Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umdloti Cabanas 11

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Umdloti Cabanas 11
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Hennie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V

Lekker naweek, maar bietjie teleurgesteld.

Die naweek was baie lekker. Umdloti het 'n waterprobleem gehad na die vloede. Ons het emmers gehad wat ons in die swembad kon volmaak. Die DStv het nie gewerk nie. Dit is gerapporteer, maar nooit reggemaak nie. Die persoon was een keer daar, maar ons was nie daar nie. So daar is 'n poging aangewend. Ek voel net daar moet sekergemaak word dat alles werk voordat die gaste inkom. Daar is ook onderhoudswerk wat gedoen moet word. As jy die tipe geld wil vra voel ek net dat alles reg moet wees. Verder was dit baie lekker.

Umdloti Cabanas 11 se terugvoer

Ons vra verskoning vir die ongerief en dit is onaanvaarbaar dat daar nie na die probleem omgesien is nie. Ons hoop dat ons dit vir julle kan opmaak met 'n volgende besoek. Ons is ook bly dat julle nieteenstaande all die probleme die naweek geniet het.

Umdloti Cabanas 11
Rika V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika V

Uitsig was beautiful.

Ons het ons veblyf baie geniet. Uitsig was baie mooi. Lekker geleë. Ons kinders het dit baie geniet. Ons sal weer kom.

Charmaine B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine B

Fantasties

Baie lekker vakansie - onvergeetlik met ons pragtige uitsig.

Hendali S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendali S

Goeie diens, ons klagte goed gehanteer.

Goeie verblyf, goeie diens.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suid-strandstraat 5, Umdloti Cabanas-kompleks, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ee560c91445d86a6ee16d0a9b9413c96606ab2b1f1a7f9a647f9199c526f3a67e128e20a8a6aa6db8207df561feb65f4505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 5 South Beach Road Umdloti Cabanas complex 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.671992675616 31.116418242418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang