Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitvlugt Ponds

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Jh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjiese en gerieflike akkommodasie. Puik gasvrou. Heerlik stil en rustig. Baie netjiese plek met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Absolutely awesome. Amazing views. Peaceful. Very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Hi Anthony Dankie vir jou positiewe resensie. Altyd lekker as iemand die verblyf geniet het. Groete Kobus en Vera

Jh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly en alle geriewe in die huis! Heerlik stil en rustig. Baie wild gesien en daar is pragtige wandelpadjies! Sou net wou vra dat daar 'n padjie skoongemaak word wat lei na onderste dam. Baie moeilik om deur graspolle en moeras te beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Hi Johan Dankie vir jou positiewe resensie. Kom gerus weer. Groete Vera

Rita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rusplek vir die siel, pragtig, netjies. Wat 'n wonderlike voorreg om 'n stukkie van hierdie pragtige omgewing te kon geniet. As jy opsoek is na vrede vir jou siel en 'n ongelooflike rustige wegbreek, is dit die plek om te besoek. Ons het dit vreeslik geniet, die verblyf is pragtig en netjies en die omgewing is so mooi - pragtige staproetes met dammetjies en watervalle, wild ens. Ons gaan beslis weer daar gaan kuier. Selfs die koeler weer was 'n lafenis. Ek kan nie onthou wanneer laas in my lewe jy net niks kon hoor nie, geen lawaai of verkeer nie, net die mooi van die natuur. Soos genoem, was dit vir ons 'n groot voorreg om deel hiervan te kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Hi Rita Baie dankie vir julle pragtige, positiewe kommentaar. Ons waardeer dit en is so dankbaar dat julle dit geniet het. Julle is welkom om weer te kom kuier. Groete Vera

Annelie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Ruim huis in 'n pragtige omgewing met fantastiese staproete. Netjiese verblyf in 'n ruim huis. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n lekker kuier saam met vriende of familie. Pragtige omgewing met 'n fantastiese staproete. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom met 'n bespreking wat ons wou verander. Dankie vir die braaihout. Ons het verskriklik lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Hi Annelie. Ons waardeer jou positiewe resensie. Baie dankie. Kom gerus weer. Beste vir 2024 Groete Vera

Henk & Gladys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Natuur asemrowend mooi, vlaktes, watervalle, wild en speld stilte. Fantasties, die kothuis is met alles en nog meer toegerus. Veilig en goeie kwaliteit matrasse, lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Beste Henk en Gladys Baie dankie vir julle positiewe resensie. So bly julle het dit geniet. Voorspoed vir 2024 en kom gerus weer hier by ons ontspan. Groete, Vera

Marius B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantastiese verblyf en gasvryheid. 'n Plek om te gaan rus en die natuur en visvang te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Dankie, Marius. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Charl R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie goeie verblyf. Hierdie huis was perfek vir ons behoeftes. Die ligging is baie mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Hi Carl. Very glad you enjoyed your stay. Thank you for the positive review. You're welcome to come visit again All the best Vera

Zelda-marie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Lieflike area, mooi uitsig. Netjiese verblyf. Uitvlugt is geleë tussen die mooiste natuurskoon. Kobus en Vera is baie vriendelik en hulpvaardig. Die huisies is netjies en prakties. Ons het ons tydjie baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Hi Zelda -marie Baie dankie vir jou positiewe resensie.Ons waardeer dit en is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Groete Kobus en Vera

Santie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Rus, vrede en stilte. Ons is vriendelik ontvang deur Kobus en Vera, ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die huis se gemak is 'n treffer. Die staproete is duidelik gemerk en ons het die valle en al die diere vreeslik geniet. Kobus en Vera wil hê jy moet die natuur deur hulle oë sien en ons het. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Hi Santie. Ag, ons is bly julle het tuis gevoel en dit geniet. Dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer. Groete Kobus en Vera

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vera Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt-plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACdJpiIPeZUjjJPM6thKARkSA0l4xJgBwgzWZrQ8nn9scWUgbhu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Farm Uitvlugt Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.476344935885 30.031234260201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang