Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspan Selfsorg Huisie

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Daleen B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Linda is dierbaar en baie gasvry. Ek bly vir seker weer daar. Netheid was ongelooflik 12 uit 10, baie goed toegerus en het alles wat jy nodig het - yster, droër, gas, solar en sout en peper wat ek altyd self moes saamneem. Sy het selfs goedjies gelos in die yskas om middagete te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Uitspan Selfsorg Huisie
Dankie vir jou mooi resensie, Daleen, en dankie ook dat jy Uitspan in so 'n netjiese toestand gelos het. Jy is verseker weer welkom!

Nelmarie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Peaceful perfection. The accommodation is spacious, modern and clean and our host, Linda has thought of every necessity and more for a comfortable self catering stay. Linda is friendly and generous. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Uitspan Selfsorg Huisie
Thanks Nelmarie. You were perfect guests and it was a pleasure hosting you! Linda

Suzette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Uitspan Huisie was meer as wat ons verwag het. Baie rustig en veilig met die see saggies in jou ore wat dit nog lekkerder gemaak het. Uitspan Huisie is 'n 5-ster selfsorg verblyf. Die huis en tuin is ewe mooi! Ons het heerlik daar gebly en beveel dit vir almal aan om daar te gaan oorbly. Alles is perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Uitspan Selfsorg Huisie
Liewe Suzette, baie dankie vir jou mooi woorde. Julle was die perfekte gaste, en dit was baie lekker om julle te ontmoet. Groete, Linda.

Annatjie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantastiese plekkie om uit te rus en kuier! Wonderlike, vriendelike en hulpvaardige gasvrou! Dankie Linda, vir 'n smaakvolle, stylvolle en uiters netjiese Uitspan Huisie. Alles wat 'n reisiger nodig het is daar. Met n lieflike tuin en kuier-koffie plekkie buite, verleen dit absolute rustigheid vir enige tyd van die dag. Veiligheid is van absolute standaarde, die strand en winkels is naby. Rustige stil omgewing. Sal weer daar gaan afsaal eendag! Geen gas sal ooit teleurgesteld wees om by Uitspan Selfsorg Huise te bespreek nie. Dankie Linda, jy is n ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Uitspan Selfsorg Huisie
Baie dankie vir jou lieflike resensie Annatjie. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en hier by Uitspan te verwelkom. Julle was perfekte gaste. Hoop definitief om julle weer te sien. Groete Linda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Foxcroft-singel 9, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73607e0d6a85b16f954e4f7401a0557ecd50608ede35263b3ba12f530598d76315e956d0e1706bb48533c6459235dfe655d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 9 Foxcroft Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.69072 18.44555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang