Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspan Guestfarm

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Shaida M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Veilig en gemaklik. Baie lekker gebly, geen probleem ondervind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2022

Lekker gerus na 1,200 km se ry. Waarde vir geld. Inderdaad het ons lekker geslaap! Lekker plaasatmosfeer met 'n lekker groot plaashuis. Ek en vrou en kleindogter het so 7:30 nm arriveer. Ons was hartlik ontvang deur Chance wie ons vinnig laat tuis voel het. Ons het oornag in 'n ruim, netjiese, gerieflike kamer met lugverkoeling. Ons kon heerlik uitrus en het om 4 vm die volgende oggend vertrek aangesien ons nog so 1,200 km moes ry om by ons kinders in Namibië uit te kom. Die huis is ruim genoeg om 'n groep mense te akkommodeer en ons beveel met graagte verblyf by Uitspan Guestfarm aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

Enjoyed our stay overnight. Kitchen needs some tlc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sakkie E
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2018

Voldoen aan oorslaapgeriewe. Pieter het kom inloer en om seker maak ons is geholpe. Personeel baie hulpvaardig.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Jakobus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2017

Netjies en skoon met vriendelike ontvangs. Sal die plek aanbeveel, jammer ons kon nie langer aanbly om natuur te bewonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2014

Baie mooi, skoon en gerieflik. Oulike plek, pragtige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2013

An oasis in a desert My family and I were very impressed with Uitspan. It is comfortable, spacious and very clean. The staff were friendly and helpful and most important of all, the air-cons work well :)

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2012

Lekker geslaap Ja verseker het ons die oorslaap op Uitspan geniet en baie goed uitgerus, diens van Anna was puik, sal die plek altyd aanbeveel,nnBaie dankie,nDawie en Annetjie Pieterse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2012

Lovely Great place

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 214

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 149, Op die N10, Grootdrink, 8822, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b063437845c68c22cd34158fca25514f6cf1fb0a7779db619b490d8330246c7f4e7b31847c97ac8fc1fbf21eebfeafa09ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Perseel 149 On the N10 8822 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.574798671526 21.75363779068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang