Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ukutula Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Ukutula Resort
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Teanu E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teanu E

Mooi uitsigte vanaf die klein huisies. Lekker visgevang!

Baie lekker! Baie mooi.

Marius W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W

Perfekte bestemming vir werklike rus en vrede in die natuur, smaakvol en netjies.

Baie lekker verblyfplek!

Wilma B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Ongelooflik mooi en rustig, baie dankie. Memories forever ️.

Vreeslik lekker gebly, alles was 100% en baie moeite ingesit!

Gert . - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert .

Perfect location.

Only the road was bad. It was just as well I used my son-in-law's 4x4 rather than a 2-wheel drive. But of course we had wet weather. Once there, it was great. The setting of the house was in a perfect location.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Stephan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Die tyd daar was baie aangenaam en ontspannend.

Ons het baie lekker gekuier en gebly. Dit sal lekker wees om n dakkie op die stoep te hê, want as dit reën kan jy nie braai nie. Die pad is erger as wat gesë is. As jy Ukutula toe gaan, maak seker jy wil nie dalk weer dorp toe gaan nie. Die pad is werklik sleg. Selfs 'n voertuig sonder 4x4 gaan sukkel. Die weer het ons nie toegelaat om regtig iets te doen nie. Ons het so bietjie gehengel, maar niks gevang nie. Dit is baie mooi daar en ek dink so ekstra matjie of twee op die koue teëls sal welkom wees.

Salette S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salette S

Dis moelike pad, soos in beskrywing, maar heerlik as jy eers daar is.

Ons was warm en snoesig ten spyte van die koue. Die geriewe het voldoen aan al ons behoeftes. Elke oggend lekker gaan stap, sommer ons eie paadjies opgemaak. Manne lekker "bass" gevang. Ons was heerlik warm en snoesig in ons eenhede en kon lekker uitrus.

Ukutula Resort se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Waardeer opreg.

Ukutula Resort
Stephanie R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie R

Baie gesellig, afgeleë en mooi.

Raymond baie vriendelik en behulpsaam!

C.j. B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
C.j. B

Lekker rustigheid en baie vriendlike diens vanaf die eienaar.

Die pad is rof van Dullstroom tot daar, maar die rustigheid en mooi natuur maak alles die moeite werd! Die rustigheid en mooi natuur met die skoon damme was presies wat ek wou ervaar.

Urbanus H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Urbanus H

Het baie lekker gekuier, wat 'n mooi plek. Regtig rus vir die siel.

Wonderlike plek, met lekker visvang damme, veilig met baie goeie diens. Heerlike plek vir 'n gesins naweek.

Grant H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant H

Baie baie mooi plek, rustig.

Maar hulle sal moet opskerp op hulle kombuis eetgerei, het nie van alles nie en die oop mure om die badkamer gee 'n mens geen privatheid nie. Die pad is ook baie erg.

Selma V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma V

Klein paradys waar jy heeltemal kan afskakel.

Wat 'n beeldskone plaas! Pragtig ingerig, stil, netjies en skoon. 'n Paradys vir voëlkykers. Die kaggel in die huisie was 'n lekker bederf. Let wel, jy moet 'n 4x4 he om tot daar te kom. Veral in die reënseisoen. Ons gaan definitief weer kom kuier.

Ukutula Resort se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Ukutula Resort
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Ukutula Plaas, 22 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5352c7df235a89efe3414426a83ac175bc9523300f82f768f614a61c540294e24f6e845e1a5e9bdaf24f8a6e46516294944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Off the R540 Farm Ukutula 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.413477 30.191912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang