Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspanning Gastehuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 15B, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uitspanning Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal geleë is in die hartjie van Vredendal. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf alleenreisigers óf 'n groep, aangesien die eiendom ook as 'n geheel bespreek kan word.

Hierdie eiendom bied 'n opsie van 3 kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Kamer 1 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor sy eie privaat en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n stort. Kamer 2 het 2 enkelbeddens en Kamer 3 het 'n koningingrootte-bed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Alle gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike leefarea met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix, Prime Video en Showmax. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar in hierdie leefarea en alle kamers.

Boonop is daar 'n binnebraai en 'n etenstafel. Buite is daar 'n lieflike onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom het sonkrag met 'n rugsteunbattery in die geval van kragonderbrekings.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langstraat 15B, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitspanning Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 15B, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe67e3a6469d0928727832a34d244332875602bf44c9d5d7b73ec65f21af7f60eefbcb125e8466038294a9323b073624d587f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 15B Lang Street Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.67165288585 18.505828887612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang