Uitzicht Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elmien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Roelof M - Feb 2024
Algehele gradering
Briljante gastehuis met uitstekende diens!
Jean L - Nov 2023
Algehele gradering
Ons sal definitief weer daar oornag as ons in Kimberley is. Alles was perfek.
Uitzicht Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd lekker om the hoor ons gaste was tevrede.
Nicolaas O - Mei 2024
Algehele gradering
Had a great stay.
Will H - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie gerieflik, baie happy!
Lizette D - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon gastehuis.
Inez D - Mrt 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies en rustig.
Tania C - Mei 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Uitzicht Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Tania, baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Ons het solar liggies in die parkeer area en ook vir kamers, maar partykeer kom beurtkrag vinnig en op kort kennisgewing, wanneer die personeel al van diens af is soos in jou geval.
Goeie nuus is ons kragopwekker word oor 4 maande afgelewer, ons is tans op die waglys want daar is nerens voorraad nie, en dan is alle krag probleme hopelik iets van die verlede.
Beth B - Des 2021
Algehele gradering
Very happy with our stay!
Wikus B - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik, vriendelik, eerlik.
Uitzicht Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor gaste is tevrede.
Groetnis Elmien
Christa O - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gesukkel om by julle uit te kom.
Uitzicht Guesthouse se terugvoer
Goeiemore mevrou,
Dit spyt ons dat u so vreeslik gesukkel het om ons te bereik - my personeel bevestig u het hul geskakel het nadat u reeds gesukkel het en hul het alles in hul vermoe gedoen om u te verduidelik - ons is wel op Nasionale roete en naby baie bekende Kimberley bakens -niemand sukkel gewoonlik om ons te kry nie - as u wifi of router nie opgevang het in Kimberley nie kan ons regtig nie daarvoor help nie en voel ons dit is onregverdig om ons Gastehuis daarvoor 'n slegte resensie te gee. Dit is regtig maklik met internet en aanwysings deesdae en almal gebruik google maps maar dan moet mens data beskikbaar he.
Mathilda het selfs aangebied om iewers vir u te wag.
Ons kan ongelukkiig nie verantwoording doen vir die Toerisme kantoor se inligting of diens nie. Ons detail op die webtuiste is wel as adres gelys as Uitzichtlaan 9 Roylglen Kimberley met pin langsaan wat oopmaak in "maps" - labram is hoe die webtuiste dit lys en ek sal met hulle opneem hoekom dit so deurgetrek word maar ek vermoed dit het iets met globale ligging in Kimberley te doen en moet so gewys word aangesien nog gastehuise onder "Labram" val.
Dit spyt my dat u 'n slegte ervaring in Kimberley gehad het. U kan ons laat weet hoe ons dit vir u kan regmaak en of die res van die verblyf darem aangenaam was. Indien u voel ons moet u terugbetaal vir die verblyf sal ons dit met liefde doen. Stuur vir my epos met u bankdetail.
Mooi dag
Elmien
Gastehuis bestuur
Jaap C - Jan 2020
Algehele gradering
Plek was netjies en diens was goed.
Uitzicht Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir ons altyd lekker as ons gaste tevrede is.
Uitzicht-span
Ilse C - Okt 2020
Algehele gradering
Gemaklike oornag ervaring.
Wilhelm P - Mei 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike en goeie diens, baie skoon en netjies, sal enige tyd teruggaan.
Alma G - Aug 2018
Algehele gradering
Ons verbly was heerlik en die diens uitstekend.
Vicky T - Jul 2018
Algehele gradering
Super awesome.
Uitzicht Guesthouse se terugvoer
Baie dankie - altyd lekker as ons sulke terugvoer van ons gaste kry!
Johanne N - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik en gerieflik.
Antonie M - Nov 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Delia P - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was lekker om besigheid sonder moeite te doen.
Uitzicht Guesthouse se terugvoer
Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste tevrede is en lekker gebly het.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Morne V - Sep 2017
Algehele gradering
Al my verwagtinge is oortref!
Hannetjie V - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was voorwaar heerlik en netjies en alles om tuis te voel.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitzight-laan 9, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang