Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Umami De Vaal River Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 29, River Lodge Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Umami De Vaal River Lodge is 'n lieflike selfsorg-vakansiehouthuis op die River Lodge Estate op die oewer van die Vaalrivier. Dit is ideaal vir 'n gesin op soek na 'n wegbreek ver van die gedruis van die stad. Die huisie het 'n lekker Jacuzzi op die balkon.

Die huisie bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lei na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die oord. Dit het ook 'n bad in die kamer. Daar is nog 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die ander 2 badkamers het elkeen 'n stort, wasbak en toilet.

Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n toonbank met stoeltjies en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die houtdek het 'n kroeg, gasbraaigeriewe en 'n Jacuzzi. Gaste het volledige toegang tot die oord se geriewe op die perseel wat 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, kinderontspanningsgeriewe en bergfietsroetes insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Puleng Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Boundary-weg 29, River Lodge Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Umami De Vaal River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 29, River Lodge Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7de45337cb484dd7006837e535f7d0a229e5917817a376894141e7157752d120de0c6dfc21d840a10de6ec2fb8ea979db3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 29 Boundary Road River Lodge Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.775070694467 27.671719675918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345