Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitzicht Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Uitzicht Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Roelof M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M

Briljante gastehuis met uitstekende diens!

Uitzicht is baie beslis hoogs aan te beveel. Ons sal baie beslis weer hier tuisgaan.

Jean L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean L

Ons sal definitief weer daar oornag as ons in Kimberley is. Alles was perfek.

Ons het heerlik gebly. Die kamer is pragtig en die ontbyt was baie lekker. Alles was perfek.

Uitzicht Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd lekker om the hoor ons gaste was tevrede.

Uitzicht Guesthouse
Nicolaas O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas O

Had a great stay.

Exceptionally friendly and helpful staff. Lovely breakfast and very clean. Can definitely recommend this place.

Will H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will H

Netjies, skoon en baie gerieflik, baie happy!

Sal weer daar gaan slaap, was regtig 'n bederf en alles was puik! Skoon, netjies, water en krag!

Lizette D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Pragtige, skoon gastehuis.

Dankie dat ons die datum kon vervroeg.

Inez D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inez D

Veilig, netjies en rustig.

Jy kry verseker wat jy sien op die foto's. Baie netjies en ruim kamers. Vriendelike ontvangs.

Tania C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C

Baie skoon en netjies.

Gastehuis is baie netjies en skoon. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Een negatiewe punt - load shedding. Gastehuis sal moet voorsiening maak vir ligte in die kamers en in die parkeerarea.

Uitzicht Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Tania, baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Ons het solar liggies in die parkeer area en ook vir kamers, maar partykeer kom beurtkrag vinnig en op kort kennisgewing, wanneer die personeel al van diens af is soos in jou geval.
Goeie nuus is ons kragopwekker word oor 4 maande afgelewer, ons is tans op die waglys want daar is nerens voorraad nie, en dan is alle krag probleme hopelik iets van die verlede.

Uitzicht Guesthouse
Beth B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth B

Very happy with our stay!

Lovely stay! Perfect for over night on your journey. Squeeky clean! Very impressed!

Wikus B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B

Netjies, skoon, gerieflik, vriendelik, eerlik.

Die geriewe is uitstekend. Alles was pynlik netjies en skoon. Vriendelike verwelkoming (dankie Yvonne) en het ons selfs 'n paar minute na vertrek gekontak en ingelig van 'n selfoonlaaier wat agtergebly het. Ons sal vir seker weer by Uitzicht bespreek!

Uitzicht Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor gaste is tevrede.
Groetnis Elmien

Uitzicht Guesthouse
Christa O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa O

Baie gesukkel om by julle uit te kom.

Labram op bevestiging en Royalglen verwarrend en sein/WiFi ens. in Kimberley het nie gewerk nie. Inligtingskantoor het heeltyd Labram verduidelik. Twee ure doelloos rondgery om julle te kry.

Uitzicht Guesthouse se terugvoer

Goeiemore mevrou,
Dit spyt ons dat u so vreeslik gesukkel het om ons te bereik - my personeel bevestig u het hul geskakel het nadat u reeds gesukkel het en hul het alles in hul vermoe gedoen om u te verduidelik - ons is wel op Nasionale roete en naby baie bekende Kimberley bakens -niemand sukkel gewoonlik om ons te kry nie - as u wifi of router nie opgevang het in Kimberley nie kan ons regtig nie daarvoor help nie en voel ons dit is onregverdig om ons Gastehuis daarvoor 'n slegte resensie te gee. Dit is regtig maklik met internet en aanwysings deesdae en almal gebruik google maps maar dan moet mens data beskikbaar he.
Mathilda het selfs aangebied om iewers vir u te wag.
Ons kan ongelukkiig nie verantwoording doen vir die Toerisme kantoor se inligting of diens nie. Ons detail op die webtuiste is wel as adres gelys as Uitzichtlaan 9 Roylglen Kimberley met pin langsaan wat oopmaak in "maps" - labram is hoe die webtuiste dit lys en ek sal met hulle opneem hoekom dit so deurgetrek word maar ek vermoed dit het iets met globale ligging in Kimberley te doen en moet so gewys word aangesien nog gastehuise onder "Labram" val.
Dit spyt my dat u 'n slegte ervaring in Kimberley gehad het. U kan ons laat weet hoe ons dit vir u kan regmaak en of die res van die verblyf darem aangenaam was. Indien u voel ons moet u terugbetaal vir die verblyf sal ons dit met liefde doen. Stuur vir my epos met u bankdetail.
Mooi dag
Elmien
Gastehuis bestuur

Uitzicht Guesthouse
Jaap C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap C

Plek was netjies en diens was goed.

Gekry wat ons verwag het.

Uitzicht Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir ons altyd lekker as ons gaste tevrede is.
Uitzicht-span

Uitzicht Guesthouse
Ilse C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse C

Gemaklike oornag ervaring.

Alle basiese elemente wat nodig is vir 'n gemaklike oornag ervaring. Baie skoon en netjies. Veilige onderdak parkering en netjiese geriewe.

Wilhelm P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm P

Baie vriendelike en goeie diens, baie skoon en netjies, sal enige tyd teruggaan.

Baie goeie diens, gaan uit hul pad uit om jou te help, kamers baie netjies,en skoon, ontbyt baie lekker, mense is baie vriendelik, sekuriteit is goed, sal dit enige tyd aanbeveel.

Alma G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma G

Ons verbly was heerlik en die diens uitstekend.

Ons sal Uitzicht Guesthouse vir enige een aanbeveel. Ons was vriendelik ontvang en die diens was uitstekend.

Vicky T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky T

Super awesome.

Ons het baie lekker gebly en sommer dadelik tuis gevoel. Die North Cape Mall is binne loopafstand, Mr Delivery se diens was puik en die ontvangsdame was baie gasvry.

Uitzicht Guesthouse se terugvoer

Baie dankie - altyd lekker as ons sulke terugvoer van ons gaste kry!

Uitzicht Guesthouse
Johanne N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanne N

Dit was heerlik en gerieflik.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie skoon en neitjies. Die gastehuis is baie veilig en goed geleë. Mens wat nie die omgewing ken nie, was dit lekker dat die mall en alles naby jou is.

Antonie M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie M

Waarde vir geld.

Sal definitief weer terugkeer.

Delia P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delia P

Dit was lekker om besigheid sonder moeite te doen.

Dit was aangenaam om op kort kennisgewing laat in te check en iemand was daar om my te ontvang. Die mense is super vriendelik en vir my besigheid is die ligging perfek. Ek het glad nie een keer onveilig gevoel nie, en die kamer was pragtig skoon en netjies.

Uitzicht Guesthouse se terugvoer

Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste tevrede is en lekker gebly het.

Uitzicht Guesthouse
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Morne V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Al my verwagtinge is oortref!

Ek sal die hotel aan almal aanbeveel. Dit was skoon, veilig, naby alles en hul standaarde is uitstekend!

Hannetjie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie V

Dit was voorwaar heerlik en netjies en alles om tuis te voel.

Ek kan dit regtig aanbeveel ons was so tevrede met hul diens bedagsaamheid en vriendelikheid en niks was vir hul moeite nie. Baie oulike mense.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzight-laan 9, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ODU1MzY1LTNiMzctNDJiMi05NDA4LTI1YmZlNGUzYTZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 9 Uitzight Avenue Roylglen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.758171317258 24.761764919804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang