Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitvlugt Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Uitvlugt Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Janine L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Juweel verblyf.

Toevlugsoord uit die boonste rakke. Netheid, tuin en verwelkoming eersteklas.

Uitvlugt Guest House se terugvoer

Baie dankie Janine, vir iemand wat in 5 Ster hotelle werk, is dit voorwaar 'n veer in ons op Uitvlugt se hoed. Ons waardeer terugvoer opreg.

Uitvlugt Guest House
Linda K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda K

Krieke groot probleem in kamer, min geslaap.

Sit gerus die WIFi-password in die kamer op.

Annerie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annerie M

Baie mooi ruim kamer.

Pragtige kamer, mooiste meubels, vriendelike gasvrou. Verbeteringe wat ons sou aanbeveel: skottel vir skottelgoed, reëling vir handdoeke, roller blinds om kamer in die nag donker te maak, meer melk. As jy nie van sponskussings hou nie, bring jou eie saam.

Ronnick N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnick N

I have enjoyed my stay at Uitvlugte.

The place very clean, quiet and I wish they can have a swimming pool for the guest in future and offer breakfast.

Annette E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette E

Waarde vir jou geld.

Pragtige omgewing. Die eenheid was gemaklik en goed toegerus. Dit was heerlik om ons tiener naby, maar steeds in sy eie spasie te gehad het. Ons kan Uitvlugt se gesinseenheid ten hoogste aanbeveel. Baie dankie Helena en span. Ons het gesê ons sal sommer vir 'n naweek weer gaan kuier net vir die lekker gasvryheid en die omgewing se ongelooflike lekker kos.

Hans B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans B

Netjies en gerieflik.

Ruim slaapkamer en badkamer, die vertrek is daagliks gediens.

Pieter V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Uitstekend.

Netjies en ruim. Puik.

Denzil V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil V

Rustige atmosfeer en plesierige omgewing.

Uitvlugt Guest House is 'n pragtige, skoon en rustige gastehuis met vriendelike dienspersoneel.

Lizhette G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizhette G

Huis weg van die huis.

Ek is mal oor die stilte en kan heerlik daar werk in die rustige atmosfeer met plaaslewe in die agtergrond. Dankie dis altyd lekker om by julle te oornag.

Uitvlugt Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Dit was vir ons ook 'n plesier om jou te ontvang.

Uitvlugt Guest House
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt Farm, Worcester, 6855, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74d0060a5e36d215882242f2d8e9e03aafd293c5e1964f7159851617a09cd4a21381d018bb8395018d0e5cba9c980fd445b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Uitvlugt Farm Worcester 6855 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -33.620934149398 19.494711398947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang