Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ukarimu Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Pragtige plekkie, binne en buite. Andre en ander staff baie vriendelik. Baie lekker gebly. Andre was baie vriendelik en die plekkie is 'n juweel in Klerksdorp. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Ukarimu Guest House
Baie dankie vir die positiewe review Jolene. Ek sal vir Andre die boodskap ook oordra. Julle is altyd welkom.

Veronique V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Will recommend. Was perfect for our needs. Clean and cozy. Wonderful night's stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Ukarimu Guest House
Good day Veronique Thank you for the positive review and we are glad that you had a good stay. Kind regards, Patricia

Tina S
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Ja, heerlik. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig lekker voldoende. Was heerlik, rustig en lekker. Geen probleme ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elriette J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Vriendelik profesioneel, netjies heerlike kos. Baie aangenaam gewees. Vriendelike en profesionele diens. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Ukarimu Guest House
Goeie dag Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n voorreg om jou hier by ons te kon huisves. Groete Karin

Nickey O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Netjies stil. Lekker! Wonderlik. Mooi skoon en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Ukarimu Guest House
Nicky Baie dankie vir die wonderlike resensie en telling. Asseblief kom kuier gerus weer. Groete Karin

Jani N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Value-for-money accommodation. The host was lovely and welcoming. Easy check-in, and we had a pleasant stay at the guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanro A
1 nag Saam met vriende
3.8
Feb 2024

Het net oornag, maar baie oulik. Lekker gebly, baie netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Karin
Ukarimu Guest House
Baie dankie Hanro. Groete

Jako R
1 nag
3.2
Sep 2024

Bekostigbare verblyf. Lekker gebly, ongelukkig geen afdakke toe dit begin hael nie en B&B is nie ingesluit nie!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marmerstraat 32, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fab5de96632746d60bc8d481383b19a453432f0fd9e838c88ceaeb8f918482f03734ddd36a523390d0591dcfd91ce30fee7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 32 Marmer Street Wilkoppies 2572 Noordwes 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -26.827089061612 26.676957160234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang