Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ulla Irene

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Fabio G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

An unforgettable experience with so much to explore and see. An amazing place to get out and explore! Ulger and his staff are so passionate about sharing the place and everything it has to offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulger
Ulla Irene
Great people with a positive outlook, will take you guys on a hike next time… thanks Ulger.

Jana G
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Gesellige familie kuier in 'n interessante en bekoorlike omgewing. Ulger is 'n besondere gasheer, met waardevolle kennis van die plaaslike omgewing. Die huis was goed toegerus en het ons groep van 8 volwassenes met gemak gehuisves. Dit was baie koud, maar ons het lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulger
Ulla Irene
Groot dank julle, jul was awesome.

Elizabeth M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Welcoming, interesting place. Helpful host. Very well met by Ulgar, who was very helpful and informative! Very interesting home, grounds, and decor. We had everything we needed for a comfortable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulger
Ulla Irene
Many thanks. See you again.

Theuns S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Really nice. We had a wonderful stay at Ulla Irene during flower season! Our host was incredibly informative, going the extra mile to ensure we were comfortable and helped us make the most of our visit. He guided us to the best spots in town so we didn’t miss a thing and even recommended the ideal route for our next destination. His knowledge truly enhanced our trip, making it an unforgettable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ulger
Ulla Irene
Brilliant... always a pleasure.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Elisabeth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlik gebly in 'n gesellige huis en baie mooi, gerieflike kamer. Ons het as vreemdelinge gekom en soos familie gevoel die dag toe ons wegry! Ulger en Karin is besonder gasvrye mense wat ons dadelik laat tuis voel het. Hulle huis en eiendom bevat die interessantste dekor en installasies wat Ulger self gemaak het en alles 'n eie storie het. Ons was op 'n blomtoer en het saans saam met die ander gaste om die vuurherd gekuier en blomstories uitgeruil. Daar heers 'n heerlike plaasatmosfeer op die werf met Dorperskape wat onder jou venster wei, hoenders en kalkoene wat vry rondloop. Mens kry ook baie goeie inligting oor die beste blomroetes, besienswaardighede en eetplekke by die gasheer en sy hulpvaardige vrou. Net Ulger se humoristiese vertellings maak die plek al die moeite werd om te besoek! Ons sal definitief Ulla Irene weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulger
Ulla Irene
Waardeer die woorde. Baie dankie, veral vir die geselsie in die tuin. Julle is mense wat inspireer. Ons sien julle graag weer.

Kotie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Ware Weskus-gasvryheid. Super netjies, ruim en skoon. Baie interessant. Eienaars baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Heerlike braaivleis geniet vir aandete. Kan Ulla Irene met groot vrymoedigheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulger
Ulla Irene
Dankie, Kotie. Ons sien julle weer hier, met liefde.

Martlie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Dit was soos huis! Dalk nog meer tuis as huis! Alles en meer wat jy nodig het! Wat 'n interessante plek! Jy voel dadelik tuis. Sou jy iets vergeet het, is dit daar. Die gasheer en -vrou is só behulpsaam. Definitief 'n besoek werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulger
Ulla Irene
Martlie, ons waardeer jou woorde. Dit was so lekker om julle te te kon hê. Ons maak gou weer so.

John J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Aangename gasheer en gasvrou, heerlik gekuier. Die dorp is baie besig maar die gastehuis is in 'n rustige area geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ulger
Ulla Irene
Dankie, Johan Was lekker om julle hier te he vir die aand.

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Very interesting place to stay with something strange and creative around every corner. Make sure to spend some time with the owner and ask about his bicycle collection. Also let him take you through the property on a tour to discover the creative ways he build the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulger
Ulla Irene
Great guests! Please visit us again to explore Nieuwoudtville and surrounds on bike.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ulger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goedehoopstraat 763, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5187bed66196acc1b84c6aae2070ccd6b7289f247aeb92c5870fc56d6352e01399c118f0c0a9e9ebc37b4d3b8f27843126a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 763 Goedehoop Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.377265993495 19.121653526758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang