Uitvlugt Ponds
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Vera Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jh V - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike akkommodasie. Puik gasvrou.
Anthony C - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Anthony
Dankie vir jou positiewe resensie. Altyd lekker as iemand die verblyf geniet het.
Groete
Kobus en Vera
Jh V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en alle geriewe in die huis!
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Johan
Dankie vir jou positiewe resensie. Kom gerus weer.
Groete
Vera
Rita B - Jan 2024
Algehele gradering
Rusplek vir die siel, pragtig, netjies.
Lees meerUitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Rita
Baie dankie vir julle pragtige, positiewe kommentaar. Ons waardeer dit en is so dankbaar dat julle dit geniet het.
Julle is welkom om weer te kom kuier.
Groete
Vera
Annelie V - Jan 2024
Algehele gradering
Ruim huis in 'n pragtige omgewing met fantastiese staproete.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Annelie. Ons waardeer jou positiewe resensie. Baie dankie. Kom gerus weer.
Beste vir 2024
Groete
Vera
Henk & Gladys B - Des 2023
Algehele gradering
Natuur asemrowend mooi, vlaktes, watervalle, wild en speld stilte.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Beste Henk en Gladys
Baie dankie vir julle positiewe resensie. So bly julle het dit geniet. Voorspoed vir 2024 en kom gerus weer hier by ons ontspan.
Groete, Vera
Marius B - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en gasvryheid.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Dankie, Marius.
Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Charl R - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Carl. Very glad you enjoyed your stay. Thank you for the positive review.
You're welcome to come visit again
All the best Vera
Zelda-marie H - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike area, mooi uitsig. Netjiese verblyf.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Zelda -marie
Baie dankie vir jou positiewe resensie.Ons waardeer dit en is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Groete
Kobus en Vera
Santie G - Jan 2023
Algehele gradering
Rus, vrede en stilte.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Santie.
Ag, ons is bly julle het tuis gevoel en dit geniet. Dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Kobus en Vera
Truida C - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and quiet.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hallo Truida, baie dankie vir jou terugvoering. Ag, ons is altyd so dankbaar as iemand ons plekkie geniet het. Hoop ons sien julle gou weer. Net baie kouer in die winter hoor. Beste wense. Vera
Anton N - Jan 2023
Algehele gradering
Privaat, fantastiese natuurskoon, stil.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Anton, baie dankie vir jou resensie. Bly julle kon bietjie ontspan. Kom gerus weer. Beste wense, Kobus en Vera.
Tracy P - Des 2023
Algehele gradering
Pretty and peaceful.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Thank you Tracy. Happy New Year!
Vera
Cindy R - Okt 2022
Algehele gradering
Tops.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Beste Cindy. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Beste wense
Vera en Kobus
Christa D - Mei 2022
Algehele gradering
Gesellig.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hallo Christa
Baie dankie vir jou resensie. Dit maak ons harte warm as ons weet gaste het lekker gekuier. Kom gerus weer.
Beste wense, Vera.
Johan K - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Baie dankie vir hierdie goeie resensie. Dit maak sommer 'n mens se hart warm, as ons ook weet ons is darem op die regte spoor. Waardeer dit regtig.
Bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer wanneer julle wil ontspan en wegbreek.
Adrie O - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjiese akkommodasie en salig, rustige omgewing.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Adrie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly julle kon bietjie ontspan.
Groete
Vera
Thys S - Mei 2022
Algehele gradering
Besondere plekkie.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Thys
Baie dankie vir jou resensie. Dit is sommer lekker om te hoor julle het gerus en dit geniet. Ook bly die wild het hulle gedra en daar by julle kom kuier.
Kom kuier gerus weer.
Groete, Vera.
Kobie B - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike uitsig en stilte.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Beste Kobie, so bly julle het dit geniet. Baie dankie vir die positiewe resensie. Kom gerus weer. Groete, Kobus en Vera.
Japie B - Apr 2022
Algehele gradering
Het by Uitvlugt Ponds oornag vir fees in Dullstroom.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Japie, baie dankie vir jou resensie. Hoop julle het dit geniet.
Ja, soos alle paaie in die RSA, veral plaaspaaie, is die paaie maar sleg. Boere probeer aanhoudend self die paaie onderhou, maar die finansies en tyd is maar min.
My seun het 'n klein ou Toyota Corolla en hy maak dit darem altyd sonder skade. Baie ander lae voertuie kom ook gereeld hier aan sonder probleme. Hoë voertuie word egter aanbeveel. Jammer dit was vir julle 'n probleem.
Alles van die beste.
Groete
Vera
Chantal L - Mrt 2021
Algehele gradering
Hemelse familienaweek!
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hallo Chantal
Baie dankie vir die wonderlike positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het dit so geniet. Dankie ook vir die prag fotos van ons plaas.
Julle is welkom om weer te kom kuier.
Beste wense
Vera
Cherise V - Jan 2021
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde!
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Cherise, baie dankie vir jou positiewe resensie. Dis altyd lekker om te hoor as iemand hulle kuier geniet het. Kom gerus weer.
Groete, Vera.
Cornel D - Apr 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Dankie Cornel. Glo die sterre was vir jou mooi, dankie vir al ons sterre.
Beste wense, kom gerus weer.
Vera
Tarina S - Okt 2021
Algehele gradering
Ons kon visvang, staproetes doen en die pragtige natuurskoon geniet.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Tarina, baie dankie vir jou goeie resensie. Sien uit na jou volgende kuier by ons.
Groete ,Vera.
Ters J - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike huisie met mooi natuurskoon en lekker stap na watervalle.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Tertuis.
Dankie vir jou terugvoering.
Bly julle het dit geniet.
Ons werk kort-kort maar self aan die grondpad. Ongelukkig is ons diens van die plaaslike munisipaliteit nie na wense nie. Dis vir ons ook maar 'n kopseer.
Jammer om te hoor dat julle visvang nie so suksesvol was nie. Die gaste net voor julle het baie en groot visse gevang en die damme word gereeld gestok. Ons het net laas week weer gestok.
Dankie egter vir julle bespreking.
Beste wense
Vera
Marissa H - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Marissa. Ons is so bly julle het dit geniet. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer hier te sien.
Beste Wense, Vera.
Hannes J - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hallo Hannes
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons het nou heerlike reen gehad, so alles is nou nog mooier hier by ons.
Beste wense
Vera
Paul M - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was sowaar baie lekker gewees en kon lekker ontspan.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Beste Paul,
Baie dankie vir jul goeie en positiewe terugvoer, ons is bly julle het dit geniet.Dit was ook lekker om julle te ontmoet.
Kom kuier gerus weer.
Beste wense,
Vera
Christo O - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig baie mooi landskap. Mooiste waterval.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Hi Christo,
Baie dankie vir die posistiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Was lekker om julle te ontmoet. Voorspoed vir julle en kom gerus weer.
Beste Wense,
Vera
Johanna Cecilia C - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Beste Celia,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Jammer julle het bietjie verdwaal. Kom gerus weer.
Beste wense
Vera en Kobus
Uitvlugt Ponds
Karina I - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker rustig, pragtige hike.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Goeiedag Karina,
Dankie vir julle positiewe resensie. Bly julle het dit geniet. In die somer is die plaas natuurlik nog mooier. Kom gerus weer .
Beste wense
Vera
Annaliese K - Jun 2018
Algehele gradering
Maak jou keuse - stil en rustig of avontuur en aktiwiteite in beeldskone natuur.
Uitvlugt Ponds se terugvoer
Beste Anneliese,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet. Bespreek gerus weer.
Beste wense,
Kobus en Vera
Uitvlugt ponds
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Andras B - Mei 2018
Algehele gradering
Nie 'n oog toegemaak Saterdagaand, geen veiligheid.
Lees meer- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitvlugt-plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang