Chalet 1 @ Uitspanoord
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrystraat, Barkley-Wes, 8375, Noord-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Chalet 1 @ Uitspanoord is 'n selfsorgeenheid naby ander eenhede aan die oewer van die Vaalrivier in Barkly Wes, 'n dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley.
Die chalet bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-sitarea het 4 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is lugversorging, 'n TV met DStv (wat deur die hoofhuis beheer word) en Openview.
Die verblyf lei na die stoep met sitplek en 'n lapa met braaigeriewe. Gaste kan by die swembad of rivieroewer ontspan en selfs kano vaar of staanroei.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Barrystraat, Barkley-Wes, 8375, Noord-Kaap
- Gaste dink Chalet 1 @ Uitspanoord het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrystraat, Barkley-Wes, 8375, Noord-Kaap