Uitspan Selfsorg Huisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Daleen B - Jan 2024
Algehele gradering
Linda is dierbaar en baie gasvry. Ek bly vir seker weer daar.
Uitspan Selfsorg Huisie se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie, Daleen, en dankie ook dat jy Uitspan in so 'n netjiese toestand gelos het. Jy is verseker weer welkom!
Nelmarie H - Aug 2022
Algehele gradering
Peaceful perfection.
Uitspan Selfsorg Huisie se terugvoer
Thanks Nelmarie. You were perfect guests and it was a pleasure hosting you! Linda
Suzette J - Mei 2022
Algehele gradering
Uitspan Huisie was meer as wat ons verwag het. Baie rustig en veilig met die see saggies in jou ore wat dit nog lekkerder gemaak het. Uitspan Huisie is 'n 5-ster selfsorg verblyf. Die huis en tuin is ewe mooi! Ons het heerlik daar gebly en beveel dit vir almal aan om daar te gaan oorbly.
Uitspan Selfsorg Huisie se terugvoer
Liewe Suzette, baie dankie vir jou mooi woorde. Julle was die perfekte gaste, en dit was baie lekker om julle te ontmoet. Groete, Linda.
Annatjie L - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese plekkie om uit te rus en kuier!
Lees meerUitspan Selfsorg Huisie se terugvoer
Baie dankie vir jou lieflike resensie Annatjie. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en hier by Uitspan te verwelkom. Julle was perfekte gaste. Hoop definitief om julle weer te sien. Groete Linda
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Foxcroft-singel 9, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang