Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspan Baviaanskloof

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 96 resensies vir Uitspan Baviaanskloof
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Riaan M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

Rus vir die siel.

Dit was so ongelooflik lekker en stil. Baie vriendelik ontvang en mooi staproetes.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het.
Sien uit om julle weer te ontvang.

Uitspan Baviaanskloof
Fiona I - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona I

Brilliant stay. Highly recommended.

Had a fantastic two days at Uitspan Baviaanskloof. What a beautiful part of the Baviaanskloof. Fantastic hike up to the arch guided by Blackie the dog, and Alta and Nico were wonderful hosts.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Hi Fiona
Thank you for the feedback!
Would love to see you back in the summer.

Uitspan Baviaanskloof
Glen K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen K

Everywhere you look is breathtaking! 42 km dirt road to get there was worth it.

Mountain cliffs out of this world! Quiet and peaceful! The host had a compressor, which was a relief, and checked my tyres before I left!

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Dear Glen,
Glad to hear that you enjoyed your stay with us.
Hope to see you back in the Baviaanskloof.

Uitspan Baviaanskloof
Gavin G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin G

Just make sure that geysers are switched on when you arrive.

Peaceful with all amenities that are needed. Everything well maintained and clean. Geysers were not switched on for our house as well as the ablution block next door, so that was a little disappointing, but otherwise a fantastic stay.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Dear Gavin,

Thank you for the feedback. I'm glad you enjoyed your stay! Please accept our apology for the geyser; this is not the norm.

Uitspan Baviaanskloof
Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie spesiaal.

Dit voel of jy deel is van die kloof! Baie lekker gebly. Huisie goed toegerus en netjies. Word sterk aanbeveel. Baie hulpvaardige gasvrou.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Pieter

Baie bly julle het julle kuier by ons geniet!
Sien uit na volgende kuier.
Uitspan Span

Uitspan Baviaanskloof
Juli V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juli V

Heilsaam, vreedsaam, voëlgesang, wonderskoon.

Baie lekker gebly!

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Juli

Dankie vir jou terugvoer.
Kom kuier gerus weer!

Uitspan Baviaanskloof
Laura K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laura K

Stunning location.

Lovely views from upstairs deck. Impressive hikes and bike rides available from camp.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Laura,
Thank you for your feedback!
Love to see you back in the Baiaanskloof.

Uitspan Baviaanskloof
Joe S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joe S

Unieke deel om te besoek.

Baie aangenaam. Moeite werd.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Joe,
Dankie vir die terugvoer, kom kuier gerus weer in die Baviaanskloof!

Uitspan Baviaanskloof
Andre J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Veilig, skoon en mooi.

Veilig, skoon en mooi.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Dankie Andre
Volgende keer 'n langer kuier!

Uitspan Baviaanskloof
Louis M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Absoluut 'n wonderlike ervaring.

Die ver ry van Lydenburg Mpumalanga tot daar was vir seker die moeite werd. Huisie no 1 is 'n juweel. Naaste aan die kloof. Gerieflik, skoon en netjies. Ons 5 dae was net te min. Nico en Alta doen ekstra moeite om hul gaste tuis en gemaklik te laat voel. Die stilte en natuur is die beste. Die staproetes om Uitspan is asemrowend. Ook baie om te sien binne 50 km radius. Lekker swembad en die plaasdam met 'n zipline is 'n groot aantrekkingskrag vir oud en jonk. Dit was 'n voorreg om hier te kon bly. Baie dankie. Fotos regverdig nie die gevoel en atmosfeer nie. Soveel mooier as jy eers daar is. Die braaier op die stoep was ook 'n wenner.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Louis,
Dit was 'n voorreg om julle op Uitspan te gehad het.
Kom kuier gerus weer.
Dankie vir julle terugvoer.

Beste Wense

Uitspan Baviaanskloof
Christo V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Fantasies.

Puik plek, puik eienaar.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Christo

Dit was 'n voorreg om ons mooi met julle te deel! Kom kuier gerus weer.

Uitspan Baviaanskloof
Karmelle S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmelle S

We had a phenomenal stay, our chalet at Uitspan Baviaanskloof was modern, clean and well kitted out.

I would definitely go back.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Thank you Karmelle!

Uitspan Baviaanskloof
Jo F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo F

Uitstekende blyplek.

Een van die mooiste plekke in Baviaans. Skoon, netjies, gasvrye ontvangs en nog baie meer. Die huisie is pragtig en volledig toegerus. Ten spyte van hewige reën kon ons op 'n beskutte stoepie braai. Sal beslis weer gaan besoek.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Julle moet kom kyk hoe mooi lyk die wereld na al die reen.
Beste wense

Uitspan Baviaanskloof
Meryll V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryll V

A little piece of heaven on earth.

Excellent location, private, quiet and safe. Chalet 1 offers every convenience. Alta is an admirable and knowledgeable hostess. Blackie is the biggest sweetie pie. I have yet to meet a more protective and obedient dog. 4 nights of much-needed restoration in total tranquillity. Bird's galore and even a very polite little field mouse. 10 Out of 10.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Thank you Meryll. So glad you had a nice Baviaans experience.

Uitspan Baviaanskloof
Wouter C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter C

Skoon en netjies en lekker stil en privaat.

Asemrowende uitsigte, lekker staproetes.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Hi Salome
Dankie vir die terugvoer.
Sien uit na julle volgende kuier.

Uitspan Baviaanskloof
Johan M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Wonderlike ondervinding en die natuurskoon was ongelooflik.

Ons ontvangs by Uitspan was wonderlik. Alta was baie vriendelik en gasvry. Ons was mal oor die ontvangs van die twee honde, Blackie en Jesse. Hulle is pragtige, goed opgevoede en gehoorsame honde en het ons sommer dadelik laat tuis voel. Die blyplekkie was ook ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons chalet Nr. 1 was reg teen die berg geleë en die rustigheid en stilte was asemrowend. Die chalet was baie netjies en gerieflik. Dit is 'n pragtige plekkie om te ontspan en te geniet. Ons was baie bevoorreg om 'n volmaan te kon hê en dit was fantasties om die maan oor die berg te sien kom. Blackie het die hele nag by die chalet geslaap en wat verstommend was, is dat ons gevra was om nie die honde te voer nie. Dit was nie nodig nie, want die oomblik toe ons klaar gebraai het en die eetgerei uithaal om aan te sit om te eet het albei die honde eenkant gaan lê en ons nie een keer gesmeek vir kos of gepla nie. Dieselfde die oggend met ontbyt. Hulle het albei ook saam met ons 'n wandeling om die dammetjie gevat. 'n Wonderlike belewenis.

Arminda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arminda S

Salig vir die siel.

Dit was 'n vinnige wegbreek en verjaarsdagviering in een. Dit was baie lekker en die stilte was baie wardeer.

Ernest S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest S

Awesome!

Awesome location and very private.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Ernest
Baie dankie vir jou terugvoer.
Altyd lekker om te hoor as ons gaste hulle kuier geniet het.
Groete

Uitspan Baviaanskloof
Deon V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Ruim, goed toegeruste karavaan onder afdak. Stort en toilet net langs die afdak.

Groot verskeidenheid staproetes. Die skaaphond is 'n puik stapgids. Uitsig is ook toegerus met gerieflike kampeerplekke. 'n Regte paradys omring deur die natuur.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Deon
Dankie vir jou terugvoer.
Jip ons het n paar koue dae gehad sien nou uit na lente.
Beste wense

Uitspan Baviaanskloof
Janine F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F

Kos vir die siel, rustigheid.

Alhoewel bitter koud, het ons dit terdeë geniet.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Janine
Dankie vir jou terugvoer .
Sien uit na julle volgende kuier in die Baviaanskloof.

Uitspan Baviaanskloof
Hannes L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Lieflike verblyf teen 'n sakpasprys.

Uitspan gasteplaas is voorwaar n uitmuntende keuse indien jy die Baviaans wil besoek. Ons gasheer en gasvrou (Nico en Alta) was baie vriendelik en behulpsaam. Die onderdak-karavane was skoon en netjies en 'n mens kon van die vloer af eet. Die verblyf was goed toegerus met alles wat 'n mens benodig vir selfsorg. Die "cherry-op-die-koek" was die skaaphond, Blackie, wat ons van die oggend tot die aand opgepas het en soos 'n ware gids vir ons die staproetes uitgewys het. Hy sal nie jou kinders vir 'n oomblik alleen laat afdwaal nie en het die mooiste geaardheid. Ons 3 nagte by Uitspan het hopeloos te vinnig verbygegaan en ons verlang alreeds terug na die rustige atmosfeer en goed ingerigte verblyf. Baie dankie Uitspan en in besonder aan Alta, ons gasvrou (en Blackie, ons viervoetige kampvriend).

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Hannes en familie
Baie dankie vir jou terugvoer so so lekker as ons gaste lekker gekuier het
Kyk Blackie is ons self aangestelde gids en sekuriteits man verrig sy pligte met groot trots.
Kom kuier weer
Groete
Alta

Uitspan Baviaanskloof
Molly R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molly R

A relaxing stay amongst the mountains.

The host was extremely helpful and very accommodating. It was very cold but the cottage was fully equipped with an electric blanket, braai facility, kitchen gadgets, etc. We would definitely return! Thank you for a wonderful stay.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Hi Molly
Thank you for the feedback.
Looking forward to your net stay.

Uitspan Baviaanskloof
John H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

The perfect weekend away surrounded by pristine nature!

Comfortable accommodation with very pleasant hosts in beautiful nature!

Liza V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Overnight stop on our way through the Baviaanskloof.

This was our first overnight stop through the Baviaanskloof. A lovely house with everything we needed for a lovely stay.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Thank you for the lovely review. We are so happy that you have enjoyed your stay with us and hope to see you again. Regards.

Uitspan Baviaanskloof
Tharina J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina J

Baie netjies en goed toegerus.

Baie lekker oornag. Sal dit beslis aanbeveel.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Tharina
Altyd lekker om julle te ontvang, jammer die tyd was so kort.
Jy sal jou kinders moet terug bring.

Uitspan Baviaanskloof
Christel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Klein oase in die middel van die berge!

Uitspan het alle verwagtinge oortref. Pragtige natuur met skoon en veilige verblyf!

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Christel
Ek is bly julle het die natuur geniet, dit is waarvoor mens hier by ons moet kom kuier! Hoop om julle weer by ons te ontvang

Uitspan Baviaanskloof
Anita V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Uitspan het alle verwagtinge oortref.

Die akkommodasie binne in die kloof was regtig iets besonders. Dit was regtig so mooi om die kranse om ons te sien en hoe die lig daarop verander soos die sonsak. Dit was onvergeetlike natuurskoon. Ons voel so bevoorreg om daar 'n draai te kon maak. Die eenheid waarin ons gebly het, het al die nodige items bevat. Ons het heerlik daar gebraai en die stilte van die berg geniet. Ons sal beslis as die geleentheid hom weer voordoen daar oornag. Beveel dit sterk aan vir mense wat die stilte van die berg wil geniet.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Kom kuier gerus weer, die keer langer.

Uitspan Baviaanskloof
Nelia H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia H

Pure plaas.

Die eienaars is baie gasvry. Die tipe akkommodasie was netjies en skoon.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Nelia,
Dankie vir jou terugvoer.
Eendag is altyd te kort om regtig die plaas lewe te beleef.
Sien uit na julle volgende kuier.

Uitspan Baviaanskloof
Gerhard J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J

Mooiste omgewing so tussen die klowe en kranse.

Fantastiese omgewing. Baie welkome ontvangs van die gasheer en gasvrou. Ons chalet geleë teenaan die mooiste kranse het vir 'n baie ontspanne, gerieflike en skoon oornagverblyf gesorg na 'n lang rit deur die Baviaanskloof. Sal graag later wil teruggaan en langer vertoef.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Gerhard,
Baie dankie vir die terugvoer, bly julle het kuiertjie geniet.
Sien uit na julle volgende kuier , die keer in by Nuwekloofkloof pas.
Beste wense

Uitspan Baviaanskloof
Raeesah S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raeesah S

Peaceful and spectacular.

Nice location with friendly dogs. Fully equipped kitchen.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Raeesah
Thank you for your feedback.
So glad you guys had a good hike hope to see you back in the Baviaanskloof.
Regards
Alta

Uitspan Baviaanskloof
Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Pragtig goed toegeruste huisie.

Vriendelik verwelkom. Huisie was netjies en skoon met heerlike stoep wat uitkyk op 'n pragtige krans.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Johan
Dankie vir jou terugvoer.
Sien uit na julle volgende kuier.

Uitspan Baviaanskloof
Wessel M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel M

Uitstekende kommunikasie. Goeie raad.

Vooraf goed gekommunikeer i.v.m. reisreëlings en toestand van paaie. Raad i.v.m. besienswaardighede.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Hi Wessel, dankie vir jou terugvoering. Ons is geseend met lekker reen.

Uitspan Baviaanskloof
Annelie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie B

Wonderlike plek om te oornag voordat jy deur die Kloof gaan.

Dit was baie koud met ons besoek daar en beurtkrag het dit nie beter gemaak nie. Tog was ons knus in die huisie met alles wat 'n mens nodig het. Daar word ook voorsiening gemaak vir beurtkrag met 'n gasplaat en herlaaibare ligte. Pragtige plek. Sal beslis weer daar aandoen.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Annelie.
Kom kuier gerus weer.

Uitspan Baviaanskloof
Elsje D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje D

Pragtige natuurskoon. Lieflike fasiliteit. Vriendelike diens.

Baie geniet. Definitief vir buitelug-avontuursoekers.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Hi Elsje,

Dankie vir jou terugvoer dit was heerlik om julle hier op Uitspan te gehad het

Uitspan Baviaanskloof
Jessica C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica C

Breathtaking.

One of the better guest farms I've been to. Quiet, peaceful. The owners are very friendly too. The hikes give you an amazing view of the area too.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Thank you for the feedback Jessica and the beautiful photo's that you posted.

Uitspan Baviaanskloof
Eddie O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O

Lekker. Lekker.

Lekker. Mooi omgewing. Ruim en skoon verblyf.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Hi Eddie, baie dankie vir terugvoering. Sien uit na julle volgende kuietjie. Hierdie keer in die nie so warm maande nie. Die Makoutjies het groot geword.

Uitspan Baviaanskloof
Johan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

N houthuisie in die berge, en privaat.

Dit was vir seker n heerlike verblyf.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Johan, dankie vir terugvoer.

Uitspan Baviaanskloof
Christel V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Uitspan voel soos 'n oase in die middel van die Karoo.

Die perfekte plekkie om te battery te herlaai! Ons het gesin het heerlik gekuier. Die huise is skoon en perfek toegerus. Daar is staproetes om te doen en geriewe vir kampering. Baie vriendelike ontvangs!

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Christel, baie dankie vir jou terugvoering altyd goed om te hoor as ons gaste dit geniet het.
Groetnis

Uitspan Baviaanskloof
Annelize K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Annelize K

Aangename verrassing.

Ons het heerlik gekuier in die karavane! Baie netjies en gerieflik ingerig! Pragtige staproetes. Uitspan is 'n moet as jy Baviaans besoek.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves

Uitspan Baviaanskloof
Jeffrey B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey B

Absolutely super and well-run.

Great accommodation in beautiful location. Spacious, well maintained. Good facilities. High-quality bedding and mattress, well-equipped kitchen. Would definitely recommend it. Braai area was cleaned every day.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Thank you for the feedback, Jeffrey.

Uitspan Baviaanskloof
Rainier K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainier K

Great place to stay with fantastic hosts, will definitely be back.

See stars.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Rainier,
We're looking forward to your next stay.
Keep well

Uitspan Baviaanskloof
Engela A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela A

Rustig, pragtige natuurskoon.

Ons tweede keer wat ons oorgeslaap het. Baie mooi omgewing. Baie vriendelike ontvangs. Skoon netjiese huisie.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Regg B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regg B

Baie rustig en ontspanne omgewing. Die natuurskoon is baie mooi.

Hier kan 'n mens goed rus en ontspan in 'n baie mooi natuur omgewing wat ook 'n lekker swembad het om in te swem in die somer.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer stem met jou saam na 2 dae ontspan jy eers!!
Kom kuier gerus wees

Uitspan Baviaanskloof
Nicola V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

We really enjoyed our stay in this cottage surrounded by trees and rocks.

The cottage has everything we needed. Wi-Fi was available at reception. The dog, Blackie, made sure we were safe and was an excellent guide on the hiking trails!

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Thank you Nicola.
Hope to see you back in the Baviaans.

Uitspan Baviaanskloof
Annerene P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene P

Heerlik, rustig baie om te doen.

Dit was so lekker. Baie dankie ons sal weer kom. Alles is mooi en netjies baie moeite in gesit.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Baie dankie Annerene.
Sien uit na julle volgnde kuier.

Uitspan Baviaanskloof
Tharina J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina J

Pragtige plek.

Baie lekker oorgebly. Die huisie is baie goed uitgelê en toegerus. Daar is alles wat jy nodig het. Eienaar het ons hartlik ontvang. Natuurskoon asemrowend. Sal dit beslis aanbeveel.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Tharina

Sien uit na julle volgende kuier in die Baviaanskloof.

Uitspan Baviaanskloof
Susan En Gideon V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan En Gideon V

Cosy romantic cottage at the foot of gigantic mountains.

Beautiful cottage in the Baviaans surrounded by lots of trees and huge mountains. The most beautiful hike from the cottage takes you up in a kloof. We swam in the dam and fell in love with this stunning spot. Lovely host and much more than what we expected.

Jan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Fantasties.

Tien uit tien. Dis 'n plek wat jy nie kan mis nie. Gasvryheid op sy beste! Beslis die moeite werd om te besoek!

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Dankie Jan!
Altyd lekker om te hoor as ons gaste lekker gekuier het
Uitspan groete

Uitspan Baviaanskloof
Peter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Joyful.

Lovely little cabin in the woods.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Thank you
Hope to see you back in the Baviaanskloof

Uitspan Baviaanskloof
Michael L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L

Absolutely stunning.

Really enjoyed it, will go again soon.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Michael, we are looking forward to your next visited.

Uitspan Baviaanskloof
Thea V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Pragtige omgewing.

Lieflike stap roetes en oulikeste hond wat jy ooit sal ontmoet. Baie rustig.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Thea
Ons honde is die gelukkigste as hulle saam met die gaste kan stap!

Uitspan Baviaanskloof
Diane S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S

Restful and very comfortable.

Beautiful surroundings.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Dear Diane,
Yes, what will we do without Blackie, he is the self-appointed security guard and guide dog.
Glad you had a nice time in the Baviaans.

Uitspan Baviaanskloof
Chandre W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chandre W

Comfortable and peaceful.

Our hostess went out of her way to ensure that we would be comfortable in our little room and had what we needed to prepare a meal according to our dietary requirements.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Chandre

Looking forward to your next visited

Uitspan Baviaanskloof
Marléne B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marléne B

Ons het net een nag oorgeslaap. Omgewing is baie mooi.

Ons het die staproete na die grot gedoen, en die kloof besoek met lopende waterstrome. Dit was baie mooi.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Marlene,
Dankie vir jou terugvoer volgende keer moet julle langer bly.

Uitspan Baviaanskloof
Madeleine V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Stay at Uitspan.

What a beautiful part of South Africa! We travelled a long way to arrive at Uitspan, where a friendly Nico showed us to our covered caravan stay. This option is budget-friendly, cozy, and perfect for us as two couples to enjoy. The view across the farmlands and grazing sheep is peaceful. We had no need for anything as the kitchen equipment was more than adequate. Our own ablution block right next to us was clean, spacious, and fully functional.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Thank you Madeleine.
Always nice to hear from our guest.

Uitspan Baviaanskloof
Sarel B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel B

Asemrowende natuurskoon.

Ons het lekker gebly en ons honde was welkom wat 'n groot pluspunt is.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Sarel

Dit is altyd lekker om te weet ons gaste het heerlik uitgespan.

Uitspan Baviaanskloof
Liesl S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S

Rustige natuur-wegbreek.

Dit was 'n lekker, rustige ervaring. Prentjiemooi ligging. Die huis was ook baie lekker ingerig vir 3 gesinne met klein kinders. Dir kinders het die korter staproetes vreeslik geniet.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Liesl

Dankie vir jou terugvoer.

Ek vertrou jy het jou knoffel drukker in Willomore gekry.

Uitspan Baviaanskloof
Gerty D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerty D

Ons het heerlik gekuier! Rustig tussen die koppies!

Ons was nog nooit in die Baviaans nie! Was regtig 'n belewenis om daardeur te ry! Het selfs in die plaasdam geswem tydens ons verblyf!

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Volgende keer is dit die foefie slide!
Sien uit na julle volgene Baviaanskloof besoek.

Uitspan Baviaanskloof
Jp V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V

Heerlik.

Geen sein, bitter ver grondpad. Maar pragtig as jy van die natuur hou. Die chalet waarin ons gebly het "1" was afgesonder en stil. Bitter aangenaam.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Altyd aangenaam om te hoor as ons gaste lekker gekuier het

Uitspan Baviaanskloof
Amanda C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Idilies

Uitspan Bavaiaanskloof was die hoogtepunt van ons onlangse sloertoer. Ons was hartlik ontvang en het in die Chalet vir 2 persone oornag. Die ligging daarvan is idilies en privaat en die natuurskoon so pragtig. Die binnekant van die Chalet is mooi gemeubileer en kompak - daar is niks wat kort kom nie. Ek sou graag vir baie langer daar wou bly. Beslis aan te beveel.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Uitspan sien uit na julle volgende sloertoer. Die keer vir langer.
Dankie vir jou terugvoer.

Uitspan Baviaanskloof
Jeanette H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette H

Stunning location, everything you need!

We had a wonderful time at Uitspan, we loved every second of it. Beautiful, clean, quiet place. So much to do and to see. Lovely hosts. Blackie guided us up the gorge hike, so many birds. We will be back to explore more! Thank you so much!

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Jeanette,

Thank you for your feedback.
So glad you had a good Baviaans stay.

Uitspan Baviaanskloof
Marius P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Fantastiese karavaan-ervaring in die Baviaans.

Twee karavane onder 'n afdak met die mooiste uitsig met 'n lekker braaiplek en alle oornaggeriewe wat jy sal benodig, wat vleis, hout en iets om te drink insluit. En geniet die ganse, die hondekind en die berg met warm water en 'n toilet, lekker warm mense en aangename verblyf.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Marius,
Dankie vir jou terugvoer, bly julle het lekker "Ge Uitspan" die karavane is n wenner!

Uitspan Baviaanskloof
Justine N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine N

A perfect spot to spend time, with an incredible walk just a few steps away from our home.

The kids had a ball, tadpole hunts, exploring mountain pools. And all of it in an ideal setting, with 'home' being a simple, perfect, cosy mountain cottage. Thank you for a really great stay!

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Dear Justine,
Glad you guys enjoyed Uitspan!
Hope to see you back in the Baviaanskloof

Uitspan Baviaanskloof
Jacobus B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B

Fantastic stay. Very friendly hosts. Beautiful surroundings.

No reflection on the accommodation but the road into the Baviaanskloof is terrible!

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Jacobus,

Skuus ek antwoord nou eers!
Jy moet nou kom kuier hulle is besig om die pad te skraap.
Dankie dat julle ons gekies het.
Groete

Uitspan Baviaanskloof
John G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Excellent.

Most accommodating. Third adult cancelled late due to illness and Uitspan suitably reduced the account. Beautiful location.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Dear John
Looking forward to your next visited !

Uitspan Baviaanskloof
Trevor H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor H

Netjies, skoon, unieke ligging.

Hoogs aanbeveel, rustig met die natuurskoon.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Ons sien uit na julle volgende kuier in die Baviaanskloof.

Uitspan Baviaanskloof
Matthys C E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys C E

Sal weer teruggaan.

Volle staproete pragtig maar nie vir jong kinders nie.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.
Sien uit na julle volgende kuier in die Baviaanskoof.

Uitspan Baviaanskloof
Hannes G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G

Pragtige ligging.

Ons het lekker ontspan in die natuur. Geen selfoonsein maak dat jy nog meer ontspan.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Hi Hannes,
Uitspan is baie bly om te hoor jy het lekker uit gespan.
Tot n volgende keer.

Uitspan Baviaanskloof
Cornél S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornél S

Heerlike rustige kuier in die natuurskoon.

Beslis die besoek werd.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Cornel,
Dankie vir jou terugvoer!
Kom kuier gerus weer vir ons.

Uitspan Baviaanskloof
Karien V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V

Baie lekker en rustig.

Baie mooi plek. Sal beslis weer gaan. Die dam was heerlik verfrissend en die staproetes asemrowend. Vir 'n mooi omgewing sal ek beslis die plek aanbeveel. Huisie was ook mooi en netjies met alles wat mens nodig gehad het.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Karien,
Dankie vir jou terugvoer ons sien uit na julle volgende kuier in die Baviaanskloof.

Uitspan Baviaanskloof
Willemien V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V

Een aand oornag voor ons Baviaanskloof aangedurf het.

Huisie was skoon en netjies. Ons het dit baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Sien uit na julle volgende kuier.

Uitspan Baviaanskloof
Wikus C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus C

Lekker geslaap.

Baie mooi plek. Al is dit ver van teerpad is die verrassingselement van die een gedeelte van Baviaanskloof net so amazing soos van Patensie-kant. Baie lekker oornagplek maar ook kampplek. Goed uitgelê.

Liezel D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Ideale plek om te gaan rus. Sal vir seker teruggaan.

Uitspan is 'n oase in die middel van nêrens. Lieflike staproetes. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Baie dankie Liezel,
Glo die Baviaanskloof gaan julle weer sien!

Uitspan Baviaanskloof
Francois R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Pragtige ligging

Basies en skoon met fantastiese ligging teen die bek van die kloof. Die foto's op die webtuiste laat nie reg reg geskied aan die verblyf nie!

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie vir julle boodskap, sal defnitief nog fotoes opsit.
Kom kuier gerus weer!

Uitspan Baviaanskloof
Julie C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie C

Stunning, we loved the mountains.

Friendly and helpful host, stunning place to stay. We will definitely be back.

Johannes M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

Heerlik gekuier in skoon netjiese omgewing.

Alta en Nico het uit hul pad gegaan om ons verblyf vir ons gerieflik en aangenaam te maak. Die Baviaans was vir ons 'n heerlike belewenis.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Baie dankie vir julle teugvoer.
Hoop om julle spoedig weer in die Baviaans te sien.

Uitspan Baviaanskloof
Sandra D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D

Rustig, onbeskryflik ,100% in natuur!

Ons het dit baie geniet om by Uitspan te slaap by Cottage 1. Die rustigheid is presies wat ons nodig gehad het na ‘n rowwe jaar. Cottage 1 het alles wat jy nodig het om te braai en jou tydtjie in die natuur te geniet. Ons sal beslis weer Uitspan besoek.

Sean S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean S

Absoluut heerlik.

Die omgewing is pragtig. Ons chalet was klein maar 100% funksioneel en gerieflik ingerig met alles wat ons benodig het. Die hele oord is baie goed beplan. Ons wil graag weer daar bly en langer.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Baie dankie vir julle postiewe terugvoer.
Ons kyk uit na julle volgende besoek.

Uitspan Baviaanskloof
Prieur L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Prieur L

Fantastiese ligging

Chalet no. 3 is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Van die kombuisgoed is effe oud (gebreekte keteldeksel), maar alles werk. Ons het heerlik gebly, gestap en gefoefie-slide.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Prieur
Dankie vir jou terugvoer dit is altyd lekker om te hoor as die gaste Uitspan geniet het.
Dankie vir terugvoer oor ketel ek het hom onmiddellik vervang.

Uitspan Baviaanskloof
Arnold J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold J

Die huisvesting was baie netjies, skoon, goed toegerus, met 'n pragtige uitsig oor die kloof.

Ons het laatmiddag opgedaag en is hartlik ontvang. As ons weer die Baviaanskloof besoek, sal dit ons voorkeurverblyf wees.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Arnold
Dankie vir jou terugvoer, ons kyk uit na julle volgende besoek.

Uitspan Baviaanskloof
Karel O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel O

Only stayed for one night but every one enjoyed it very much.

See stars.

Marlene V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Asemrowend.

Ons was baie hartlik ontvang. Alles was mooi skoon en gerieflik. Die natuurskoon was asemrowend. My eerste kuier so diep in die Baviaanskloof maar sal dit beslis weer doen.

Janine M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Pragtige plek, baie gasvry.

Pragtige plaas met lekker verrassings soos die mooi kloof en luukse, sagte beddegoed. Ons het vinnig tuisgevoel en goed uitgerus.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Janine,
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gekuier het! Vertrou julle sal weer n draai kom maak in die Baviaans.

Uitspan Baviaanskloof
Johan V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Hemel op aarde sprokiesmooi.

'n Mooi plekkie, netjies en skoon. 'n Veilige omgewing. Alle kombuis-benodighede is daar. Goeie nagrus gehad. Baie dankie Nico, ons sal beslis weer kom kuier.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Johan!

Altyd lekker om te hoor dat ons voldoen het aan julle behoefte.
Sien uit om julle weer in die toekom te ontvang by Uitspan

Uitspan Baviaanskloof
Marita J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita J

Absoluut aan te beveel ─ diens eersteklas en warm, geriewe skoon, netjies en presies wat hul adverteer, ligging ─ wow!

Ondervinding om vir altyd met ons saam te dra. Boshuisie vir 2-3 en alles wat op die webblad adverteer word, is daar. Skoon en netjies, met warm stort, lekker bed om op te slaap met vere en elektriese kombers om die koue in die kloof te trotseer. Kombuis baie goed toegerus. Manjifieke kranse en bos rondom jou met voëls wat roep en kom kuier en ook Blackie die hond wat saam die bospaadjies stap.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Marita

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer dit is altyd vir ons vreeslik lekker om te hoor dat ons gaste lekker "Uitgespan" het op Uitspan!
Sien uit na julle volgende kuier.

Uitspan Baviaanskloof
Koos K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K

Dis die ideale plek om oor te bly vir dagreis in Baviaanskloof in.

Dis ideaal geleë vir dagreise deur Baviaans. Skoon netjiese geriewe en heerlike verblyf.

Mariane S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane S

Baie gerieflik, goed ingerig.

Uitstekende ligging vir oorslaap voor die begin van Leopards Trial Hike! Goed ingerig en uitstekende diens en gasvryheid. Pragtige omgewing.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Mariane dit sal vir ons n voorreg wees om julle weer te verwelkom op Uitspan!

Uitspan Baviaanskloof
Riana S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S

Wow! Natuurskoon beautiful!

Was 'n ongelooflike ervaring.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Baie dankie, Riana! Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.

Uitspan Baviaanskloof
Stan M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan M

Wat 'n pragtige, rustige plek met 'n super mooi ligging en fasiliteite. Knap gedaan!

Uitspan is 'n pragtige gasteplaas met lieflike huisies en 'n baie mooi kampterrein. Die omgewing bied baie in terme van uitsig, is veilig en verwelkomend. Ons sal beslis weer daar bly.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Stan,
Dankie dat jy die tyd afgestaan het om terugvoer te gee oor julle ervaring by Uitspan! Sien baie uit na julle volgende kuier, maak dit langer die keer daar is soveel wat julle nog nie gesien het.

Uitspan Baviaanskloof
Magdel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel V

Wonderlike ervaring.

Uitspan is 'n ongelooflike mooi plaas met mooi staproetes en pragtige uitsigte. Die kinders het die zip-line baie geniet. Die huisies is baie goed toegerus en baie netjies.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Niks maak ons meer gelukkig as om te hoor ons gaste het hulle verblyf geniet by Uitspan!
Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Uitspan Baviaanskloof
Johan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Awesome place and fantastic hosts!

Great place to stay in the Baviaanskloof area with fantastic and helpful hosts.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Thank you! First of all, we're delighted you decided to see for yourself what Uitspan has to offer and so glad it met your expectations!

We appreciate your compliments everyone here on the Uitspan wants each guest to leave with great memories.
We do hope you'll be back with us for more Baviaans memories.

Uitspan Baviaanskloof
Johann W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W

Value for money.

Very nice with everything you need.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Dear Johann,
We appreciate your feedback.
We hope to see you back at Uitspan.

Uitspan Baviaanskloof
Gail V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail V

Asemrowende natuurskoon.

Baie vriendelik ontvang deur eienaar. Skoon en netjiese verblyf. Sal vir seker aanbeveel vir kampers wat hou van die natuur en plaaslewe.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Gail,

Dit was heerlik om julle te verwelkom.
Sien uit na julle volgende kuier.

Uitspan Baviaanskloof
Annari B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annari B

Ongerepte natuurskoon, ongelooflike ligging, bitter gawe eienaars.

Dit is moeilik om die impak van die omgewing op te som. Ek was nog nooit van tevore in die Baviaanskloof nie, dus was ek effe verbysterd deur die dramatiese natuurskoon en die 'ooptes'. Ons gasvrou was baie gaaf en tegemoetkomend en die verblyf self was gerieflik, netjies en skoon. Ons het in 'n selfsorg-eenheid tuis gegaan en dié was reg in 'n kloof. Die prentjies vanuit elke venster en vanaf die stoep was indrukwekkend. Die bed was baie gemaklik en die linne heerlik snoesig. Twee wenke vir toekomstige gaste: neem eerder die grondpad net duskant Willowmore in plaas van die een nader aan Uniondale. Tensy jy 'n Isuzu of iets dergeliks ry. Daardie ekstra 10 km het ons byna uitmekaar geskud gehad. Terwyl die pad vanaf Willowmore rerig mooi geskraap was. Dan, indien julle gaan stap, laat weet asb. vir die gasvrou voor julle vertrek asook waarheen julle beplan om heen te stap. Ons het 'n harige ervaring in die donker deur die klowe beleef wat ek nie vir almal sal aanbeveel nie. Dankie Uitspan! Sien julle weer!

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Annari,
Baie dankie vir julle terugvoer!
Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hulle verblyf geniet het.
Tot n volgende keer dan stap ons saam.

Uitspan Baviaanskloof
Welma V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Welma V

Wegkruipplek in die kloof.

Lieflike huisie met skoon kamer, badkamer en kombuis. Pragtige wêreld. Vriendelike mense. Die grondpad was net so effense uitdaging.

Uitspan Baviaanskloof se terugvoer

Beste Welma,

Dit was n voorreg om ons pragtige wereld met julle te deel.
Kom kuier gerus weer.

Uitspan Baviaanskloof
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA611c31269fa45e03b67a10897a85709ff2fc10b7c8fed953294a0ed787e20566bb5473d3c53fe6d65e0087f80bec6346be84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 Off the R332 Uitspan Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.51585 23.70521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang