Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umbabala Bush Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 43 resensies vir Umbabala Bush Camp
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Tessa M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa M

Tessa enjoyed every moment.

Very peaceful and quiet, just listening to the animals howling and the birds singing. A difference from city life.

Nico C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C

Rustig, amazing wegbreek.

Dankie vir een wonderlike naweek Umbabala Bush Camp, die rustigheid is presies wat ons nodig gehad het, die diens was amazing en ek sal die aanbeveel vir 'n vinnige rustige wegbreek, die plekkies was so skoon en alles wat daar was, is wat nodig is. Baie dankie.

Zander M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander M

Awesome.

Awesome en baie lekker rustig en vriendelike mense.

Reint G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reint G

Ons het net oornag na afloop van die dag se werk.

Braai-area was gerieflik, eienaars is besig om bosuitdunning te doen en grasse te sny wat mense meer veilig laat voel. Daar kan gerus handdoekrelings in die badkamers aangedoen word. Persoonlik is die boskamp 'n voorkeur vir my.

Juanuette H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanuette H

Fantastiese diens.

Lekker mense wat die plek besit. Nie inmengerig, maar tog top behulpsaam.

Charleen S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charleen S

Absolutely amazing.

Amazing relaxed the best.

Mpho M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mpho M

It was okay, just unhygienic.

The place is not clean, cutlery, bathtubs not washed when we got there.

Shamiela G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiela G

Die kliëntediens is regtig baie goed en dis nie so duur nie, die pryse is billik.

Ek sal wel voorstel dat daar bietjie meer deeglik skoongemaak word, veral die badkamers, storte en baddens.

Marinda K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda K

Baie rustig.

Behalwe dat dit nie skoon was nie, het ek niks om oor te kla nie.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Trudie K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie K

Wonderlike ervaring.

Johan is baie vriendelik en behulpsaam. Kamers was mooi skoon en kombuis het alles wat mens nodig het. Lekker wegbreek weg van die stad af.

Blossom Mahloli M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Blossom Mahloli M

If you want peace of mind, that's the place to go.

Wow! We had a beautiful, peaceful long weekend. My family, teenagers loved the experience and that pool and taking walks. Umbambala Bush Camp rocks.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Suzette B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Suzette B

Dated, dirty and no maintenance.

Will not recommend it! The place is very dirty and needs maintenance. The blinds did not open properly making it very dark inside. The gate is locked with a chain and no key was provided making it difficult to come and go. Spiders and webs everywhere. Rating: -10.

Nicolene H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolene H

Dirty.

I would not recommend this resort to anyone - it's dirty (shower has mould, all kitchen facilities were dirty, I don't even want to mention the beds, was scared that is how dirty it is - anything can breed in it. The road is terrible with no proper directions, glad I took the GPS coordinates otherwise we would not have found the place. Our refrigerator could not even be plugged in. When you use the 2 plate stove the power trips. Bath water would take approximately 4 hours to fill. Owner very agro when I confronted him on the little space you have to move the tables and beds to make space for sleeping. Please avoid this experience.

Marié K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié K

Dis regtig so rustig, weg van geraas en gejaag.

Ek beveel regtig Umbabala aan vir die rustigheid in die natuur. Johan was so gasvry en ons gevra wat ons wil doen terwyl ons daar was. Vir ons was dit om nêrens te gaan en net lekker te ontspan. Johan het gesê in die omgewing is baie om te doen maar ons het verkies om net op die plaas te wees. Die rondawels is so goed uitgerus en daar is alles wat jy nodig het. Ons het gaan stap om wild te gaan soek en om na die natuur te gaan kyk. Umbabala is regtig waarde vir geld.

Gina P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina P

Baie rustig en lekker.

Baie lekker plekkie, baie rustig, weg van als en almal, was heerlik moes om persoonlike redes vroeg vertrek, maar was baie lekker.

Chantal B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B

Baie mooi plek.

Johan en sy werkers baie vriendelik. My gehelp om my seun se rugbytruie te was. Baie mooi en rustige plek. Mal oor die natuur. Alles mooi skoon en netjies. Sal weer gaan. Mens moet 'n bakkie of SUV hê. Die pad is tipiese plaasgrondpad.

Cinta B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinta B

Rustige natuurskoon.

Google Maps is verkeerd gemerk op die webtuiste. Ons het op die aanwysings staatgemaak en glad nie by die bestemming aangekom nie.

Robbie C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie C

Perfek, net wat ons nodig gehad het om stoom af te blaas en die wonderlike natuur te beleef in volle glorie!

Ons was baie beïndruk met Umbabala Bush Camp! Ons is ontvang deur Johan en het dadelik tuis gevoel. Die chalet was pragtig en net wat ons nodig gehad het. Dis ten volle toegerus met die nodige. Die omringende natuurlewe is asemrowend en skep 'n atmosfeer van kalmte en rustigheid. Daar was staproetes om die natuur van nader te bekyk. Dis naby omliggende natuurreservate en Predator Parke. Baie om te doen en die kinders sal nooit verveeld wees nie. Ek en my vrou sal beslis weer kom kuier. Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek!

Michelle G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Beslis iets vir natuurliefhebbers.

Ons het dit ongelooflik geniet. As jy wil wegbreek van tegnologie en die buite wêreld is dit beslis die plek om te gaan. Johan was 'n wonderlike gasheer wat ons vriendelik verwelkom het al het ons baie laat die aand eers daar aangekom. Die eenheid is baie netjies en beslis die eerste grasdakhuisie wat ek so skoon gesien het van bo tot onder. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Jaap H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaap H

Dit was sielskos die rustigheid en stilte daar.

Die enigste groot probleem was die feit dat jul kaartligging en die van ons GPS ons ver van die werklike ligging gebring het. Die gevolg was dat ons ongeveer 20 km verder vir die oornag akkommodasie moes ry en 'n addisionele 60 km moes ry van ons oornag akkommodasie na ons funksie die Saterdag en terug. Daaraan sal onmiddellike aandag gegee moet word.

Sarina M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina M

Dit was rustig, na aan die natuur met alle geriewe wat mens nodig het.

Alles was netjies en skoon met ons aankoms. Genoeg warm water word voorsien. Die omgewing is beeldskoon en 'n stappie in die natuur is net die ding om mens se kop skoon te kry. Die samesyn om die snoekertafel en swembad was lekker ontspannend. Ons as familie het die tydjie saam terdeë geniet.

Hugo W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo W

Fantasiese omgewing, baie ontspanne atmosfeer, vriendelike ontvangs en veilige omgewing.

Die is die perfekte plek vir mense wat in 'n pragtige omgewing wil gaan ontspan. Die blyplekkies is nie luuks nie, maar het alles wat jy nodig het om gerieflik te bly. Elke plekkie is omring met bome so jy is ook redelik privaat en word nie deur ander mense gesteur nie. Daar is ook paaie waar jy met jou voertuig kan rondry en wildkyk (4x4 of hoe voertuig). Johan, die eienaar, is ook altyd beskikbaar om te help en is self ook baie vriendelik. Baie om te sien en te doen in die omgewing. In kort dit is die perfekte plek om so bietjie batterye te laai en regtig te ontspan.

Owen H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Owen H

Fantastic getaway destination in the heart of the bush.

Umbabala Bush Camp is a great getaway from home. The perfect place to unwind and relax with family and friends. Johan is a super host and accommodates for all your needs, he go's out of he's way to make sure you happy and at home when you there. Thank you Johan for organizing the dstv for the rugby game - you ledgend! We will definitely be back soon.

Johan L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Baie mooi en rustig.

'n Heerlike plek om heen te gaan as jy na aan die natuur en in die bos wil wees. Eienaars was baie behulpsaam. Kontak hulle gerus voor die tyd en hulle sal jou help met deeglike beplanning om die area te sien. Ideaal as jy in die bos wil wees.

Fanie B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Pragtig in die bos.

Koördinate was nie korrek nie. Het op verkeerde plek beland. Johan, die bestuurder van Umbabala, het vir my baie mooi aanwysings gegee. Die verblyf is skoon, netjies en gemaklik. Die chalet is binne die bos en jy kan nie jou buurman sien nie. Natuurskoon is ongelooflik. Heerlike om op die paaie te gaan loop in 'n unieke omgewing. Paaie egter nie geskik om met 'n gewone kar te ry. Definitief 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte nodig. Was 'n wonderlike belewenis en kan Umbabala aanbeveel vir natuurliefhebbers.

Helen H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helen H

Very pleasant stay, just too short.

The weekend trip was very pleasant, the owner and the worker was very helpful. Would love to go again sometime soon.

Francois S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois S

Lovely, but a few shortcomings.

Too expensive for what you get. No cleaning service, no dishcloths, no dishwashing liquid, no towels. Therefore not worth the price. Otherwise a lot of positives. Birdlife and tranquility nice.

Le-ann M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Le-ann M

Bundu Bashing.

I would only recommend this for the people who are interested in Bundu Bashing. Really not a good place to stay with kids - the place was also not tidy. The hospitality and friendliness was the highlight of our stay.

Johan R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R

Ek het dit baie geniet en sal weer gaan.

Dit was baie lekker en daar was alles wat nodig is om die rondawel. Ek kan dit aanbeveel as jy rustige naweek wil geniet.

Vivien C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vivien C

Baie rustig.

Die privaat braai area was wonderlik. Daar was glad nie geraas nie. So as jy wil wegbreek van die stadslewe, dan is die plek vir jou. Die chalet was netjies, baie mooi badkamer.

Suzette S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Suzette S

Not suitable for 4 people, too small.

Nice place if you like the bush and if you like to rough it. It is quiet and relaxing. I think it is too small to accommodate 4 people.

Lizelle J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lizelle J

Mooi plek met geen kliëntediens.

Ons was die hele naweek sonder krag en sonder kontak met die bestuur. Maar dis regtig 'n plek wat soveel beter kan doen.

Martiens S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiens S

Dit was baie rustig en baie lekker.

Ons het baie lekker gebly en gerus. Ons kon ons hondjie saamvat, want die mense wie na haar sou kyk het op die laaste nippertjie gesê hulle kan nie meer na haar kyk nie. Gasvryheid en diens was baie goed; sal weer gaan en langer bly. Baie dankie vir julle goeie diens, ook ons sal verseker weer van julle diens gebruik maak.

Henk M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk M

Skoon, netjies en goed toegerus.

Baie lekker gebly. Alles is puik toegerus, mense is vriendelik en diens is goed.

Pieter D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Het dit geniet!

'n Baie oulike plek! Die grondpad is bietjie erg as jy net 'n gewone kar het en nie 'n 4x4 nie!

Niel S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Niel S

Rustig en terug in die natuur.

Baie rustig, weg uit die stad se lawaai, sonder TV en internet. Dit is 'n regte plaasatmosfeer. Die pad op plaas toe is nie gemaak vir 'n sedan nie, probeer die pad met 'n bakkie of verhewe SUV.

Petro V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Skoon en netjies!

Dis 'n boskamp, so vat jou ekstras saam. Die nodige is daar en dis netjies en jy word met vriendelikheid gehelp indien jy iets vergeet het. Die eienaar het ons na die dam geneem en dis asemrowend mooi en rustig. Ons sal graag weer gaan.

Reggie N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reggie N

Good for wildlife lovers, not really my type of set up

Good for those that love the bush, do hunting and so forth. Need to have a bakkie [4x4]. A bit far out for what I intended to do. However, it is a good place for wildlife lovers.

Rose M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rose M

Very relaxing place

Very relaxing place and interesting. The owners are very nice and helpful.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 427, Moedwil, Rustenburg, 0315, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a0af10677f3af1de923c4775a3da912293e3da691313b81fbf5550231b594392caa2561a8f44f5fd79393555f451c443cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 43 5 1 4 Farm 427 Moedwil 0315 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.653326342591 26.948376932541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang