan groete
Peter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Joyful.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Thank you
Hope to see you back in the Baviaanskloof
Michael L - Nov 2022
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Michael, we are looking forward to your next visited.
Thea V - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Thea
Ons honde is die gelukkigste as hulle saam met die gaste kan stap!
Diane S - Sep 2022
Algehele gradering
Restful and very comfortable.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Dear Diane,
Yes, what will we do without Blackie, he is the self-appointed security guard and guide dog.
Glad you had a nice time in the Baviaans.
Chandre W - Apr 2022
Algehele gradering
Comfortable and peaceful.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Chandre
Looking forward to your next visited
Marléne B - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het net een nag oorgeslaap. Omgewing is baie mooi.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Marlene,
Dankie vir jou terugvoer volgende keer moet julle langer bly.
Madeleine V - Jun 2022
Algehele gradering
Stay at Uitspan.
Lees meerUitspan Baviaanskloof se terugvoer
Thank you Madeleine.
Always nice to hear from our guest.
Sarel B - Sep 2022
Algehele gradering
Asemrowende natuurskoon.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Sarel
Dit is altyd lekker om te weet ons gaste het heerlik uitgespan.
Liesl S - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige natuur-wegbreek.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Liesl
Dankie vir jou terugvoer.
Ek vertrou jy het jou knoffel drukker in Willomore gekry.
Gerty D - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier! Rustig tussen die koppies!
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Volgende keer is dit die foefie slide!
Sien uit na julle volgene Baviaanskloof besoek.
Jp V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Altyd aangenaam om te hoor as ons gaste lekker gekuier het
Amanda C - Des 2021
Algehele gradering
Idilies
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Uitspan sien uit na julle volgende sloertoer. Die keer vir langer.
Dankie vir jou terugvoer.
Jeanette H - Okt 2021
Algehele gradering
Stunning location, everything you need!
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Jeanette,
Thank you for your feedback.
So glad you had a good Baviaans stay.
Marius P - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese karavaan-ervaring in die Baviaans.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Marius,
Dankie vir jou terugvoer, bly julle het lekker "Ge Uitspan" die karavane is n wenner!
Justine N - Aug 2021
Algehele gradering
A perfect spot to spend time, with an incredible walk just a few steps away from our home.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Dear Justine,
Glad you guys enjoyed Uitspan!
Hope to see you back in the Baviaanskloof
Jacobus B - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastic stay. Very friendly hosts. Beautiful surroundings.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Jacobus,
Skuus ek antwoord nou eers!
Jy moet nou kom kuier hulle is besig om die pad te skraap.
Dankie dat julle ons gekies het.
Groete
John G - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Dear John
Looking forward to your next visited !
Trevor H - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, unieke ligging.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Ons sien uit na julle volgende kuier in die Baviaanskloof.
Matthys C E - Apr 2021
Algehele gradering
Sal weer teruggaan.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer.
Sien uit na julle volgende kuier in die Baviaanskoof.
Hannes G - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Hi Hannes,
Uitspan is baie bly om te hoor jy het lekker uit gespan.
Tot n volgende keer.
Cornél S - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier in die natuurskoon.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Cornel,
Dankie vir jou terugvoer!
Kom kuier gerus weer vir ons.
Karien V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Karien,
Dankie vir jou terugvoer ons sien uit na julle volgende kuier in die Baviaanskloof.
Willemien V - Okt 2021
Algehele gradering
Een aand oornag voor ons Baviaanskloof aangedurf het.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Sien uit na julle volgende kuier.
Wikus C - Des 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Liezel D - Nov 2020
Algehele gradering
Ideale plek om te gaan rus. Sal vir seker teruggaan.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Baie dankie Liezel,
Glo die Baviaanskloof gaan julle weer sien!
Francois R - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige ligging
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Francois,
Baie dankie vir julle boodskap, sal defnitief nog fotoes opsit.
Kom kuier gerus weer!
Julie C - Nov 2020
Algehele gradering
Stunning, we loved the mountains.
Johannes M - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier in skoon netjiese omgewing.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Baie dankie vir julle teugvoer.
Hoop om julle spoedig weer in die Baviaans te sien.
Sandra D - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, onbeskryflik ,100% in natuur!
Sean S - Mrt 2020
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Baie dankie vir julle postiewe terugvoer.
Ons kyk uit na julle volgende besoek.
Prieur L - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese ligging
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Prieur
Dankie vir jou terugvoer dit is altyd lekker om te hoor as die gaste Uitspan geniet het.
Dankie vir terugvoer oor ketel ek het hom onmiddellik vervang.
Arnold J - Des 2019
Algehele gradering
Die huisvesting was baie netjies, skoon, goed toegerus, met 'n pragtige uitsig oor die kloof.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Arnold
Dankie vir jou terugvoer, ons kyk uit na julle volgende besoek.
Karel O - Des 2019
Algehele gradering
Only stayed for one night but every one enjoyed it very much.
Marlene V - Nov 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Janine M - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, baie gasvry.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Janine,
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gekuier het! Vertrou julle sal weer n draai kom maak in die Baviaans.
Johan V - Sep 2019
Algehele gradering
Hemel op aarde sprokiesmooi.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Johan!
Altyd lekker om te hoor dat ons voldoen het aan julle behoefte.
Sien uit om julle weer in die toekom te ontvang by Uitspan
Marita J - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut aan te beveel ─ diens eersteklas en warm, geriewe skoon, netjies en presies wat hul adverteer, ligging ─ wow!
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Marita
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer dit is altyd vir ons vreeslik lekker om te hoor dat ons gaste lekker "Uitgespan" het op Uitspan!
Sien uit na julle volgende kuier.
Koos K - Jun 2019
Algehele gradering
Dis die ideale plek om oor te bly vir dagreis in Baviaanskloof in.
Mariane S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, goed ingerig.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Mariane dit sal vir ons n voorreg wees om julle weer te verwelkom op Uitspan!
Riana S - Jun 2019
Algehele gradering
Wow! Natuurskoon beautiful!
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Baie dankie, Riana! Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.
Stan M - Apr 2019
Algehele gradering
Wat 'n pragtige, rustige plek met 'n super mooi ligging en fasiliteite. Knap gedaan!
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Stan,
Dankie dat jy die tyd afgestaan het om terugvoer te gee oor julle ervaring by Uitspan! Sien baie uit na julle volgende kuier, maak dit langer die keer daar is soveel wat julle nog nie gesien het.
Magdel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Niks maak ons meer gelukkig as om te hoor ons gaste het hulle verblyf geniet by Uitspan!
Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Johan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome place and fantastic hosts!
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Thank you! First of all, we're delighted you decided to see for yourself what Uitspan has to offer and so glad it met your expectations!
We appreciate your compliments everyone here on the Uitspan wants each guest to leave with great memories.
We do hope you'll be back with us for more Baviaans memories.
Johann W - Mrt 2019
Algehele gradering
Value for money.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Dear Johann,
We appreciate your feedback.
We hope to see you back at Uitspan.
Gail V - Jun 2019
Algehele gradering
Asemrowende natuurskoon.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Gail,
Dit was heerlik om julle te verwelkom.
Sien uit na julle volgende kuier.
Annari B - Okt 2019
Algehele gradering
Ongerepte natuurskoon, ongelooflike ligging, bitter gawe eienaars.
Lees meerUitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Annari,
Baie dankie vir julle terugvoer!
Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hulle verblyf geniet het.
Tot n volgende keer dan stap ons saam.
Welma V - Des 2019
Algehele gradering
Wegkruipplek in die kloof.
Uitspan Baviaanskloof se terugvoer
Beste Welma,
Dit was n voorreg om ons pragtige wereld met julle te deel.
Kom kuier gerus weer.
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang