Uluwathu
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yellowwood-rylaan, Zimbali Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Uluwathu is 'n kontemporêre Balinese-styl dubbelverdiepingvilla wat in die eko-vriendelike Zimbali-landgoed geleë is, en bied manjifieke uitsigte oor die gholfbaan en uit na die see. Dit maak dit die perfekte opsie vir 'n groot gesin of groep vriende.
Dié eiendom met lugversorging het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Een van die badkamers het 'n stort-oor-bad, terwyl die oorblywende en suite-badkamers elk met 'n bad en 'n stort toegerus is.
Die huis spog met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sit- en eetareas het oorgenoeg gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die huis maak oop op 'n ruim patio met 'n ingeboude braai, buitesitplek en 'n dek met 'n swembad, sonstoele en addisionele buitesitplek. 'n Vuurput is ook beskikbaar, waar gaste die pragtige landgoed-uitsigte kan geniet. Hierdie eiendom het sonkrag en sal nie deur kragonderbrekings geraak word nie. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Yellowwood-rylaan, Zimbali Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Uluwathu het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Zimbali Estate Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yellowwood-rylaan, Zimbali Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang