Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umbrella Tree House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilken-rylaan 37, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Umbrella Tree House is 'n eenheid in Durban en is naby Umhlanga-strande, Umhlanga Village, Gateway Winkelsentrum, Sibaya Casino en Suncoast Casino geleë.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede, wat die Koninginslaapkamer 1, Koninginslaapkamer 2, Koningslaapkamer 3 en die Deluxe Koningslaapkamer insluit. Al die slaapkamers het gemaklike beddens en die en suite-badkamers het baddens, toilette, wasbakke en storte. Al die kamers het lugversorging, plafonwaaiers, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv en WiFi. Gaste het toegang tot die swembad en veilige parkeerplek. Al die eenhede het skuifdeure wat na die balkon lei, waar gaste die pragtige see-uitsig oor die Indiese Oseaan kan geniet. 'n Heerlike ontbyt word bedien.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry, begeleide staptogte, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Umbrella Tree House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Ntokozo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Hilken-rylaan 37, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilken-rylaan 37, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA116f459de54a16cf0da3bbd956e14f87e3167e42b61ff7f2e397b1a755c472dd85e44f9fec51c539d5a36febf2fe4d5a68b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 37 Hilken Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.722730377441 31.081088804899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang