Umbhaba Eco Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 102 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40, De Rust Plaas JU12, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R2 310 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Umbhaba Eco Lodge is in Hazyview, net 15 minute vanaf die Krugerwildtuin se Numbi- of Phabeni-hek. Die lodge is omring deur die natuur en inheemse plante soos die Umbhaba-boom (Laeveld kastaiingboom) vanwaar die lodge sy naam kry.
Verblyf bestaan uit verskeie gastekamers wat elkeen gemaklike beddens en en suite-badkamers met of 'n bad of stort het. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, kluis, linne, badhanddoeke en WiFi in.
Die lodge het 'n oorvloed voëllewe en die mooiste sonsondergange wat 'n opwindende dag in die Krugerwildtuin perfek afsluit. Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, begeleide wandelings, voëlkyk en wildkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ullen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R40, De Rust Plaas JU12, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Umbhaba Eco Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 102 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40, De Rust Plaas JU12, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang