Ukuthula @ the Kruger
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Soetdoring 273, Marlothpark, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ukuthula @ the Kruger is 'n lieflike selfsorgeenheid in die hartjie van die Groter Krugerwildtuin.
Dié eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en bestaan uit 2 identiese slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Beide slaapkamers het 'n konninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus, asook etenstafel met sitplek vir 6. Die kombuis lei na 'n leefarea met gemaklike rusbanke, wat as slaapbanke gebruik kan word, en is ideaal vir kinders onder die ouderdom van 12 en daar is 'n TV. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.
Ukuthula @ the Kruger is 36 km vanaf Krokodilbrughek geleë en bied toegang tot 'n terras met gemaklike buitemeubels wat oor die lieflike, groen tuin uitkyk. Daar is 'n plonspoel, saam met 'n boma-vuur vir gaste om die atmosfeer ten volle te geniet.
Ukuthula @ the Kruger is 35 km vanaf Malelane-hek met Kruger Mpumulanga Internasionale Lughawe die naaste lughawe 93 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Divan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Soetdoring 273, Marlothpark, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Ukuthula @ the Kruger het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Soetdoring 273, Marlothpark, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang