Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspanning Gastehuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Uitspanning Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Berlize P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berlize P

Highly recommended.

Lovely spacious open plan accommodation with an inside and outside braai area. Marisa went out of her way to make us feel comfortable. We will definitely be back.

Christo K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Rustig.

Vir 'n bietjie lekker rus, weg van al die stadsgedruis, is Vredendal die beste plek om te kuier.

Ina B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Puik diens en baie vriendelik!

Ons werkers het heerlik hier tuis gegaan. Hulle was baie beïndruk. Ek aan die kant wat weer moet dae bespreek het, het Marisa baie aangenaam en hulpvaardig beleef. Baie dankie vir puik diens.

Annette C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette C

Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Aangename, moderne verblyf. Mis net die fynere detail. Stort kan iewers 'n reling hê (vashouplek veral vir senior mense), rakkie vir stortwasmiddel ens. Die groot moderne TV met Netflix is 'n aanwins vir jonger mense. 'n Klein TV in die slaapkamer met gewone kanale sal dalk waardeer word.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 15B, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe67e3a6469d0928727832a34d244332875602bf44c9d5d7b73ec65f21af7f60eefbcb125e8466038294a9323b073624d587f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 15B Lang Street Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.67165288585 18.505828887612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang