Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Um die Ecke

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Dp B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Gerieflike verblyf in 'n stil omgewing! Verblyf was gerieflik en in 'n stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Heerlik, rustig, privaat en verkwikkend. 'n Dag of 2 voor ons reis het ons gasvrou, Cindy, ons gebel. Terwyl ons op pad was soontoe, het sy ons d. m. v. WhatsApp gekontak om inligting te gee rakende ons aankoms, en sy het vir ons die ligging gestuur om maklik daar te kom. Die plek is netjies en skoon, sjokolade op die bed, melk, jogurt en vrugte in die yskas. Heerlike warm water vir was en stort. Al wat ons gemis het, is 'n sepie by die wasbak om hande te was, maar dis oorkombaar en seker iets wat in hotelle en duur gastehuise tuis hoort. Cindy het ons elke oggend per WhatsApp gekontak om te hoor hoe het ons geslaap, en inligting gegee wat om met ons vuil skottelgoed te maak, en oor die sleutels by vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker rustig, veilige omgewing en alles tot jou beskikking. Dit is 'n baie goeie ingerigte plekkie met alles wat jy kan nodig hê. Jou voertuig staan veilig toe gesluit. Baie mooi ontspannende tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Um die Ecke
Hi Yolanda! Dankie vir jou positiewe en vriendelike boodskap. Dit was heerlik om julle hier by ons te ontvang. Kom kuier gerus weer!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cindy
Um die Ecke
Hi Zaun Lee Dankie vir jou terugvoer. Ek sien jy het vir ons 'n 3/5 gegee vir Diens. Waar sou jy se kan ons verbeter. Dis vir my baie belangrik om seker te maak gaste is tevrede met alles van die kamer. Hoor graag van jou.

Louis Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Goeie diens. Vriendelik. Dis goed om te sien dat hulle die stort se water na die tuin herlei. Die toilet pla, dit moet 'n deur kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cindy
Um die Ecke
Hi Louis, Baie dankie vir jou gradering. Ons neem kennis van jou voorstel wat die toilet betref. Groete!

Meandra P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2021

Die kamer was baie skoon en netjies. Alhoewel alles in orde was, het die gesin en hul kinders al 06:20 begin skree en praat, waarvan ons wakker geraak het en elke gesprek kon hoor. Dit was uiters steurend, dus sal ons volgende keer van alternatiewe blyplek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannes Dreyer-straat 12, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2790fd2b93949ec304f53191cc97bb62e7bbe1c8262b43c708cd0ebd900c60b66ec18d1f5d7e9783c158f7c31f1f926ee32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 12 Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.69705 27.10038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang