Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitzicht Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tlotlo M
1 nag
5.0
Des 2024

It's well worth every cent. It was the best stay ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit was uit die boonste rakke! In 'n penarie van 'n gebroke voertuig, moes ek op die nippertjie oornagverblyf soek vir my pa en sy broer, en dit in 'n oorvol Kimberley. Dit was bietjie ongemaklik met hulle wat nie graag 'n bed wou deel nie, maar die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het die beddens vir hulle in 'n japtrap verdeel. Die kamer en badkamer was 'spotless' en die ontbyt heerlik. Sal julle definitief vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof M
1 nag
5.0
Feb 2024

Briljante gastehuis met uitstekende diens! Uitzicht is baie beslis hoogs aan te beveel. Ons sal baie beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas O
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Had a great stay. Exceptionally friendly and helpful staff. Lovely breakfast and very clean. Can definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons sal definitief weer daar oornag as ons in Kimberley is. Alles was perfek. Ons het heerlik gebly. Die kamer is pragtig en die ontbyt was baie lekker. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Uitzicht Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd lekker om the hoor ons gaste was tevrede.

Will H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Netjies, skoon en baie gerieflik, baie happy! Sal weer daar gaan slaap, was regtig 'n bederf en alles was puik! Skoon, netjies, water en krag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Pragtige, skoon gastehuis. Dankie dat ons die datum kon vervroeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inez D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Veilig, netjies en rustig. Jy kry verseker wat jy sien op die foto's. Baie netjies en ruim kamers. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Baie skoon en netjies. Gastehuis is baie netjies en skoon. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Een negatiewe punt - load shedding. Gastehuis sal moet voorsiening maak vir ligte in die kamers en in die parkeerarea.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Uitzicht Guesthouse
Goeiedag Tania, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons het solar liggies in die parkeer area en ook vir kamers, maar partykeer kom beurtkrag vinnig en op kort kennisgewing, wanneer die personeel al van diens af is soos in jou geval. Goeie nuus is ons kragopwekker word oor 4 maande afgelewer, ons is tans op die waglys want daar is nerens voorraad nie, en dan is alle krag probleme hopelik iets van die verlede.

Beth B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Very happy with our stay! Lovely stay! Perfect for over night on your journey. Squeeky clean! Very impressed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzight-laan 9, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ODU1MzY1LTNiMzctNDJiMi05NDA4LTI1YmZlNGUzYTZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 9 Uitzight Avenue Roylglen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.758171317258 24.761764919804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang