Uitzicht Private Game Reserve and Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ciara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 124
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Frans J - Jun 2024
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker en die uitsig op Uitzicht is asemrowend!
Ep L - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike, vriendelike personeel en die beste waarde vir geld.
Taytum W - Des 2023
Algehele gradering
Beeldskone wegbreek.
Lees meerAngelique D - Mrt 2024
Algehele gradering
Verskriklik lekker en rustig, die uitsig was asemrowend!
Jeffrey S - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon en die etes was baie lekker.
Brand M - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Jeanne P - Apr 2023
Algehele gradering
Gasvryheid en vriendelikheid op sy beste saam met 'n ongelooflike uitsig maak Uitzicht 'n unieke uitspanplek.
Anton P - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese lodge waar gaste behandel word soos vriende.
Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Beste tyd ooit.
Anne R - Aug 2023
Algehele gradering
Die personeel is vriendelik en doen moeite.
Dr Wimpie B - Apr 2023
Algehele gradering
Die plaas bied baie vir besoekers, maar daar moet opgelet word dat dit vir jag van diere is. Ek glo die eienaar sal dit sterk oorweeg om die jag te stop en dit verder as 'n wonderlike, natuurbewuste plaas te ontskep.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Leigh S - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely private getaway.
Annalize L - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, rustig, lieflike view, vriendelike mense. Heerlik gestap, kaggelvuur in unit ekstra special.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge se terugvoer
Thank you so much dear Annalize. It was such a pleasure having you.
Many blessings from us all at Uitzicht.
Franscois P - Mrt 2022
Algehele gradering
Memorable.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge se terugvoer
Thank you for this kind review Francois. It was such a pleasure meeting you. Many blessings for your new journey ahead.
Kind regards, Kiki.
Dewald Van Der Nest V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens. Asemrowende uitsig.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge se terugvoer
Thank you very much Dewald. It was a pleasure meeting you. May you and your family be blessed and hope we see you again. Kind regards, kiki
Jennifer C - Feb 2022
Algehele gradering
We used it as a stay over on our way from Kimberley back to the South Coast.
Stefanie L - Feb 2022
Algehele gradering
Kamer was nie skoongemaak nie, geiser was af, muurproppe het nie gewerk nie.
Johan O - Des 2021
Algehele gradering
Great omgewing en gemaklike lodge.
Marius C - Des 2021
Algehele gradering
Puik, puik, puik!
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge se terugvoer
Hello Marius.
Thank you, it was such a pleasure meeting you.
Many blessings and hope to have you back soon.
Hannali D - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig in die stilte van natuurskoon
Anmare J - Nov 2021
Algehele gradering
Had an amazing stay will definitely be going there again.
Mario F - Nov 2021
Algehele gradering
Hospitality from the Free State.
Gabre K - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en vriendelike mense.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge se terugvoer
Oh my goodness thank you so very much! That’s amazing! I challenge a couple to beat your 9km morning hike!
Neil S - Apr 2021
Algehele gradering
Had a really awesome weekend and the accommodation was great.
Nicola J - Apr 2021
Algehele gradering
Uitzicht Game Lodge het al ons verwagtinge oortref! Onverbeterlike ligging en uitsigte. Vriendelike mense, baie lekker kos, goeie akkommodasie met 'n spesiale rustigheid!
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge se terugvoer
This is amazing! Thank you so much!
Many blessings from us all at Uitzichtgamelodge xxx
Lourens B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge se terugvoer
Danki Lourens waardeer. Volgende verblyf is ek seker sal julle di Berg op kan ry met di fietse. Groete Magda en Hannes
Elsa G - Mei 2021
Algehele gradering
Nuwe eienaars gaan uit hul pad om jou verblyf uitmuntend te maak
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge se terugvoer
Thank you so much for this wonderful feedback. It was so great to meet you.
Blessings from Uitzicht xx
Janette B - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome, veilig, pragtig.
Annamarie M - Apr 2021
Algehele gradering
Die ligging is absoluut fantasties en die gasvryheid uitstekend.
Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Kamer en bed is wonderlik, maar dis waar dit bly.
Lees meerAnnemarie N - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gerus.
Odette B - Nov 2020
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend. Die uitsig pragtig.
Jolene R - Sep 2020
Algehele gradering
Friendly Service & Magnificent Views
Kallie K - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing! Hannes en Magda puik gasheer/ dame. Baie vriendelik. Magda maak die lekkerste etes. Absoluut heerlik gekuier saam met hulle.
Anton P - Feb 2020
Algehele gradering
Was rustig en baie stil, grondpad was stuk-stuk sleg aangesien reën grond weggespoel het, maar andersins heerlik.
Frikkie V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Reoné T - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike naweekwegbreek.
Johanna N - Des 2020
Algehele gradering
'n Spesiale plek.
Lelanie R - Jan 2020
Algehele gradering
Was rustig en gemaklik.
Braam V - Des 2019
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring.
Nicolene P - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Abrie D - Des 2019
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker. Plek is uiters netjies en versorgd.
Armand V - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties en seker van die skoonste verblyf waar ek al was.
Rikus C - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Claudia J - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Estelle R - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Andre C - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties. Mooiste uitsig versteekte pêrel.
Eugenie Coetzer D - Apr 2019
Algehele gradering
Uitzicht is 'n juweel van 'n plek!
Karina H - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf in 'n rustige omgewing binne in die hartjie van die berge.
Annelise D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Leon K - Jan 2019
Algehele gradering
Geen foto kan die uitsig beskryf nie.
Renee B - Nov 2019
Algehele gradering
Friendly owners and beautiful vistas.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike eienaars en pragtige uitsigte.
Die eienaars, Magda en Hannes, was baie vriendelik en vriendelik. Daar is staproetes vir diegene wat meer aktief wil wees. Hulle het verblyf vir bykans 80 mense, maar ons was baie gelukkig om die enigste gaste te wees!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hanli J - Nov 2019
Algehele gradering
Ons het verblyf gesoek vir die Kersiefees. Ons kon lekker rus.
Elna E - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig en mooi skoon.
Talmira V - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful nature, great fresh water.
Bernha V - Okt 2018
Algehele gradering
As LekkeSlaap maar net 6 sterre kon gee vir diens!
Lees meerHeinrich W - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en heerlik.
Carin T - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties en beslis waarde vir geld, Magda en Hannes en personeel ons kan nie genoeg dankie sê vir alle julle moeite.
Lees meerJohan O - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies, baie mooi uitsig.
Samantha V - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige plek wat rustigheid vir jou siel bring.
Cornelis P - Apr 2018
Algehele gradering
Ontspanning.
Theunis T - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer waar jy van reistamheid kan ontlaai.
Lees meerAntonia C - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Robert V - Jan 2018
Algehele gradering
A wonderful Lodge with a view that is never ending.
Hanta H - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtig, puik, perfek!
Lees meerGermaine K - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Gj W - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig, mense vriendelik en plek baie netjies.
Hugo V - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstaande, rustige atmosfeer.
Lani S - Aug 2018
Algehele gradering
Volkome tevredenheid!
Gustav O - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Michele P - Jan 2018
Algehele gradering
Rus en vrede vir jou siel.
Desiree V - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte, heerlike groot kuierareas en gasvryheid.
Johannes M - Nov 2018
Algehele gradering
Was baie lekker en mooi. Sal weer gaan.
Dina O - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en lekker.
Markus V - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi en stil.
Werner B - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties gewees. David se diens was van die hoogste gehalte en baie professioneel. Voorwaar 'n aanwins vir Uitzight Lodge. Dankie Magda ook vir jou puik diens.
Francois P - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Derik O - Nov 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerUitzicht Private Game Reserve and Lodge se terugvoer
Goeie Dag Derik,
Jy bespreek 2 enkelkamers 100 vk meter met geen selfsorg geriewe net basiese geriewe vir 7 mense. Ons voorsien aan jou n sandsteen 250 vk meter huis met drie slaapkamers,slaapplek vir 8 persone, met 2 en n half badkamers. n Groot sonstoep wat die oggend son kry, binnebaai en kroeg gedeelte met n sit eetkamer en n volledige toegeruste kombuis met die mooiste Origanhout kaste met alle geriewe met 2 yskaste en stoof ,mikrogolf en buite meubels in die spens geberg word vir gaste om buite te gebruik. Die koste vir die geriewe is presies dieselfde as vir die twee wildebeeskamers. Ons het nie nodig gehad om plek te maak nie. Net goedgedink om n groter plek vir julle aan te bied en jy het dit so aanvaar. Die huis is in n wildskamp en daar word nie grasperke geplant nie, dit is deel van die natuur . Die gras is wel kort gesny en netjies om die huis gehou, en tuinmeubels wat in die spens is moes net deur julle buite geplaas word. Baie groot akkerboom langs die huis. Die veiligheid is 100% jy kla oor die tralies dan gee jy vir veiligheid 2 sterre. Daar is ook n heining om die huis. Die wild beweeg vroeg oggend en vanaf 4 uur in die middag gewoontlik om die huis en die gaste geniet dit om rustig buite te sit en na die wild te kyk. Daar is ook n staproete en n 4X4 roete en julle het 4X4 voertuie . Daar is n ongelooflike 360 grade uitsig oor die berge. Jy moet gelukkig n natuur mens wees om die uitsig en natuurskoon raak te sien. Die huis is uiters netjies en volleedig toegerus. Dit is vreemd dat almal voor jou in ekstase is oor die verblyf. Elke oggend het ons skoonmaak diens wat die huis gaan skoon en netjies maak die braai en al die plekke wat gebruik is.
Groete Hannes en Magda
Coenie S - Des 2017
Algehele gradering
Lekker.
Yolande M - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies, pragtige uitsig en ongelooflike lekker kos.
Natasha S - Des 2017
Algehele gradering
Dit was pragtig - 'n stukkie paradys.
Denise T - Okt 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Alet D - Sep 2017
Algehele gradering
Die uitsig was ongelooflik mooi en diens uitstekend.
Tracey O - Aug 2017
Algehele gradering
I really enjoyed my stay at Uitzight Game Lodge, so relaxing and a home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek het regtig my verblyf by Uitzight Game Lodge geniet, so rustig en tuiste weg van die huis.
Magda en Hannes was uitstekende gasvrou en gasheer. Hulle was so gasvry en baie goeie gesselskap. Ek het regtig my tydjie by Uitzight Game Lodge geniet. Pragtige natuurtonele, vredig, rustig en veilige omgewing. My kamer was ten volle toegerus en ek was baie beïndruk. Dankie vir die verblyf ek sal definitief terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ian D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker dankie en ‘n stunning plek!
Jaco J - Jul 2017
Algehele gradering
Dit is een van die beste plekke waar ek al oorgebly het. Beslis waarde vir geld.
Johann S - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Billy D - Jun 2017
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte en lekker kos.
Carol D - Jun 2017
Algehele gradering
Die vriendelikste personeel - met die mees warmste verwelkoming!
Lodewyk J - Jun 2017
Algehele gradering
Idillies, asemrowend mooi, en die vriendelikste eienaars.
Lees meerElize G - Mei 2017
Algehele gradering
Besonders netjiese eiendom met vriendelike gasvryheid van eienaars.
Nettie V - Apr 2017
Algehele gradering
Awesome! Awesome! Awesome!
Lees meerMari V - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing en uitstekende diens.
Liezel A - Mrt 2017
Algehele gradering
Amazing.
Naomi S - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Philip S - Jun 2017
Algehele gradering
Ek en my vrou kan nie wag vir somer nie.
Willem B - Apr 2017
Algehele gradering
Spyt dat ons net een nag hier oorgeslaap het.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Dit was lekker om julle op die plaas te ontvang het. Ons omgewing is baie mooi. Ek het ons aanwysings op die webtuiste nagegaan en gesien dat dit reg is. Julle moet asseblief die aanwysings op ons webtuiste volg en nie koordenate invoer nie want dit neem die gaste op n langer grondpad wat dan is dat jy regs moet draai . Die webtuiste aanwysings het net n 3.2 km grondgedeelte waar die ander pad meer as 12 km grond is.
Groete
Gert R - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer en verblyf gewees.
Louise V - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing, mooi uitsig, goed toegeruste verblyf en goeie diens.
Lees meerPiet V - Jun 2017
Algehele gradering
Selde soveel waarde vir my geld gekry.
Tamara Y - Jan 2017
Algehele gradering
Hospitality very friendly and helpful.
Isabell M - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Quintus V - Jun 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Sonny G - Apr 2017
Algehele gradering
Kamer met bad- en stortgeriewe baie goed - het hoofsaaklik net daar geslaap.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge se terugvoer
Hi Sonny
Dankie vir die terugvoering. Ons werk gereeld aan ons gedeelte van die pad, so 4 km, ongelukkig wanneer ons stort reën kry in die berge spoel die pad.
Maar ons werk hard daaraan om die pad altyd rybaar te maak.
Groete
Liana P - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Madeleen M - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderlike warm verblyf met asemrowende uitsig.
Annalie H - Sep 2016
Algehele gradering
Alhoewel dit kort was, is ons verwelkom met hartlikheid van familie en ou vriende. Dankie daarvoor!
Ian J - Sep 2016
Algehele gradering
Excellent accommodation, very well priced.
Mara N - Jul 2016
Algehele gradering
Stilte wat nodig is vir die siel - presies dit by Uitzight gekry.
Vera N - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties! Sal binnekort weer terug gaan!
Alta L - Jun 2016
Algehele gradering
Ongelooflike naweek gewees!
Ina M - Mei 2016
Algehele gradering
'n Stukkie paradys!
Wimpie T - Mei 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Phillip L - Apr 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Willem C - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties, absoluut `n wonderlike naweek gehad.
Natasha N - Apr 2016
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en vriendelike mense`!
Annaret V - Okt 2016
Algehele gradering
Bergfietsroetes vir ieder en elk.
Ina D - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtige plek met die natuur naby jou met vriendelike mense wat help waar hulle kan!
Marcelle V - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier by Uitzight Game Lodge!
Lees meerCarla V - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens en omgee vir kliënte!
Eddie N - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge se terugvoer
Hallo Eddie
Dankie vir die kompliment. Ek en Hannes wil beslis dit vir ons gaste dit die moeite werd maak om te kom rus hier op die plaas.
Groete
Sonja E - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik geslaap en die ontbyt en papkos was besonders lekker.
Jurjen S - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker rustig gebly.
- Kapasiteit: 73 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitzicht Natuureservaat 193, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang