Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ukhozi House

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Ian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Nice spacious place, great not having a TV or WiFi. Great place and location, really enjoyed our stay. Eskom power outage notwithstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Caryn
Ukhozi House
Thank you, Ian, so glad you enjoyed your stay, come again soon.

Liza-mari S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Groot huis en erf met baie spasie. Stil area. Kan stap om by hoofstraat te kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ane D
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jun 2024

Heerlik, fantasties, gemaklik. Baie netjies binne. Baie skoon. Lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald W
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jan 2023

Onaangename ondervinding. Nie veilig vir kleiner honde. Gate in draadheining en onder hek. My het twee keer uitgekom. Met reën en rooi grond is grasperk 'n modderige gemors. Al die ekstra handdoeke wat ek gevat het om meubels en beddens te beskerm was nie genoeg om 'n paar klein vlekkies te keer nie. Eienaar het my verwittig dat sy erg teleurgesteld was daaroor. Dis ongelukkig die risiko wat sy loop. Sê eerder dan geen troeteldiere! Daar was vuil vloerkussings in een leefarea instede van 'n tafel en stoele soos op een foto. Geen ordentlike gordyne nie. Een slaapkamer het niks gehad nie. Storte se dreins was geblok. Kombuis erg onder toegerus. Onaangename ervaring. Geen TV of WiFi.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Caryn
Ukhozi House
Ek stel al my gaste in kennis dat hulle my of my eiendomsbestuurder enige tyd kan kontak vir enigiets en ons sal poog om die situasie so gou as moontlik reg te stel. Daar is 'n geplaveide parkeerarea, maar die gas parkeer op die versadigde grasperk wat dit beskadig en die 'modderige gemors' skep. Ek het baie honde in my huis gehad en het tot nou toe nog nooit 'n probleem gehad nie, gaste in die verlede het my meubels gerespekteer en goed versorg. Daar is vuil modderige pootvlekke op my meubels en die huis is in 'n gemors gelaat. Die 'vuil vloerkussings' is nuwe Coricroft-boontjiesakke. Met dit gesê, die 8 sitplek tafel is nog daar, pas na die leefarea geskuif, EN daar is nog 'n 6 sitplek tafel in die kombuis en 'n 3 sitplek leer rusbank met 2 antieke (nou gevlekte) stoele, dit is sitplek vir 18 mense. Myns insiens is die huis privaat en niemand kan binne sien nie, maar ek sal meer gordyne kry, dankie vir die insette. 'n Loodgieter sou dadelik ingekom het om die stort te ontblokkeer. Die kombuis het alles wat 'n selfsorg-eenheid nodig het vir 8 gaste, sedert hierdie kommentaar het ons 'n inventaris gedoen en alles is daar, regtig nie seker wat gemis het nie. Dit sê duidelik op al die webwerwe wat ek gebruik, dat daar geen TV of Wi-Fi is nie. Die meeste gaste geniet die ruskans en kan na die restaurante of koffiewinkels gaan inloer om in te haal.

Geoff A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Clean, very comfortable and attention to detail. Great place in a quiet part of town. Short walk to all amenities. Clean, neat and well-appointed facilities, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Caryn
Ukhozi House
Many thanks for a lovely review, so glad you enjoyed your stay!

Hannetjie G
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Okt 2022

Kuier was redelik, maar die huis kort baie aandag. Krane is los, bad het soveel kalk-aanpaksel dat ek hom nie kon skoonkry nadat ek met badsout gebad het nie. Vensters vuil. Het bietjie meer vewag.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Caryn
Ukhozi House
Dankie vir jou resensie Hannetjie. Die krane is herstel. Ons het die splinternuwe bad besigtig na hierdie klagte oor kalk en eerlikwaar was ons nie seker wat jy bedoel het nie. Die vensters is oud en die glas sal binnekort vervang word. Die span wat die huis bestuur is altyd beskikbaar om met enige probleme te help.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Caryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 596, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb720b247e5ad99f04bc4285478e454471a9243e8614a96aa1a815793687881fa8ce5a2acee7745e238cbc056ba50d443bf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 6 5 1 4 596 Piet Retief Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.414211571235 30.102322699722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang