Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ukutula Lodge and Game Reserve

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Uitstekende staff en diens. Baie mooi plek, waarde vir geld en great kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jozua E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Eenmaal in leefdheid ervaring! Wonderlike ervaring tussen die leeus, verblyf en gasvryheid was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Uitsonderlike plek met uitstekende selfgsorgverblyf. Restaurant se kos uit die boonste rakke! Wonderlike navorsingsfasiliteit met toegang vir besoekers. Waar anders kan jy 'n jagluiperd se oortjies streel sonder om 'n vinger te verloor?

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Awesome. We had a great time. The lion walk was one of the highlights of our stay. Definitely an experience not to be missed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen M
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Awesome. Our stay with Ukutula was absolutely beautiful, the staff was excellent, I would most definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dumisani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

The complimentary walk topped it. The room was big and had everything we hoped for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Uitstekende diens. Was 'n belewenis van 'n leeftyd beslis. Bucket list materiaal. Die kamers is mooi skoon en netjies en die staff is baie vriendelik en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2021

Great adventure. Lovely place in the Bushveld.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Heerlike wegbreek. Ons het Ukutula baie geniet, die toer was vreeslik leersaam en die speel met die luiperdwelpies baie oulik. Die leeus en hyaenas in die nag was 'n stunning geluid. Die personeel was altyd beskikbaar en bereid om te help en die eienaar ook betrokke en gaan uit haar pad om gaste welkom te laat voel. Ons het geselfcater, maar laaste aand by die restaurant geëet en o my! MasterChef-gehaltekos. Dit was uit die boeke. Ons het 3 aande spandeer en dit was genoeg om alles te doen en rustig te verkeer. Met klein kinders sal meer dae verblyf dalk bietjie verveeld raak, want hulle kan net swem en bietjie stap. Ons het ons seuntjie se fietsie ingepak, waarmee hy bietjie kon rondry en ekstra wildkyk ritte geboek. Heerlike wegbreek venue en so naby aan Gauteng. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J. Van T Slot N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2016

Een geweldige ervaring! Een heerlijk, supergaaf begin van onze reis. De rangers en iedereen die helpt zijn erg kundig en de leeuwenwelpen liggen gewoon om je heen en spelen graag mee. De grotere leeuwen waren indrukwekkend maar alles is super geregeld en veilig. Mooie omgeving, ze hadden (zou bijna vergeten) ook zebra's, impala en ander wild, lekker ontbijt, zelf warm eten gekookt. En oh ja, ook goede bedden. Al met al aan te bevelen dus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willi, Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 26 van Klipkop Plaas, JQ411, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cb6771d287289b4ca8f944393fb6404b1efb66f224ee304fbbcc00f14f8e2e565e60a91287df1bfc80208615e84ac5f1558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 Portion 26 of the Farm Klipkop JQ411 0250 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.510667 27.648139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang