Chalet 1 @ Uitspanoord
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Deon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige nagrus oppad Pretoria toe.
Melody F - Jan 2023
Algehele gradering
Very comfortable and relaxing.
Eleanor S - Jan 2023
Algehele gradering
This place makes you feel at home but then you not home cause the level of calmness you get is amazing.
Pamela S - Mei 2024
Algehele gradering
Opgaarder, goedkoop goed en glad nie luukses nie.
Kathleen T - Mei 2024
Algehele gradering
Gastehuis het spesiaal moeite gedoen om ons te akkomodeer, drie seuns en hondjie!
Michal F - Jan 2024
Algehele gradering
Nie daar kon bly met my gesin nie.
Candice Kim V - Okt 2023
Algehele gradering
Just what I needed. It was peaceful and very enjoyable. My kids loved it.
Ivan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome
Kevin S - Jul 2023
Algehele gradering
Friendly, good pub in town. Had a lekker lamb chop braai on sekelbos. Excellent.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Frik P - Des 2022
Algehele gradering
Rustigheid en kalmte by die bestemming.
Shelanka B - Aug 2022
Algehele gradering
Nice, clean, safe and quiet place.
Frik P - Des 2022
Algehele gradering
Rustigheid help met sielerus.
Candice Kim V - Feb 2022
Algehele gradering
Its was very relaxing and peaceful. Just what we needed a break away.
Jim B - Apr 2022
Algehele gradering
Laat nag gewees, vriendelik ontvang.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Eden D - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable room, clean, friendly service.
Charl B - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
André V - Mrt 2021
Algehele gradering
Een sponsmatrassie is so dik soos Die Volksblad, die stort is of kokend of koud, die spieël by die wasbak in die badkamer is naeltjie hoogte en eetgerei was in die badkamer werk nie lekker nie.
Chalet 1 @ Uitspanoord se terugvoer
Andre, baie baie dankie dat jy hierdie resensie 'n privaat-resensensie gedoen het.
Jul was 2 persone in 'n kamer met 3 enkelbedjies. Die 2 hoof beddens is van die beste gehalte en ongeveer 1,5 jaar oud. Die 3de bed is 'n kinderbed, heelwat korter as 'n gewone bed met 'n spons matrassie.
Die bokant van die spieel is 1,57m vanaf die grond.
Ek het duidelik in my kwotasie uitgewys dat hierdie eenheid nie 'n selfsorg eenheid is nie. Nogtans het ek eetgerei ingesit vir jul gerief. Nadat julle dit gebruik het kon jul dit buite gelaat het of vir nuwes gevra het, ek sou dit met graagte voorsien.
Onder hierdie spieel is 'n gelamineerde kennisgewing van hoe om die krane te hanteer aangesien dit 'n gas-geyser is. Hierdie kennisgewing berus op my ondervinding aangesien ek ook 'n gas-geyser het.
Nogmaals dankie vir die privaat resensensie.
Vriendelike groete,
Johanna Bergh.
Julyga P - Des 2020
Algehele gradering
The owner was very accommodating and friendly. The place was exceptionally clean and we had no problems during our stay.
Toy H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Erica M - Jul 2020
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Marli V - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker en gerieflike blyplek langs die Vaalrivier met goeie diens.
Annamirrie O - Nov 2019
Algehele gradering
'n Mooi rustige salige plekkie met 'n mooi groen tuin net langs die rivier, is net die perfekte plek om weg te breek van die woeste samelewing en te ontspan.
Gert J - Sep 2019
Algehele gradering
'n Bietjie weg van die hoofweg na Kaapstad, maar 'n rustige omgewing.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrystraat, Barkley-Wes, 8375, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang