Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umbhaba Eco Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ullen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Umbhaba Eco Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Marc S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc S

Baie lekker en rustige omgewing en atmosfeer.

Wonderlike gasvryheid en diens gekry.

Nqobile N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nqobile N

Amazing experience.

Truly enjoyed our stay! The staff is friendly and welcoming. What an amazing experience it was.

Morongwa M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morongwa M

Great and refreshing stay.

Great stay for 3 nights. Enjoyed boma dinner (braai). Great and friendly service from the staff.

Lynette R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R

Bederf van die begin tot die einde.

As jy jouself wil bederf, kom spandeer 'n paar dae by Umbhaba Eco Lodge. Jy word op die hande gedra vanaf die oomblik wat jy daar arriveer tot jy weer met 'n swaar hart huis toe moet gaan. Baie dankie Freedom en jou span. Ons het 'n wonderlike tydjie by julle gehad.

Lindie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Stay was all good.

They need fridges in the rooms please. Kids play area - please supply more activities for kids to do or play on. Kids enjoyed the stay but not much to do for them.

Mabotsane N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabotsane N

Excellent service.

Great day with great service.

Isabel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel V

Rustige omgewing. Vriendelike personeel. Pragtige verblyf.

Sien sterre.

Johann S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S

Reg as jy net oorslaap vir Wildtuin.

Spyskaart by restaurant is swak. Handdoeke is fodde. Skoon en netjies met gemaklikke bed, en mooi badkamer. Geen TV. Goeie diens.

Christo E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo E

Baie lekker, dankie.

Dis 'n baie rustige plek. Voel net hulle kan bietjie meer aanbied met wat daar is. Maar 'n lekker vinnige oornag plek.

Adele C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele C

Dit was amazing.

Almal is baie vriendelik en behulpsaam. kos wonderlik. Ons sal volgende keer verkies om die een te kies met die TV. As 'n mens moeg is wil jy maar bietjie ontspan. Baie dankie vir als. Dit was 'n wonderlike wegbreek. sal definitief weer so maak en deur julle bespreek.

John N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John N

Netjies, gemaklik en baie vriendelike en aangename personeel.

Personeel was baie vriendelik en aangenaam, die lodge self is baie skoon en netjies. Alles om 'n baie lekker oornagplek te wees.

Andrea K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea K

Puik, vriendelike en verwelkomende diens.

Op aankoms was almal baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige plek in die natuur en naby aan alles. Die kamers vir die prys was uitstekend, baie gemaklike bed en groot gerieflike kamer en stort. Die kelner by die eetplek was baie vriendelik en so ook die bestuurder. Kos was vreeslik lekker en baie groot porsies. Ontbyt was tops ongelooflik lekker en weer groot porsies. Sien uit om weer terug te wees!

Claudine T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine T

Beste, beste waarde vir geld.

Die personeel is vreeslik behulpsaam en vriendelik. Die restaurant se kos is ongelooflik en so bekostigbaar dat enige ander eetplek nie sal kan kers vaskou by die gehalte en porsies per prys nie. Ons gaan hierdie vir seker 'n jaarlikse instelling maak as egpaar.

Tshilidzi N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshilidzi N

It was an amazing gateway, everyone is friendly.

The place was nice and plenty of activities around.

Raheema A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raheema A

Lovely stay. Relaxing.

Good service. Peaceful and tranquil.

Tumelong M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelong M

Awesomely amazing.

Relaxing and peaceful.

Johan H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Waarde vir geld

Ongelooflike kliëntediens.

Delney N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delney N

Baie lekker

Dit was netjies en stil, met baie lekker kos.

Hans V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V

Baie aangename plek om te bly, mooi fasiliteite en als. Hul kan die ontbytspyskaart dalk bietjie afwissel.

Alles was goed en wel behalwe vir die feit dat daar ook 'n groterige groep mense daar was wat ander mense geen rus en vrede gegun het nie. Hulle het altwee nagte tot na middernag gegil en geskreeu. Kon nie beskaafd kommunikeer nie. Hul het hul nie veel aan die lodge se sekuriteit gesteur nie. Toe ek nie kon slaap nie, toe lees ek maar.

Lassie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lassie V

Lieflike akkomodasie! Was heerlik.

14 km buite die Krugerwildtuin, netjies, rustige omgewing en die kamers is pragtig ingerig. Ontbyt wat ingesluit is, was heerlik. Het dit regtig daar geniet. Die wyntjie langs die swembad en die lekker aandete ( vanaf 'n goeie spyskaart ) was ook lekker. Kan dit enige tyd aanbeveel. Ek gaan definitief weer en weer en weer soontoe!

Sune V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Great value for money.

Beautiful place. We will definitely go again.

Nico V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Ons het net een nag oorgeslaap, sou graag langer wou bly om meer te verken.

Die plek is baie netjies. Bestuur het uit hulle pad gegaan om vir ons 'n ander, en beter, kamer te gee a.g.v. 'n probleem met die stort se uitloop.

Amanda V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

Baie aangename ervaring om hier oor te slaap. Heerlike spyskaart en vriendelike personeel.

Baie netjiese plek, hoogs aan te beveel.

Pontso M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pontso M

Beautiful experience.

Everything else was exceptional including room service, would go back. Only thing that ended up irritating me was the security guy that now was making us uncomfortable by coming to our room more every 2 minutes telling us we are making noise even when we were talking with the conversation he couldn't even hear from outside, but overall stay was awesome. Clean accommodation, would definitely recommend the place and I would go back again.

Portia M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Portia M

It was a very enjoyable stay.

The staff was very helpful and friendly. The breakfast was great.

Roschaan P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roschaan P

In love with everything.

It was amazing had great weekend, Umbhaba really tired their best to make it special.

Boitumelo N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Boitumelo N

Extra amazing.

Muzi, the manager, made the trip worth while.

Jan D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Uitstekend.

Vir 'n redelike prys het ek 'n sitkamer, slaapkamer, badkamer en ontbyt gekry. Die aandete was ook baie goed. Die plek is mooi en netjies en almal was vriendelik.

Thea H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea H

Heerlik, rustige en mooi plek.

Baie lekker plek om oor te bly op pad of op pad terug van die Kruger.

Margeret J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margeret J

Vriendelike ontvangs, netjies en kamer was skoon.

Net die beddens se matrasse was baie hard en ons het regtig die volgende oggend maar moeilik opgestaan.

Umbhaba Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, sonder ons gaste se inset sal ons dit nie op standard kan hou nie.
Ons vra groot onverskooning as die bed vir ongelieflik en hard was, dit is nuwe beddens wat aan geksaf was onlangs en is nog nie baie gebruik nie.
Ons voel ook, en ek is seker u sal dit ook so verstaan en insien, dat die hard of sag van 'n bed 'n persoonlike voorkeur is.
Ons sal in kyk op die ongemaklike beddens.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Umbhaba Eco Lodge

Umbhaba Eco Lodge
Kevin V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V

Baie lekker, lekker om op perseel aandete en ontbyt te kan eet.

Lekker om in Panorama roete te bly, ons was volgende dag deur Panoramaroete/omgewing op motorfiets terug huis toe.

Umbhaba Eco Lodge se terugvoer

Good day,

Thanks for the very good review, we hope to host again in the near future.

Kind regards
Ullen Ngomane

Umbhaba Eco Lodge
Bernard V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard V

Goeie ligging.

Netjiese kamers en goeie diens. Sal definitief weer by hulle bly wanneer ons in die Hazyview-area is.

Cecilia B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia B

Lekker gebly.

Menu is te klein. Kos was nietemin lekker.

Mathapelo M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathapelo M

Excellent.

The place delivered on my expectations from the pictures I saw and the reviews I read. It was just as great. As for the service? 100%. Muzi and his team are doing an excellent job. Thank you guys.

Lourika V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourika V

Ons het baie lekker gebly by Umbhaba Eco Lodge. Ons sal definitief weer teruggaan.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die perseel is pragtig en stylvol.

Umbhaba Eco Lodge se terugvoer

Good day Lourika,

Thanks for the very good review, we hope to host again in the near future.

Kind regards
Ullen Ngomane

Umbhaba Eco Lodge
Vanaf
Vanaf R2 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 310
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 102 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, De Rust Plaas JU12, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbc744755bef979e6152ecd23563bf5aaea78e5815c14f7681755ca7f5debeaf8e0bec3ac74e11ffbe016e76742a2432bae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 310 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 R40 Road Farm De Rust JU12 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.061840709881 31.12514466631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang