Ukarimu Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 121
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Jolene T - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige plekkie, binne en buite. Andre en ander staff baie vriendelik.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe review Jolene. Ek sal vir Andre die boodskap ook oordra. Julle is altyd welkom.
Veronique V - Jun 2024
Algehele gradering
Will recommend.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Good day Veronique
Thank you for the positive review and we are glad that you had a good stay.
Kind regards,
Patricia
Tina S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Lerina B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig lekker voldoende.
Elriette J - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelik profesioneel, netjies heerlike kos.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n voorreg om jou hier by ons te kon huisves.
Groete
Karin
Nickey O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies stil. Lekker!
Ukarimu Guest House se terugvoer
Nicky
Baie dankie vir die wonderlike resensie en telling. Asseblief kom kuier gerus weer.
Groete
Karin
Jani N - Mei 2024
Algehele gradering
Value-for-money accommodation.
Hanro A - Feb 2024
Algehele gradering
Het net oornag, maar baie oulik.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Baie dankie Hanro.
Groete
Jako R - Sep 2024
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeie dag Mnr Rossouw,
Daar is 4 afdakke. U het ontbytv bespreek, maar wou nie eet nie, want u was haastig. Die tafels was gedek en ons het voorsiening gemaak vir u vir ontbyt. Ons sluit ongelukkig nie ontbyt in by LekkeSlaap nie agv kommissie. Ons ontbyt is baie goedkoper as die ander gastehuise en kan nie nog kommissie daarop ook betaal nie. Hoop u verstaan.
Jammer vir enige ongerief.
Dankie
Nonnie V - Okt 2023
Algehele gradering
Oorslaap.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Nonnie
Baie dankie vir die terugvoer.
Bly jy het 'n goeie nagrus gekry.
Groete
Karin
Erika B - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n rustige omgewing met 'n baie vriendelike, gasvrye eienaar.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Erika
Baie dankie vir die terugvoer en die positiewe resensie.
Groete
Karin
Line L - Sep 2023
Algehele gradering
Die mense is baie vriendelik en plek is baie lekker.
James L - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik.
Caroline S - Aug 2023
Algehele gradering
Stunning plekkie.
Jaco P - Jul 2023
Algehele gradering
Lanklaas so tuis gevoel. Ek kon lekker werk en lekker slaap.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeie dag Jaco
So baie dankie vir die goeie resensie. Die n riem onder die hart en is bly jy het tuis gevoel en lekker gebly.
Groete
Karin
Zunthia R - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, ideaal vir 'n naweek of oornagverblyf.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Zunthia, baie dankie vir die mooi woorde. Ek is baie dankbaar julle het dit geniet en tuis gevoel. Ukarimu beteken vrede en rustigheid. Julle is altyd weer welkom. Groete. Karin
Yvette R - Apr 2023
Algehele gradering
Clean and comfy.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Yvette, thank you so much for the 5-star rating. It's good to hear you had a good night's rest in our comfortable beds. Much appreciated.
Kind regards
Karin
Sipho T - Jan 2023
Algehele gradering
As usual the place is quiet and clean.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Dear Sipho,
Thank you for your good review. We do have a generator that is in a good working condition. When our guests check in we mention to please ask if they need us to switch the generator on.
Kind regards
Karin
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Berni S - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies met goeie diens.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeiedag Berni, ek is dankbaar dat julle tevrede was. Baie dankie vir die goeie resensie en die aanbeveling. Waardeer opreg. Groete. Karin
Lorraine P - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeie dag Lorraine
Baie dankie vir u die goeie terugvoer.
Ons waardeer dit baie.
Groete
Karin
Neil T - Sep 2023
Algehele gradering
Nice place to stay.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Thank you, Neil. It is always a pleasure having you here.
Regards,
Karin
Banus B - Feb 2023
Algehele gradering
Ons moes langer kon bly. Wou nog swem en in die mooi tuin sit.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeiedag, baie dankie vir die goeie resensie. Ons vra omverskoning oor die tv, maar sou enige tyd gehelp het. Groete. Karin
Neil T - Okt 2023
Algehele gradering
Well maintained rooms and grounds.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Thank you Neil.
Glad you enjoyed Ukarimu.
Regards,
Karin
Johannes Gerhardus V - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Kayla M - Sep 2022
Algehele gradering
Cosy and homey.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Good day Kayla,
Thank you so much for the positive review and great scores. I am extremely glad you enjoyed your stay.
Please visit again.
Karin
Johannes Gerhardus V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Johan
Baie dankie vir die goeie ressensie, dit is vir ons n riem onder die hart om te sien dat ons gaste tevrede was met ons diens en met die akkommodasie. U is altyd weer welkom.
Groete
Karin
Soanet B - Mei 2022
Algehele gradering
Puik.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeiedag Soanet
Ek vra omverskoning vir die melk. Ek sal definatief daarna kyk. Baie dankie vir die uitstekende ressensie, ons waardeer dit opreg.
Groete
Karin
Marianka B - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Marianka
So baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons waardeer opreg.
Kom gerus weer.
Groete
Karin
Stephanie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ten spyte daarvan dat ons laat eers aangekom het is ons baie vriendelik ontvang. Die kamer was netjies en ons het die oorslaap baie geniet. Sal verseker weer van julle gebruik maak.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeie dag Sephanie
Baie dankie vir die positiewe en uitstekende review. Ons waardeer opreg.
Groete
Karin
Bernadette H - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Ukarimu Guest House se terugvoer
Bernadette, so baie dankie vir die uitstekende ressensie. Ek is so bly hulle het dit geniet. Ukarimu se naam beteken rustigheid en vrede. Ons doen ons uiterste bes om dit te handhaaf sodat ons gaste dit kan ervaar.
Richard M - Sep 2022
Algehele gradering
Business travel.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Thank you Richard
I am really pleased that you were satisfied with the accommodation. Thank you for the most kind words. We always strive to make our guests feel at home away from home.
Kind regards
Karin
Susan H - Mei 2022
Algehele gradering
Only 1 night. Comfortable and good value for money. Great service from website to ensure I had accommodation.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Good day Susan,
Thank you for your feedback and positive rating. Just a note on any noise, our location is in the quiet and upmarket area of Klerksdorp. In the 11 years we have never had any problems with noise from the street. The area that we are indefinitely reflects our name, which means peace and tranquility.
Thank you,
Karin
Leon V - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Louis V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeiedag Mev Jansen, baie dankie vir u resensie. Al ons kamers het skuifdeure met vensters. Ek sal dit baie waardeer indien u ons asseblief laat weet waar ons ons kliente diens kan verbeter.
Groete,
Karin
Eddie T - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, goed geleë en gee alles wat jy nodig het teen 'n goeie prys! Baie dankie.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeie dag Eddie
Baie dankie vir die ressensie. Ek is baie dankbaar julle het gerieflik gebly. Ons doen altyd ons beste om ons gaste tuis te laat voel.
Groete
Karin
Riana R - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Mev Raath
Baie dankie vir u terugvoer.
Ukarimu is in een van Klerksdorp se spog areas geleë wat n baie rustige area is. Ons gaste geniet die stilte, kalmte en rustigheid hier.
Baie groete en seën
Karin
Anthony F - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Baie dankie Anthony, ook vir die aanbeveling. Ons sal dit sterk oorweeg vir die melk en beskuit.
Groete
Karin
Willie L - Okt 2022
Algehele gradering
Veiligheidsaspekte kan verbeter en lugreëling/waaier vir die warm dae en nagte.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeiedag Willie
Die draagbare lugversorging is reggemaak en werk 100%.
Wat ons sekuriteit aanbetref, ons het 'n baie goeie kamera stelsel op die perseel wat 24-uur gemonitor word, met elektriese hekke en palisade. Ons het in 11 jaar nog nooit enige probleme gehad nie.
Ek vra om verskoning vir enige ongerief.
Groete
Michelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Parkering 'n probleem.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Mev Viljoen
Dankie vir u terugvoer.
Kamer waarin u geslaap en bespreek het was ons Diamond Suite. Die kamer is nie rolstoelvriendelik nie, want dit het twee trappe op na die ingang toe. U het nie tydens u bespreking gespesifiseer dat u n rolstoelvriendelike kamer wil bespreek nie. Ons kamers wat wel rolstoelvriendelik is, is kamer een, twee en vier.
Ek is jammer u het gesukkel met die parkering, maar daar is meer as genoeg parkering vir al ons gaste.
Ek sien ook u het ons slegs n 3 gegee vir location. Ukarimu is in een van Klerksdorp se spog areas geleë wat n baie rustige area is. Ons gaste geniet die stilte, kalmte en rustigheid hier.
Groete
Karin
Dineo M - Nov 2021
Algehele gradering
I enjoyed it and everything was great.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Dineo,
Thank you for the excellent review. Im so glad you enjoyed our stay as well as the food.
Please visit again.
Greetings,
Karin
Johan B - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende geriewe.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek waardeer dit opreg. So bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.
Brett S - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik. Het ook 'n heerlike ontbyt daar geniet!
Ukarimu Guest House se terugvoer
Dit was vir ons n groot plesier. Bly julle was tevrede met alles. Hoop om julle gou weer te sien.
Elzie M - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, privaat.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeie dag Elzie,
Baie dankie vir julle positiewe review. Is baie dankbaar julle het n rustige nag en tydjie beleef.
Kom gerus weer.
Groete
Karin
Armandie D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens gekry met 'n heerlike ontbyt en 'n netjiese skoon kamer - baie dankie.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeie dag Armandie
Dit was vir ons 'n groot plesier. Baie dankie vir die komplimente.
Groete
Karin
Isabel N - Jan 2021
Algehele gradering
Het sommer dadelik tuis en veilig voel. Heerlike ferm matras. Sal beslis weer hier tuisgaan en kan sterk aanbeveel.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Isabel,
Ek is so dankbaar julle kon n rustige tydjie hier ervaar en dat julle lekker geslaap het. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste tuis voel en goeie diens kry.
Groete
Ester V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeiedag Ester
Ek is dankbaar vir die goeie resensie.
Ek vra weereens om verskoning vir enige ongerief, ek is net bly ek kon wel 'n plan maak en julle akkommodeer.
Julle is altyd weer welkom.
Groete
Karin
Lettie Cloete C - Okt 2021
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeiedag Lettie
Baie dankie vir die positiewe resensie, ek waardeeer dit opreg. Dankie ook vir die komplimente oor die tuin.
Dit is altyd 'n plesier vir ons gaste om vroeg oggend met 'n heerlike koppie koffie die rustigheid te kan ervaar.
Ons strewe daarna om Ukarimu se naam uit te leef wat vrede en rustigheid beteken.
Groete
Paul V - Mei 2021
Algehele gradering
Goed vir oornagverblyf
Ukarimu Guest House se terugvoer
Paul,
Baie dankie vir die terugvoer.
Julle is altyd weer welkom.
Groete
Karin
Johan G - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, vriendelike diens en goed toegerus!
Ukarimu Guest House se terugvoer
Johan,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is dankbaar dat julle tevrede was met ons diens. Kom asseblief gerus weer.
Groete
Karin
Neil T - Okt 2021
Algehele gradering
The accommodation was lovely, well maintained and clean.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Good day Mr Taylor,
Thank you for the positive review. Glad you had a good stay.
See you soon.
Kind regards,
Karin
Neil T - Des 2021
Algehele gradering
Excellent place to stay!
Ukarimu Guest House se terugvoer
Good day Mr. Taylor.
Thank you for the review and the kind words.
Much appreciated.
Please feel free to visit again.
Kind regards
Karin
Thalana V - Des 2020
Algehele gradering
Rustige oase.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Thalana,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet en dat die kinders lekker geswem het.
Kom kuier gerus weer.
Karin
Jolani B - Des 2020
Algehele gradering
Perfekte oornagslaapplek.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Yolandi,
Baie dankie vir die positiewe ressensie. Kom kuier gerus weer.
Karin
Jolandi D - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie, baie vriendelike, hulpvaardige eienaars.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Hi Jolandi
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om julle te leer ken. Julle is altyd welkom.
Groete
Karin
Petro R - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlike, netjies plek. Gasdvrou baie behulpsaam en sal dit beslis aanbeveel!!!!!!!
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeie dag Petro
Baie dankie vir die mooi ressensie. Dis vir ons n riem onder die hart as ons gaste gelukkig is.
Groete
Karin
Louis B - Aug 2020
Algehele gradering
Ware lushof vir 'n moeë reisiger in 'n mooi boomryke omgewing, met 'n gerieflike skoon wooneenheid.
Lees meerUkarimu Guest House se terugvoer
Goeie More
Baie dankie vir die ongelooflike mooi ressensie. Dis waarlik vir ons n riem onder die hart, en eks is so dankbaar julle het lekker gebly. Groete Karin
Mabatho N - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Thank you for the great review Mr Nkhasi.
It was a pleasure having you here.
We always strive to make our guests feel comfortable and feel at home away from home.
Please feel free to book again.
Regards,
Karin
Danie O - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeie dag Danie,
Baie baie dankie vir die perfekte sterre en positiewe resensie. Dit word opreg waardeer. Julle is altyd weer welkom
Groete
Karin
Elize N - Mei 2019
Algehele gradering
Dankie!
Ukarimu Guest House se terugvoer
Ansie,
Baie baie dankie vir die 5 sterre. Word opreg waardeer.
Kom gerus weer.
Groete,
Karin
Rina M - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, rustig en ontspanne.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Baie dankie Rina. Ek is bly julle was tevrede, sal definatief na u voorstel kyk en oorweeg.
Groete,
Karin
Hanri S - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was kort, maar het ongelooflike diens ontvang.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Sjoe, Hanri, ek waardeer dit so baie vir die positiewe terugvoer. Dit was n groot plesier en n voorreg om julle hier te hê.
Geseënde daggie.
Groete,
Karin
Elizabeth H - Mei 2019
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Lydia B - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Ukarimu Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is 'n pragtige familie. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Karin
Shane L - Sep 2019
Algehele gradering
Nice place with fair price and very central.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Mr Long,
Thank you so much for the positive review. I'm am extremely glad that you experienced the peace and tranquillity which is the meaning of the name Ukarimu.
You are always welcome.
Regards,
Karin
Martin S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Martin,
Dankie vir die positiewe ressensie.
Groete,
Karin
Verhan W - Feb 2019
Algehele gradering
Was very homely and relaxing.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was baie huislik en rustig.
Aangekom op Sondagmiddag, bespreek in. Was regtig lekker. Slegs voorstel Ek het: Niemand oor aandete of ontbyt nie, het die gebied nie so goed geken nie, as daar meer inligting is oor eetplekke, of opsies om te eet. Geen Wi-Fi of om navraag te doen nie, As jy die geriewe het, waarom moet die kliënt vra, ek sal nie! Moet vroeg vertrek, dus was dit nie ontbyt nie, maar teleurstellend. Maar die algehele verblyf was goed. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Vehan
Thank you for your review. The reservations through Travelground states clearly room only, and we do normally ask the guests if they require breakfast. Dinner is only on request.
Each room is equipped with a file with all information regarding wi-fi code, restaurants as well as directions, spa's and emergency numbers.
Regards
Karin
Lizell R - Jun 2019
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, sal definitief weer daar oorslaap.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Lizell,
Ons is opreg dankbaar vir die mooi ressensie.
Groete,
Karin
Frikkie B - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi en gasvrye verblyf.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeie dag Frikkie,
Baie dankie vir u ressensie. Daar is 4 kamers met lugverkoelers, en ons is tans besig om na opsies te kyk vir die ander kamers.
Groete
Karin
Ansie J - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Ansie
Ons vra omverskoning ivm die ongerief met die dakwaaier, dit is reeds herstel asook die staanwaaier is ook vervang. Ons sal definatief aandag gee om helderder ligte in die kamer aan te bring.
Groete
Karin
Renier O - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Renier,
Baie dankie vir die positiewe ressensie.
Groete
Karin
Cecil D - Sep 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld. Ruim, netjiese, skoon kamer.
Chris T - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was lekker om daar tuis te gaan en ons het dadelik tuis gevoel.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Baie dankie Chris,
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Karin
Retief L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Dankie Retief.
Is dankbaar jy het 'n heerlike aand gehad.
Groete
Karin
Conrad H - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en mooi kamers.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Dankie vir die positiewe ressensie Conrad,
Julle is altyd weer welkom.
Groete
Karin
Marinda E - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Marinda
Ek is so dankbaar julle was teverede met julle verblyf.
Baie dankie vir die mooi woorde.
Groete
Karin
Hettie J - Apr 2018
Algehele gradering
Baie tevrede!
Ukarimu Guest House se terugvoer
Dankie Hettie, ons waardeer die positiewe terugvoer.
Groete
Karin
Chris S - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlik, gerieflik, netjies en baie stil.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe ressensie.
Groete
Karin
Hanja V - Mrt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review Hanja, ons waardeer dit opreg.
Julle is altyd weer welkom,.
Groete,
Karin
Trudie K - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit het gevoel of ons by die huis was.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoer.
Dankie Karin
Marissa N - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die tydjie hier geniet, al was dit net baie kort. Julle is altyd weer welkom.
Karin
Wouter S - Aug 2018
Algehele gradering
Vir die nag was dit meer as genoeg. Baie dankie.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Wouter
Dankie vir die positiewe ressensie. Is dankbaar julle het lekker gebly.
Groete
Karin
Ricky N - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik, ruim, gemaklik.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Thank you so much Ricky, It all makes it worth our effort when our guest are satisfied.
You are always welcome.
Regards
Karin
Ukarimu
Morne F - Nov 2017
Algehele gradering
Will stay there again.
Linda H - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut 'n wonderlike ervaring om daar te oornag.
Richelle P - Mei 2017
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Margie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Marijke D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en lekker geslaap. Baie netjies en ontbyt was heerlik.
Crizelda V - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit het 'n ware "tuiste" gevoel!
Janet H - Mrt 2017
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik en gemaklik.
Denise W - Jan 2017
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam en gerieflik.
Die gasvrou was baie behulpsaam met aanwysings en ontvangs. Verblyf skoon en gerieflik. Voorstel: net bietjie meer kruis-ventilasie in die kamer is nodig aangesien die badkamer nie 'n venster het nie. Ontbyt is by die pragtige lapa by die swembad bedien. Dankie vir die heerlike verblyf, die hulp om by die gastehuis uit te kom en die lekker ontbyt.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Renee B - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en in goeie area.
Suna V - Jan 2017
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeie dag Mev
Ons is tans besig om ons elektrisiteit op te gradeer om sodoende air-cons in al die kamers te installeer. Die huidige Eksom toevoer is nie sterk genoeg daarvoor nie. Daar is wel dak-waaiers asook 'n staan waaier in die kamer.
Die hangers in die kas is reeds vervang.
Die reënstorm wat ons daardie nag gehad het was 'n baie erge storm, en u het ons 'n dag na die tyd verwittig van die dak wat gelek het. Dit is onmiddellik reggestel en is reeds geseël met 'n "fibreglass" dak seël.
Ons doen regtig ons uiterste bes om al ons gaste gemaklik en gelukkig te hou.
Ek vra uit my hart om verskoning vir enige ongerief en as daar enige manier is waarop ons dit kan opmaak, skakel my asseblief.
Groete
Karin
Phillip V - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was soos om by jou eie familie in huis te wees.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Dit is vir ons 'n groot plesier en 'n voorreg. Ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir die positiewe terugvoer.
Julle is altyd weer welkom.
Karin
Noluthando M - Sep 2016
Algehele gradering
Great stay.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Noluthando,
It was great having you here. It will be our pleasure to welcoming you again.
Regards,
Karin
Wilma W - Jun 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Herman D - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Ian S - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlike gasvryheid en ontbyt.
Marlene P - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Ukarimu Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Marlene. Ek's is bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.
Karin
Anne-marie P - Feb 2016
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, hulpvaardig, waarde vir geld.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Anne Marie, baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dis was aangenaam om julle te ontmoet, julle is altyd welkom.
Nicoline C - Feb 2016
Algehele gradering
Great!
Andre V - Okt 2016
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel.
Lees meerConway R - Jan 2016
Algehele gradering
Ek was baie tevrede met die diens en die verblyf gewees.
Marius B - Jan 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Louis B - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik en alles wat nodig is. Baie lekker gebly.
Marietjie V - Okt 2016
Algehele gradering
'n Goeie standaard oornagverblyf.
Corrie E - Sep 2016
Algehele gradering
Welkom, skoon en netjies
Adele V - Okt 2015
Algehele gradering
5-star.
Ronald F - Okt 2015
Algehele gradering
Baie wonderlike, vriendelike ontvangs en verblyf.
Susan N - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Lize B - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Cathleen H - Jan 2015
Algehele gradering
Goeie verblyf gehad.
Jay K - Nov 2015
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Lees meerCornelius D - Feb 2015
Algehele gradering
Baie gemiddeld.
Lees meerRoelf S - Okt 2015
Algehele gradering
Ek het lekker gebly.
Ukarimu Guest House se terugvoer
Goeie dag Roelf. Dankie vir u terugvoer. Ons doen ons uiterste bes om dit vir ons gaste so gemaklik as moontlik te maak. Wat die lugversorging aanbetref, kan ons op die stadium ongelukkig nie lugversorgings in al die kamers installeer nie, agv ons krag toevoer van Eskom. Om dit te kan bewerkstellig moet ons oorskakel na 3 fase krag. Daar is wel dak waaiers in die kamers en ons kan ook ekstra waaiers in die kamers aanbring. Die tariewe by Lekker Slaap is opgestel net vir kamer alleen, omrede ons kommissie betaal en hulle neem nie kommissie op etes nie. Ek het travelground geskakel om op ons blad aan te dui dat die ontbyt en aandetes ekstra is, om dit sodoende vir die gaste meer duidelik te maak. Ons vra onverskoning vir enige ongerief. Karin
Morne S - Des 2014
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly!
Stephanus B - Jul 2014
Algehele gradering
Great! Thanks!
Debi M - Jul 2014
Algehele gradering
Netjies en privaat!
Amanda V - Jul 2014
Algehele gradering
'n Gemaklike, rustige nag met 'n heerlike ontbyt!
Theresa B - Jul 2014
Algehele gradering
Clean, comfortable with modern finishes.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marmerstraat 32, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang