Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalet 1 @ Uitspanoord

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 26 resensies vir Chalet 1 @ Uitspanoord
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5
Deon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Rustige nagrus oppad Pretoria toe.

Basiese oord met unieke uitleg.

Melody F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody F

Very comfortable and relaxing.

Spent the time at Uitspanoord with my sister who needed a break. Johanna and all the staff are very friendly and helpful. We also had a divine breakfast that is worth every cent. Will definitely go back there!

Eleanor S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor S

This place makes you feel at home but then you not home cause the level of calmness you get is amazing.

The calmness and peace of mind you get is just amazing. I always have fun when I'm here and my kids are in awe of this place, mainly for the fish and crabs they catch.

Pamela S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Pamela S

Opgaarder, goedkoop goed en glad nie luukses nie.

Nie waarde vir geld nie.

Kathleen T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Kathleen T

Gastehuis het spesiaal moeite gedoen om ons te akkomodeer, drie seuns en hondjie!

Kids was baie happy.

Michal F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michal F

Nie daar kon bly met my gesin nie.

Nee, glad nie eers daar gebly nie! Daar aangekom, besef dat die plek nie op standaard nie. Ook bekend as Twin Palms B&B?

Candice Kim V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice Kim V

Just what I needed. It was peaceful and very enjoyable. My kids loved it.

I will definitely return.

Ivan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan V

Awesome

The people were friendly and very helpful.

Kevin S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Friendly, good pub in town. Had a lekker lamb chop braai on sekelbos. Excellent.

Budget stay, but clean and warm in the circumstances.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Frik P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P

Rustigheid en kalmte by die bestemming.

Personeel was baie behulpsaam en die gasheer was altyd beskikbaar.

Shelanka B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelanka B

Nice, clean, safe and quiet place.

Staff was very friendly and kept the place clean and tidy. Will definitely visit this place again.

Frik P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik P

Rustigheid help met sielerus.

Vriendelik ontvang en die akkommodasie was voldoende vir die sakereis.

Candice Kim V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candice Kim V

Its was very relaxing and peaceful. Just what we needed a break away.

Staff was very polite and friendly. Thank you for your warm welcome and hospitality.

Jim B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jim B

Laat nag gewees, vriendelik ontvang.

Laat nag gewees, vriendelik ontvang.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Eden D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eden D

Comfortable room, clean, friendly service.

Laban and Johanna made us feel at home.

Charl B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B

Baie rustig.

Het die rustigheid baie geniet.

André V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
André V

Een sponsmatrassie is so dik soos Die Volksblad, die stort is of kokend of koud, die spieël by die wasbak in die badkamer is naeltjie hoogte en eetgerei was in die badkamer werk nie lekker nie.

Die foto's is misleidend en die rivier is vêr.

Chalet 1 @ Uitspanoord se terugvoer

Andre, baie baie dankie dat jy hierdie resensie 'n privaat-resensensie gedoen het.
Jul was 2 persone in 'n kamer met 3 enkelbedjies. Die 2 hoof beddens is van die beste gehalte en ongeveer 1,5 jaar oud. Die 3de bed is 'n kinderbed, heelwat korter as 'n gewone bed met 'n spons matrassie.
Die bokant van die spieel is 1,57m vanaf die grond.
Ek het duidelik in my kwotasie uitgewys dat hierdie eenheid nie 'n selfsorg eenheid is nie. Nogtans het ek eetgerei ingesit vir jul gerief. Nadat julle dit gebruik het kon jul dit buite gelaat het of vir nuwes gevra het, ek sou dit met graagte voorsien.
Onder hierdie spieel is 'n gelamineerde kennisgewing van hoe om die krane te hanteer aangesien dit 'n gas-geyser is. Hierdie kennisgewing berus op my ondervinding aangesien ek ook 'n gas-geyser het.
Nogmaals dankie vir die privaat resensensie.
Vriendelike groete,
Johanna Bergh.

Chalet 1 @ Uitspanoord
Julyga P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julyga P

The owner was very accommodating and friendly. The place was exceptionally clean and we had no problems during our stay.

I will most definitely go back at any time. Great value for money and very peaceful.

Toy H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy H

Baie lekker.

Dit was baie lekker om daar te slaap. Ons is mens wat baie hou van kamp. So om in die karavaan te kon oornag het gevoel soos kamp. Ons het 'n gestremde seun wat dit net so geniet het al kon hy net sit en ontspan.

Erica M - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica M

Dit was wonderlik.

Die atmosfeer was baie goed.

Marli V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli V

Lekker en gerieflike blyplek langs die Vaalrivier met goeie diens.

Uitspanoord is 'n goeie keuse vir 'n naweek se bly in Barkly-Wes of omliggende areas. Dit is geleë langs die rivier. Die diens was baie goed en ons het baie welkom gevoel.

Annamirrie O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annamirrie O

'n Mooi rustige salige plekkie met 'n mooi groen tuin net langs die rivier, is net die perfekte plek om weg te breek van die woeste samelewing en te ontspan.

Ons het die swembad en die mooi tuin baie geniet. Ons het ook geniet om bietjie in die swembad te swem en by die rivier te gaan sit. Die chalet waarin ons gebly het kan dalk bietjie opgeknap word met beter elektriese toerusting, maar op die einde kon my ma in rus en vrede haar gunstelingstories op die TV in die huisie kyk en ons kon 'n goeie nagrus in kry.

Gert J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert J

'n Bietjie weg van die hoofweg na Kaapstad, maar 'n rustige omgewing.

Ek het probeer afslag beding as pensionaris, maar hulle wou nie. Dit was die duurste plek waar ons gebly het gedurende ons afgelope vakansie. Die kamer was egter gerieflik en skoon. Die gasvrou was ook baie vriendelik.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat, Barkley-Wes, 8375, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8w7kGoRTx96bd4BRF1IpIYJaaOARfvmW6x0ipCB6LirJrTnxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 26 5 1 4 Barry Street Barkley West 8375 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.539228301959 24.526118568123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang