Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ulwandle-Emlanjeni

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nahoon-singel 26, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ulwandle-Emlanjeni bied verblyf in gerieflike selfsorg-woonstelle in Beacon Bay. Die woonstelle is in 'n veilige singel geleë en is stapafstand vanaf die strand en winkels wat dit 'n ideale keuse vir besoekers maak.

Verblyf word in 3 pragtige woonstelle gebied. Elke woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke woonstel het 'n sitarea, 'n TV en 'n etenstafel met stoele.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n grasperk met baie ruimte en 'n wonderlike uitsig. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en gratis WiFi.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lihlumile Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Nahoon-singel 26, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nahoon-singel 26, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41b5ab528d2276c3440dd7e409f1f97bc3273f55ccd48b07d63aa0ae3e575723c0d41b5919289f69ce142a373e26e20df8aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 26 Nahoon Crescent Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.9789676 27.942721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang