Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umbabala Bush Camp

  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 427, Moedwil, Rustenburg, 0315, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Umbabala Bush Camp is die ideale oornagplek op 'n wildplaas, in 'n landelike, bosveld area. Hierdie verblyf bied 'n rustieke selfsorg-ervaring perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit bied 'n bekoorlike atmosfeer en iets vir almal om te geniet, wat dit die ideale plek maak om in die son te ontspan.

Verblyf word gebied in 7 chalets en 'n gesinseenheid. Die chalets bied slaapplek aan 4 gaste en die gesinseenheid bied slaapplek aan 9 gaste. Elke eenheid het 'n dubbelbed óf enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Kampplekke is ook op die perseel beskikbaar.

Daar is ook braaigeriewe, 'n klein plonspoel in rotsstyl op die perseel wat beide wild en gaste gratis kan gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n kiosk op die perseel met slegs die basiese benodigdhede. Gaste kan aktiwiteite, soos voetslaanroetes, bergfietsry, wildkyk en voëlkyk geniet. Die wild is nie omhein nie en die beste besigtiging van die wild is te voet. Gaste kan ook gaan perdry, mits vooraf gereël. Verder is daar 3 swembaddens met glybane.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plaas 427, Moedwil, Rustenburg, 0315, Noordwes
  • Gaste dink Umbabala Bush Camp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 427, Moedwil, Rustenburg, 0315, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a0af10677f3af1de923c4775a3da912293e3da691313b81fbf5550231b594392caa2561a8f44f5fd79393555f451c443cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 43 5 1 4 Farm 427 Moedwil 0315 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.653326342591 26.948376932541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang