Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Um die Ecke

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Um die Ecke
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dp B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dp B

Gerieflike verblyf in 'n stil omgewing!

Verblyf was gerieflik en in 'n stil omgewing.

Tobie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V

Heerlik, rustig, privaat en verkwikkend.

'n Dag of 2 voor ons reis het ons gasvrou, Cindy, ons gebel. Terwyl ons op pad was soontoe, het sy ons d. m. v. WhatsApp gekontak om inligting te gee rakende ons aankoms, en sy het vir ons die ligging gestuur om maklik daar te kom. Die plek is netjies en skoon, sjokolade op die bed, melk, jogurt en vrugte in die yskas. Heerlike warm water vir was en stort. Al wat ons gemis het, is 'n sepie by die wasbak om hande te was, maar dis oorkombaar en seker iets wat in hotelle en duur gastehuise tuis hoort. Cindy het ons elke oggend per WhatsApp gekontak om te hoor hoe het ons geslaap, en inligting gegee wat om met ons vuil skottelgoed te maak, en oor die sleutels by vertrek.

Yolanda H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H

Baie lekker rustig, veilige omgewing en alles tot jou beskikking.

Dit is 'n baie goeie ingerigte plekkie met alles wat jy kan nodig hê. Jou voertuig staan veilig toe gesluit. Baie mooi ontspannende tuin.

Um die Ecke se terugvoer

Hi Yolanda! Dankie vir jou positiewe en vriendelike boodskap. Dit was heerlik om julle hier by ons te ontvang. Kom kuier gerus weer!

Um die Ecke
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Louis Leon K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis Leon K

Goeie diens. Vriendelik.

Dis goed om te sien dat hulle die stort se water na die tuin herlei. Die toilet pla, dit moet 'n deur kry.

Um die Ecke se terugvoer

Hi Louis,
Baie dankie vir jou gradering. Ons neem kennis van jou voorstel wat die toilet betref.
Groete!

Um die Ecke
Meandra P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Meandra P

Die kamer was baie skoon en netjies.

Alhoewel alles in orde was, het die gesin en hul kinders al 06:20 begin skree en praat, waarvan ons wakker geraak het en elke gesprek kon hoor. Dit was uiters steurend, dus sal ons volgende keer van alternatiewe blyplek gebruik maak.

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannes Dreyer-straat 12, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2790fd2b93949ec304f53191cc97bb62e7bbe1c8262b43c708cd0ebd900c60b66ec18d1f5d7e9783c158f7c31f1f926ee32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 12 Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.69705 27.10038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang