Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitzicht Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Roelof M
1 nag
5.0
Feb 2024

Briljante gastehuis met uitstekende diens! Uitzicht is baie beslis hoogs aan te beveel. Ons sal baie beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons sal definitief weer daar oornag as ons in Kimberley is. Alles was perfek. Ons het heerlik gebly. Die kamer is pragtig en die ontbyt was baie lekker. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Uitzicht Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd lekker om the hoor ons gaste was tevrede.

Nicolaas O
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Had a great stay. Exceptionally friendly and helpful staff. Lovely breakfast and very clean. Can definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Will H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Netjies, skoon en baie gerieflik, baie happy! Sal weer daar gaan slaap, was regtig 'n bederf en alles was puik! Skoon, netjies, water en krag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Pragtige, skoon gastehuis. Dankie dat ons die datum kon vervroeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inez D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Veilig, netjies en rustig. Jy kry verseker wat jy sien op die foto's. Baie netjies en ruim kamers. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Baie skoon en netjies. Gastehuis is baie netjies en skoon. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Een negatiewe punt - load shedding. Gastehuis sal moet voorsiening maak vir ligte in die kamers en in die parkeerarea.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Uitzicht Guesthouse
Goeiedag Tania, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons het solar liggies in die parkeer area en ook vir kamers, maar partykeer kom beurtkrag vinnig en op kort kennisgewing, wanneer die personeel al van diens af is soos in jou geval. Goeie nuus is ons kragopwekker word oor 4 maande afgelewer, ons is tans op die waglys want daar is nerens voorraad nie, en dan is alle krag probleme hopelik iets van die verlede.

Beth B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Very happy with our stay! Lovely stay! Perfect for over night on your journey. Squeeky clean! Very impressed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Netjies, skoon, gerieflik, vriendelik, eerlik. Die geriewe is uitstekend. Alles was pynlik netjies en skoon. Vriendelike verwelkoming (dankie Yvonne) en het ons selfs 'n paar minute na vertrek gekontak en ingelig van 'n selfoonlaaier wat agtergebly het. Ons sal vir seker weer by Uitzicht bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Uitzicht Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor gaste is tevrede. Groetnis Elmien

Christa O
1 nag Saam met vriende
3.6
Aug 2021

Baie gesukkel om by julle uit te kom. Labram op bevestiging en Royalglen verwarrend en sein/WiFi ens. in Kimberley het nie gewerk nie. Inligtingskantoor het heeltyd Labram verduidelik. Twee ure doelloos rondgery om julle te kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elmien
Uitzicht Guesthouse
Goeiemore mevrou, Dit spyt ons dat u so vreeslik gesukkel het om ons te bereik - my personeel bevestig u het hul geskakel het nadat u reeds gesukkel het en hul het alles in hul vermoe gedoen om u te verduidelik - ons is wel op Nasionale roete en naby baie bekende Kimberley bakens -niemand sukkel gewoonlik om ons te kry nie - as u wifi of router nie opgevang het in Kimberley nie kan ons regtig nie daarvoor help nie en voel ons dit is onregverdig om ons Gastehuis daarvoor 'n slegte resensie te gee. Dit is regtig maklik met internet en aanwysings deesdae en almal gebruik google maps maar dan moet mens data beskikbaar he. Mathilda het selfs aangebied om iewers vir u te wag. Ons kan ongelukkiig nie verantwoording doen vir die Toerisme kantoor se inligting of diens nie. Ons detail op die webtuiste is wel as adres gelys as Uitzichtlaan 9 Roylglen Kimberley met pin langsaan wat oopmaak in "maps" - labram is hoe die webtuiste dit lys en ek sal met hulle opneem hoekom dit so deurgetrek word maar ek vermoed dit het iets met globale ligging in Kimberley te doen en moet so gewys word aangesien nog gastehuise onder "Labram" val. Dit spyt my dat u 'n slegte ervaring in Kimberley gehad het. U kan ons laat weet hoe ons dit vir u kan regmaak en of die res van die verblyf darem aangenaam was. Indien u voel ons moet u terugbetaal vir die verblyf sal ons dit met liefde doen. Stuur vir my epos met u bankdetail. Mooi dag Elmien Gastehuis bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzight-laan 9, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ODU1MzY1LTNiMzctNDJiMi05NDA4LTI1YmZlNGUzYTZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 9 Uitzight Avenue Roylglen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.758171317258 24.761764919804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang