Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitvlugt Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Elna H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustig en pragtig. Dankie vir die wonderlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricus R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Vriendelike en behulpsame staf, eenhede netjies en skoon. Ons kuier was gedurende die winter met die oord baie stil gedurende die tydperk. Dit was daarom perfek, met net bosgeluide om na te luister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie oulike plekkie, pragtige omgewing en vriendelike personeel. Dit was wonderlik gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selinda E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Lively, quiet resort with lots of activities to do. A wonderful venue for a breakaway. The kids had so much to do. Slides into the pool, climbing wall, zip-line and a bouncing pillow. Also a dam to catch fish easily and bike trails. Our chalet was perfectly situated to keep an eye on the kids in the pool. And some caravan sites have clean private bathrooms and a small kitchen. Although the site was fully booked, we never felt crowded. Just 1 hour away from Pretoria, right next to the Dinokeng game reserve. We purchased a 7-day self-drive permit and saw 2 cheetah groups with mothers and cubs, as well as many other game. We will definitely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Rustige atmosfeer. Rustige plekkie, skoon en netjies. Naby Camp Discovery om die sport van seuns elke dag te kyk. Sal in die toekoms weer daar bespreek. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Excellent. Wonderful, peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Uitvlugt Resort
Elizabeth, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is verheug dat julle die verblyf geniet het. Julle is altyd welkom om ons weer te besoek.

Ria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Lekker rustige plek. Verblyf was baie lekker. Dink net die inklok tyd kan bietjie later wees as 17h00. Hou baie daarvan dat elke staanplek sy eie kombuis en ablusie-blok het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Vrede vir jou siel. Rustige atmosfeer in die bosveld. Ons het heerlik gebly. As gevolg van beurtkrag kon ons nie bel om die pin van die hek te kry om in die oord te kom nie. Ons moes aanmekaar toet totdat iemand die hek kom oopmaak het. Dit is geen fout van die oord nie, maar miskien moet die pin eerder verskaf word in plaas daarvan om te bel. Die grondpad was lanklaas geskraap en was erg sinkplaat.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenice F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2023

Vreeslik lekker gebly. Ons en ons kinders het dit vreeslik geniet. Die chalet wat ons in was se naam was Visvanger. Dit was skoon en netjies gewees. Die omgewing was vreeslik mooi. Ek sal dit vir ander mense aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Riaan
Uitvlugt Resort
Lenice, ons is verheug dat julle die verblyf by Uitvlugt Resort geniet het. Vertrou om julle binnekort weer te ontvang. Baie dankie vir jul gewaardeerde terugvoer.

Daryl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Very helpful in finding alternate accommodation. I would certainly go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Uitvlugt Resort
Daryl thanks for your review. We are happy that you enjoyed your stay. Looking forward to see you soon again to enjoy even more activities currently in progress!!!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 148

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R403
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R403
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt-weg 6, Uitvlugt-plaas, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc296de6056f1d440ffc1057d84b98535474d7b3caed8b6f7033fa2b53bcbe1060d5e4bcc72132085f7056f46a7eca8a0ff75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R403 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 6 Uitvlugt Road Uitvlugt Farm 0040 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.292661750069 28.466356292343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang