Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitzicht Private Game Reserve and Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Frans J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was ongelooflik lekker en die uitsig op Uitzicht is asemrowend! Uitzicht Game Lodge sal ons beslis gou weer sien! Aangename mense wat uit hulle pad gaan om jou te verwelkom en spesiaal te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ep L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlike, vriendelike personeel en die beste waarde vir geld. Dit was ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taytum W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Beeldskone wegbreek. As jou begeerte is om weg te kom uit die stad se geraas, kan jy nie beter doen as Uitzicht Private Game Reserve and Lodge nie. Stil, salig, beeldskoon. Of jy net op jou balkon wil sit en staar na die berge en vlaktes, of die berg self gaan uit klim, jy sal nie teleurgesteld wees nie. Die avontuurlustiges kan gaan stap tot by die berghange waar San tekeninge gesien kan word en waar jy kan braai en piekniek hou. Die eienaars en werkers van die lodge is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Verskriklik lekker en rustig, die uitsig was asemrowend! Dit was die lekkerste ervaring en die uitsig was net onbeskryflik mooi. Almal was verskriklik vriendelik en het ons sommer dadelik welkom laat voel. Die kamers was mooi en netjies. Die hoogtepunt was die piekniek by die grotte, en die ongelooflik pragtige uitsigte tydens die wildrit.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeffrey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Netjies en skoon en die etes was baie lekker. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brand M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing. Beautiful place, everyone is friendly and the food is so nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Gasvryheid en vriendelikheid op sy beste saam met 'n ongelooflike uitsig maak Uitzicht 'n unieke uitspanplek. Die uitsig is om van te droom en ons het 'n voorreg gehad om tyd in die kerkie deur te bring. Dit saam met 'amazing' mense maak hierdie 'n besonderse ervaring. Dankie Wynand en Kikie vir julle vriendelikheid. Ons sal definitief weer 'n draai gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton P
1 nag
5.0
Feb 2023

Fantastiese lodge waar gaste behandel word soos vriende. Ons was 8 vriende wat na Clarens se bierfees toe is en het besluit om by Uitzicht te oornag. Beste besluit ooit, wat 'n plek. Awesome mense wat omgee en kyk na jou as gaste. Verblyf was alles wat jy sal verwag en meer. Amazing view en die game drive deur die lodge was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Beste tyd ooit. Brian is die beste. Maak die lekkerste kosse. Diens is uitstekend gewees en regtig mense wat omgee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anne R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Die personeel is vriendelik en doen moeite. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ciara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 73 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht Natuureservaat 193, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b18b767f97faf7591f008bdb306a56176b187ba00e9014876554d90e33637bb164004a6b93f67efb2adcca1e5d035387eba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 193 Uitzicht Nature Reserve Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.562511674651 28.108525872231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang