Ujabule Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rotsvryweg 413, Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 898 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ujabule Lodge is in die Hoedspruit Wildlandgoed en bied 'n lekker afgesonderde gevoel. Tog is jy net 'n paar minute van die dorpie Hoedspruit se winkels en restaurante.
Elke privaat suite smelt pragtig met die omgewing saam om gaste nader aan die bos te bring. Daar is lugversorging, en suite-badkamers, platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, yskassies, mikrogolwe en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n patio met 'n bos-stort.
Wild loop vrylik op die landgoed rond, so jy kan sommer wildkyk van jou stoep af of jy kan op 'n wildrit gaan. Twee van die damme op die landgoed het verhewe voëlskuilings - 'n lekker plek om skemerkelkies te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Rotsvryweg 413, Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Ujabule Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rotsvryweg 413, Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo